Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 19, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geriewe versmelt het. Dit is geskik vir sakereisigers en toeriste en die personeel sal verseker dat daar aan al jou behoeftes voldoen word.

Knysna Manor is die ideale keuse vir verblyf in Knysna met 13 en suite-kamers wat gemeubileer en toegerus is met moderne geriewe soos verwarmers, waaiers, ekstra komberse, haardroërs (op versoek) en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis het 'n dek wat asemrowende uitsigte oor die Knysna-riviermonding bied. Dit is 'n stil plekkie waar jy jou dag kan afsluit na jy heerlik in Knysna en die omliggende gebied rondgerits het. Knysna is na aan 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede wat insluit: die pragtige Tsitsikamma Nasionale Park, Wilderness, Oudtshoorn, George en Plettenbergbaai.

Knysna Manor is liefderik gerestoureer en in die middedorp geleë, net 2 minute se stap van die plaaslike winkels en banke af en slegs 5 minute se stap van die beroemde Knysna-waterfront af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Knysna Manor House
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Fichatstraat 19, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Manor House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 19, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1ede8c4993e81bb7d0af3915ffa35e8113cb6720d62b6a2c01a339b0367d981869f20ea4c860f13f1f1b8ebfa08f98e7527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 19 Fichat Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034132533107 23.045381605625