Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ko Ka Tsara Bush Camp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Ko Ka Tsara Bush Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bernard J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard J
Enkelreisiger

Vreedsame natuurskoon.

Wonderlike plek, omsingel met die vrede en mooiheid van die natuur. Word hoogs aanbeveel en dit was fantasties om hier te kon bly met my twee hondjies. Hulle het dit net so baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus J S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus J S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels rustig siels verkwikkend.

Dit was 'n fantastiese ondervinding met die bokke wat laatmiddag en deur die nag om die chalets wei en die wonderlike stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Verliefde couple wat verlief geraak het op Ko Ka Tsara! Hopelik is daar nie te veel mense wat soos ons voel nie, aangesien ons weer wil kom kuier en kan plek kry. Wat 'n ongelooflike lekker ervaring. Benewens die interaksie met die wildlewe, was die diens vriendelik en baie hulpvaardig. Ons het taamlik majestieus gevoel. Al is ons doodgewone mense. Belangrik: Die diere is nie handgevoer en "mensgemaak" nie. Dis wilde diere, wat bloot gewoond is aan mense. Skugter soos wilde diere moet wees, maar nie uitgeskiet nie. Ons enigste klagte is dat ons nie weer kon plek kry op ons terugtog 'n week later nie - maar ons verstaan dit. Ons wil ons vriende saamnooi en kom kuier (ten minste 'n naweek), al die pad uit die Noordelike Voorstede in die Kaap. Hou vir ons 'n plekkie (of 3).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralph P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met all expectations.

All round a good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi S
Saam met vriende

Dit was rustig en stil, net wat ek benodig het.

Dit was ongelooflik lekker en die stilste stil wat ons benodig het. Baie gasvry, ons verblyf was nie bevestig nie a.g.v. internet probleme, maar hulle was baie akkommoderend en LekkeSlaap kon later dit uitsorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly! Vreeslik rustig en pragtige natuurskoon.

Dit sal goed wees om die bome te identifiseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met tieners

Baie ontspannend na 'n lang dag op die pad.

Ko Ka Tsara was 'n groot verrassing. Ons het slegs oornag om die volgende dag verder te ry. Ek sal verseker volgende keer nie net oorslaap nie, maar dit my bestemming maak. Het heerlik ontspan. Huisies is baie oulik, skoon en veilig. Daar is baie diere om te sien. Swembad is baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy D

Fantasties.

Alles was perfek. Die 4x4-rit was 'n belewenis. Asemrowend mooi. Die wild was fantasties om so naby aan die chalet te sien. Die vriendelikheid kry mens nie meer nie. Dit is netjies, veilig en ek sal definitief elke keer daar oornag as ek oppad Kaap toe of terug huis toe is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilbert V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilbert V
Gesin met klein kinders

Skitterend!

Boek 'n wegbreek by Ko Ka Tsara! Dit is net te lekker, die huisies is gerieflik en skoon, die lokasie werklik wonderskoon en die rus wat mens ervaar is ongekend! Al meer hier gebly, maar sal 100% weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilanika D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilanika D
Gesin met klein kinders

Uitstekende plek om rustigheid te vind met alles wat nodig is.

Rus en vrede vir die siel. Verblyf het alles wat nodig is. Die standaard van die ontbyt kan beslis verbeter. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F
Saam met vriende

Ons verblyf by Ko Ka Tsara was nog altyd net lekker.

Ons het saam met vriende daar gekuier en hulle was net so verras met die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekert S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert S

Peaceful stop over after a long day on the road.

Beautiful lodge. Would love to spend a few more days next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, wuiwende grasperke, 'n gerieflike slaapplek. Wat meer wil jy hê.

Die perfekte oornagplek vir mense met 'n troeteldier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harold G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to stay.

Got up in the morning, made coffee and sat on the stoep watching a giraffe browse no more than 20 metres from our unit. Truly magnificent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was al voorheen daar. Soos altyd goed ontvang en lekker gebly.

Het die keer net oornag. Mens moet langer bly om die rustigheid en natuur te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gehalte geriewe. Sal waarskynlik weer besoek.

