Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koo Karoo Gaste-lodge in Montagu is sentraal geleë in die pragtige dorpie op die beroemde Roete 62. Die lodge bied selfsorg- en slegs-verblyf-opsies in die hoofhuis.

Dié Victoriaanse huis is al nagenoeg 100 jaar oud en spog met ruim, gerieflike kamers, 'n selfsorgkothuis en 'n selfsorgwoonstel wat gaste kan bespreek.

Die selfsorgkothuis is omskep uit 'n koetshuis en spog met baie van sy oorspronklike kenmerke, soos staaldeure en klipmure. Die kothuis het sy eie privaat ingang wat 'n uitsig oor die klein swembad en tuin bied. Die selfsorgkothuis het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die kamers deel 'n badkamer wat deur 'n skakeldeur vanuit albei kamers bereik word met 'n bad en aparte storthokkie. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus en die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die selfsorgwoonstel is ideaal vir enkelgaste, paartjies of groepe van 3 tot 4. Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Daar is 'n bad en 'n aparte stort in die en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus en die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket.

Daar is ook 3 en suite-slaapkamers by Koo Karoo Gastehuis. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed, Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en Kamer 3 het 'n koninggrootte-bed. Verder het elk van hierdie kamers ook 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n TV met die volle DStv-pakket en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n privaat ingang. Gaste kan ook van die hoofhuis se kombuis gebruik maak.

Gratis Wi-Fi is beskik. Kaartgeriewe is beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n omsetter wat die WiFi, alle TV's en 'n lig per eenheid tydens kragonderbrekings ondersteun.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 131 resensies vir Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Jaar gelys 15

Ligging

  • Piet Retiefstraat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c114bc6be3489a23bccfe7653ed23827234a76e84055048288d20ab33b65870ea89cf8fb7207e0669dce1efba87b320c4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 5 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.78645531526 20.118393262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem