Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamtam Klipwerf Gastehuis

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hamtam Klipwerf Gastehuis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige plek om te ontspan.

Hamtam Klipwerf Gastehuis het 'n groot reeks akkommodasie-tipes wat ieder en elk sal pas. Daar is 2 selfsorg-eenhede met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, badkamer en slaapkamer elk. Al die selfsorg-eenhede het lugversorging, TV's met OpenView-kanale en buitebraai-areas.

Die en suite-kamer het basiese selfsorggeriewe, 'n dubbelbed en 'n buitebraai-area. Die oopplan-rondawel het 'n kombuis, badkamer en slaaparea met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die kampeerterrein is bedek met gras en bied slaapplek vir tot 12 gaste. Elke staanplek het sy eie badkamer, braai-area en kragpunt.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir al ons gaste. 'n Wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Calvinia is aan die voet van die Hantamberge geleë wat deel vorm van die Akkerendam Natuurresrvaat. Die reservaat is 'n gewilde bestemming met staproetes en piekniekplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 199 resensies vir Hamtam Klipwerf Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hamtam Klipwerf Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8ce157f66ad6a0239353aaface1c9a99c0bcf19df49d6d3f536832e3880df2a4f700e3351cdd91f35c999489e138d874d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 16 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4660333 19.7799394