Baie goeie geriewe en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debora K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debora K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Siele-rus. Vrede.

Vir baie jare reeds 'n bymekaarkomplek vir ons familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus en uitgespan by Ko Ka Tsara Bush Camp. Dit is 'n pragtige, rustige omgewing met heerlike warm beddens en goeie diens.

Dit was heerlik om my verjaarsdag in hierdie rustige kamp te kon vier. Die gras is nog pragtig groen met mooi groot bome. Kan lekker gaan stap. Veilige area. Het kameelperde gesien en blesbokke. Een blesbokkie was so mak en het tot voor die huisies geloop. Die apies was baie stout en het 'n brood uit ons chalet kom haal, maar dit was prettig om hulle te sien rondspring en baljaar in die bome! Heerlik gebraai in die aande. Mooi sterrehemel. Alles was perfek. Sal baie graag weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and relaxing.

Beautiful place. Accommodation and service was top notch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M
Saam met vriende

Peaceful tranquil comfortable.

Lovely area, well kept. Good beds, lovely shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker.

Enigste probleem vir 'n stille wegbreek is dat honde ook toegelaat word. Die geblaf vir diere rondom jou chalet verjaag die diere en sodoende ook die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Lekker rustige atmosfeer na aan die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P
Gesin met klein kinders

Ons is so bederf - wil nêrens anders bly nie!

Ons was al telke male gaste by Ko Ka Tsara, en hulle sal ons nog baie in die toekoms sien. Die rustigheid van die Karoo saam met die eenvoudige luukshede en gasvryheid wat Ko Ka Tsara bied is 'n wen kombinasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrica E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrica E
Gesin met tieners

Great stay.

Well maintained, dog friendly, great game and perfect place to mountain bike.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te kom rus

Die besoek van die kameelperde was die hoogtepunt, maar die ruim verblyf met min gaste het ons geniet. Rus is nodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon en rustige omgewing.

Geskikte oorslaapgeriewe vanaf Gauteng en Mpumalanga en minder reis die volgende dag na die Wes-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ruim chalet en gasvrye ontvangs deur Kobus en Vanessa. Pragtige verblyf in die natuur.

Om op jou stoep te sit en te sien hoe die vlakvarkfamilie kom water drink en voor jou huisie op die grasperk eet, en om die volgende oggend gordyne oop te maak en 2 kameelperde te sien staan en eet net so 'n entjie verder, laat jou so rustig in die natuur voel. Ten spyte van die sprinkaanplaag het ons heerlik gekuier en sal definitief weer langer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariët V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariët V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Sal definitief weer daar gaan slaap en dit vir al my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan K
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie skoon, netjiese en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bergh V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het vir 'n tweede keer daar oorgeslaap op pad na my bestemming.

Sal beslis weer daar oorslaap, rustig, skoon geriewe en kan beslis hulle aanbeveel. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margot J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margot J
Gesin met tieners

Stunning.

Super neat, spacious and cottage is beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Amazing! Pragtige uitsig, vriendelike mense en baie goeie diens. Baie mooi en netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met klein kinders

Lieflik en rustig.

Alles was perfek. Ons het dit vreeslik geniet. Die beddegoed is mooi en spierwit, goed ingerig, behulpsame personeel. Sal nie weer op ’n ander plek oornag as daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrica E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, lovely view.

Safe with game to view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtig groen en versorg. Die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Die chalet is netjies en skoon. Lieflike groot bed en waterdruk van die stort is goed. Het aandete bestel en ons het baie lekker geëet. Ons sal baie graag weer daar wil gaan bly, maar dan langer as net oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankia C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia C
Gesin met tieners

Hier kan 'n mens kom stilstaan.

Wonderlike stilte en pragtige natuur is die grondslag van Ko Ka Tsara. Dit word aangevul met goeie kliente diens en fantastiese chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay. Enjoyed it.

Would like to have spent more time there but had booking next day.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklike verblyf. Het dit geniet.

Sou graag meer tyd daar wou spandeer, maar die volgende dag bespreek het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P
Gesin met klein kinders

'n Oase in die Karoo.

