Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaqua Daisy Self-Catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Namaqua Daisy Self-Catering Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gustav E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek vir somer wegbreek. Nie gemaklik vir koue nie.

Eienaar doen moeite, basiese verblyf maar gering tekortkomings. Warm water is beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en stil.

Ons eenheid was netjies en ons verblyf was aangenaam vir die 1 en 'n bietjie dag wat ons daar was. Dit was egter net teleurstellend dat ons eenheid op die dag wat ons ingeboek het na 17:00 nog nie gereed was nie en dat die DSTV en TV glad nie gewerk het tydens ons verblyf nie. Met ons verblyf was dit baie koud, het gereën en was ons ingeperk in ons eenheid omdat daar nie regtig ander vermaak is in Loeriesfontein nie. Toe ons die bespreking gedoen het was dit gelys dat daar wel DSTV en 'n TV is. Ons het geen afslag of terugbetaling ontvang vir geriewe wat nie beskikbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Jacobus V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for an overnight stay.

Located in center of town. Adequate overnight place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in Loeriesfontein.

Aanwysings en kommunikasie was meer as wat ons verwag het. Ons het laterig aangekom en wou sommer onmiddelik die vuur aansteek na 'n lang rit. Sarina het onmiddellik vir ons die rooster en braaitang aangebring en ons het sommer by hulle beskutte braaiplekkie gebraai. Die plek is baie skoon en netjies, spotless! Verseker aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en snoesig.

Pragtige eenheid met alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, peaceful, attentive friendly hostess.

Kindly supplied tea, coffee, sugar and fresh milk. Basic comfortable overnight space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Barend S

Rustige, netjiese woonstel met al die nodige geriewe en ekstra DStv, lekker oop ruimte om erf op vriendelike Karoo-dorpie.

Ons wil graag vir Sarina hartlik bedank vir haar vriendelike hulp toe ons per ongeluk een dag te vroeg opgedaag met my bejaarde ouers en sy ons dadelik verwelkom het. Al die geriewe regtig netjies en meer as genoeg en die lugreëling en DStv is luukse ekstras. Die trappies in kombuis kan nogal risiko bied vir ouer mense en kan dalk verbeter word. Ons het lekker elke aand op die stoepie gebraai en die sterre hemel bewonder en die Karoo-lewe ingeneem. Die woonstel sit agter die groot huis een kant in die hoek met oop erwe rondom wat help met privaatheid. Ek weet julle het vir lank al droogte en die Karoo vereis slim werk met tuine en plante. Daarom sou ek voorstel dat vetplante en ander geharde bosse of boompies langs die heining geplant word vir groen gevoel vir stadsjapies en ekstra privaatheid. Die eiendom is in 'n goeie en stil deel van die dorp met baie vriendelike mense en ons het nooit enige onwelkom rondlopers gesien nie. Orals was diefwering , maar sommige stadsjapies mag dalk hou van 'n veiligheidshek, maar ons het nooit onveilig gevoel nie. Dankie weereens en ons sal weer besoek as ons pad daar verby loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aldo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmte in 'n dorpie waar baie spore lê.

Al die nodige geriewe vir 'n naweek of selfs langer. Ons het later as beplan daar aangekom met 'n hartlike ontvangs. Sal weer gaan, maar vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik (scotty) S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik (scotty) S
Gesin met tieners

Fantasties. Mense was wonderlik en heerlik gekuier.

Baie dankie vir 'n heerlik kuier. Dankie vir die gasvryheid, vriendelikheid en wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764ee2901c7c974e9f9606526d5298ce140cf87523486844455880f39c4e5799bad60deff36626d855f8e65a27fd38d71ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 19 Paul Kruger Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.95578094631 19.443659343586