Vriendelike diens! Pragtige natuurskoon! Heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amorie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie B
Gesin met klein kinders

Dis mooiste groen in die Karoo.

Mooi en skoon. Ek sal die plek vir almal en enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrica E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrica E
Gesin met klein kinders

Great venue with great value for money.

Clean , friendly venue well situated close to Beaufort West. Was able to explore the 4x4 route on my mountain bike and saw ample game. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Baie goeie verblyf in Beaufort-Wes.

Pragtige ligging. Luukse eenheid was baie mooi versier met gemaklike beddens en kwaliteitlinne. Die hele kamp is baie mooi met groot groen grasperke en ‘n swembad. Die diens was baie vriendelik en professioneel. Laastens was die plek werklik troeteldiervriendelik en het hulle ons baie welkom en gemaklik laat voel met ons honde, iets wat nie oral gebeur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shavonne A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavonne A

Best experience ever, friendliest and kindest staff. Will definitely recommend to any one. Will definitely come again soon.

This was by far the best experience of nature and calmness. I want to thank the staff for their exceptional service.They were all so friendly and kind. We enjoyed our stay and we will recommend it to all our friends and family. My husband and I are looking at dates on when to come again.Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V
Gesin met klein kinders

Fantasties en gerieflik. Sal. Definitief langer bly volgende keer.

Fantastiese plek. Baie netjies met goeie geriewe en lieflike grasperk waar kinders lekker kan jol. Braaiplek en vuurput op die gras voor die huisie is 'n lekker bonus. Sal vir seker weer kom en definitief langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bergh V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, soos 'n oase tussen berge. Pragtig en eenheid is uiters skoon en braaiplek was net so skoon met vriendelike personeel.

Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak. Hulle diens is puik, die hele omgewing is pragtig en ons het veilig gevoel. Die eenheid is pragtig en baie skoon en gerieflik. Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabe J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met vriende

Rustig en stil in die bosveld.

Ons het heerlik gekuier. Die kamp was vol en ons is toe opgegradeer na die nuwe chalets. Dit was pragtig en baie goed toegerus. Ek beveel ook die braaipakkies aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne T
Gesin met klein kinders

Kindervriendelike plek!

Die kinders het dit vreeslik geniet om te speel op die gras. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane B
Gesin met tieners

Super, well worth staying over.

Very special. Will definitely stay over again for longer. One night is a bit short.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die moeite werd om te gaan bly.

Baie spesiaal. Sal definitief weer vir langer bly. Een nag is 'n bietjie kort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful spot. Excellent service and very neat units. Perfect spot for a rest stop en route to Cape Town.

Had a good night's rest. Awesome place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francette R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R
Gesin met tieners

Karoogasvryheid op sy beste.

Heerlike oasis in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteekte juweel!

Die sterre sê alles. Diens is goed en dit is pragtig en rustig daar. Chalet's is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met vriende

'n Juweel in die Karoo!

Puik akkommodasie en diens. Baie vriendelike personeel. Kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurita F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurita F
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik.

Ons het dit baie geniet. Die blyplekke is goed ingerig en lieflike omgewing. Sal graag volgende keer langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Puik akkommodasie en ligging.

Ons het in 2 van die chalets gebly vir 1 nag. Alles was netjies en in goeie werkende orde. Ons het ook ontbyt genuttig voordat ons vertrek het. Die diens was nie te waffers nie, want daar is slegs een werker wat alles moet doen (Ontvangs/kelner/navrae hanteer/ens). Een stukkie opbouende kritiek: mens verwag dat die koffie by 'n "upmarket" plek filterkoffie sal wees, maar daar was slegs kitskoffie beskikbaar. Ek sal nietemin weer van Ko ka Tsara se verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker rustig met mooi natuurskoon, rustige atmosfeer en baie vriendelike verwelkoming.

Aanbeveelbaar vir almal wat 'n rustige nagrus na 'n dag se reis wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F
Besigheidsreis

Soos voorheen, baie lekker gebly.

Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Wat 'n juweel in die Karoo. Dit was heerlik om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons het heerlik gebly, pragtige chalets en almal is baie vriendelik, sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus M
Gesin met tieners

Fantastiese ervaring van top gehalte.

Verblyf was bo verwagting en daar was so baie om te sien. Die personeel was baie vriendelik en akkommoderend met verskeie versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E
Gesin met tieners

Asemrowed!

Wat 'n lekker ervaring. Mooi plek met vriendelike diens. Van die mooi sonsopkoms tot die derduisende sterre snags. Amazing, amazing, amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dit was baie lekker, skoon, netjies en ons het heerlik gerus, baie wild gesien, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat hou van rustige natuur en die stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamp en pragtige huisies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Gesin met klein kinders

'n Stukkie paradys in die middel van die Karoo.

Sjoe, woorde kan nie hierdie ongelooflike groen klein paradys beskryf nie! Koka Tsara was fantasties! Die verblyf is modern, skoon en netjies, die personeel vriendelik en behulpsaam. Ons twee nagte daar was wonderlik en ek sal dit deur en deur aanbeveel. Ons sal definitief weer boek en verseker langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edmund T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund T
Gesin met klein kinders

Naby, maar buite die dorp, rustig, goeie diens.

Ons en 'n familie met klein kinders het dit in die middel van die winter gebruik vir een aand se oorslaap. Dit was my tweede besoek. Uitstekend vir die doel, maar eintlik moet mens langer bly. Dit sal enige tyd van die jaar lekker wees. Al is jy na aan die dorp voel dit ver van alles. Baie rustig, netjies, groot ruimtes, vriendelike personeel. Uitstekende netheid en geriewe - veral linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik geniet!

Sommer met die aankoms word 'n mens begroet deur natuur en sy inwoners op hul beste. Kyk uit vir die koedoes wat van hul bergvestings af vir jou loer! Die huisies is netjies en baie gerieflik. Diens is altyd vriendelik. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd in die Karoo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renzo G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renzo G
Enkelreisiger

Beste oornag verblyf, troeteldier-paradys.

Beveel sterk aan vir mense met troeteldiere. Nie net oornag nie, maar 'n ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Gesin met tieners

Delightfully tranquil location.

The location was wonderful and peaceful. The accommodation was clean and comfortable. The staff are very well trained and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Enkelreisiger

Dit was 'n heerlike verblyf in die natuur.

Dit is 'n juweel - ek sal die kamp vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Lekker stil en rustig. Skoon en nuwe badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawaal J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawaal J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer by Ko Ka Tsara kuier.

Die verblyf was baie netjies en rustig. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveelbaar.

Rustige, baie netjiese en veilige akkommodasie. Uiters vriendelike en behulpsame ontvangs! Hoogs aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C
Gesin met tieners

Ons is bederf met hul gasvryheid en heerlike ontbyt.

Dat jy jou braaipakkies kan bespreek voor die tyd, is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V
Gesin met klein kinders

Die beste die beste verblyf ooit!

Hulle sê dis 3-ster, maar dit voel meer soos 5-ster! Gaan kuier daar, sal nie spyt wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena R - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Karoo.

Wat 'n aangename verrassing. Ek sal dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oasis in the desert very close to Beaufort West.

Comfortable cottages with a sparkling pool for a quiet rest. Convenient braai or food packs on request. Very efficient and friendly manager contributed to a lovely stay. A place to spend at least a week with your family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbe B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe B
Gesin met klein kinders

'n Versteekte juweel in die Karoo!

'n Pragtige omgewing en 'n heerlike uitspanplek vir 'n gesin. Die grasperke is werklik so groen soos op die foto's en die bergskilpaaie, vlakvarke en bokke wat daar kom kuier maak dit besonders. Die grasdak huisies is gesellig en die swembad 'n lafenis in die Karoo-hitte. Ko Ka Tsara is beslis meer as net 'n oornagplek op 'n lang reis en ons hoop om volgende keer langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B

Asemrowend mooi en rustig!

Baie skoon en netjies. Baie ruim vir kinders om te speel. Beslis 'n plek om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem