Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipperant Kothuise

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Klipperant Kothuise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marietjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volpunte.

Noelene is 'n uitstekende gasvrou met 'n spesiale aanvoeling om alles vir haar gaste so gemaklik en gerieflik moontlik te maak. Die fotos van Stadsjapie is presies soos jy die kothuis kry, maar om daar in te stap is baie meer. Die afwerking, meubels, beddegoed, breekware, toerusting en dekor getuig van uiters goeie smaak en flair - regtig baie besonders, en die bed slaap heerlik! Die stoep en braaiarea is lekker ruim met die skoonste, skoon toekniprooster, 'n tafel en stoele, en dit kyk uit op 'n boomryke tuin. 'n Verdere plus op ons lysie is die veilige, onderdak parkering vir ons voertuig. Dankie Noelene en Johan, ons het heerlik oorgeslaap in julle pragtige Stadsjapie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Marietjie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg. Jy is altyd welkom by Klipperant. Groete Johan en Noelene

Klipperant Kothuise
Sarwl B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarwl B
Gesin met tieners

Luuks, gerieflik en stunning!

Pragtige kothuis, wens ons was meer as een aand daar. Klein details is wat die plek so oulik maak. Ons het dit heel maklik gevind. Stylvol, modern, en luuks. Ons het heerlik geslaap, beddens was super gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie, Yolande, vir jou goeie resensie, waardeer dit opreg. Jy en jou gesin is altyd welkom by Klipperant Kothuise. Groete, Noelene

Klipperant Kothuise
Elisabeth V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, veilig, waarde vir geld.

Veilig en gerieflik. Pragtige kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani R
Gesin met klein kinders

Mooiste kothuise in rustige omgewing met uitsigte oor die boomryke tuin.

Noelene is 'n wonderlike gasvrou. Die kothuis is uitstekend toegerus met aandag aan detail. Stort is heerlik. Mooiste stoepie waar jy 'n glasie wyn kan geniet na die lang dag op die pad. Kunstige dekor. Veilige woonbuurt en naby restaurante geleë. Ons sal beslis weer hier oorbly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Lani vir jou pragtige terugvoer, ek waardeer dit. Julle gesin is altyd welkom by Klipperant.

Klipperant Kothuise
Nicolene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Gesin met klein kinders

Heerlike plek om oor te bly!

Ons het heerlik gebly by Klipperant Kothuise. Die eenheid is baie goed ingerig, veilig, skoon en netjies. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, value for money and well rested for the balance of our journey.

We were communicated with via WhatsApp prior to our arrival. Directions to the place were easy and accurate to follow. The unit is stocked with all items required and more to make your stay as comfortable as possible. The layout of the unit was very good and also included a loft room with 2 beds for those travelling with children plus the main bed downstairs. The decor and furnishings are very well chosen, which gives a luxury feel. The bathroom includes both a bath and a large shower. Definitely a place to revisit on any future trips via Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Stephen, Thank you for your excellent review, I appreciate it. You're always welcome at Klipperant.

Klipperant Kothuise
Michael L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best.

Awesome place, safe and service excellent. Rex and Bart the best 4 leg hosts. You're in the city, but feels like if you're out of town. Beautiful garden. Love the warm shower. Will strongly recommend this valuable gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Michael thank you for the lovely review. Nice meeting you both.

Klipperant Kothuise
Joanne J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne J

Heerlike verblyf.

Netjiese verblyf met alles en nog meer wat nodig is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Joanne vir die goeie resensie.

Klipperant Kothuise
Malinda N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos plaas in die stad. Sal beslis weer hier tuisgaan. Baie vriendelike gasvrou. Goeie kommunikasie om in te boek en fasiliteite nog beter as op webblad.

Netjiese kothuis. Toegerus met luuksheid. Lekker stort. Goeie bed en linne. kombuis baie goed toegerus. Beste is die stoep met ingeboude braai. Lekker tafel en buitestoele. Bottel wyn was 'n lekker bederf. Veilige parkering. Beslis nuwe gunsteling in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Malinda vir die goeie resensie, julle is altyd welkom @ Klipperant.

Klipperant Kothuise
Litzia P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litzia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, smaakvol en pragtig!

Wat 'n wonderlike, smaakvolle en pragtige kothuis. Alles is net van die beste gehalte. Jy het alles wat jy nodig het daar en nog meer. Dit is baie veilig en rustig. Noelene en Johan is verskriklik vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal Klipperant Kothuise definitief aanbeveel. Wat jy sien op die foto's is wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Litzia vir jou goeie resensie.
Groete
Noelene

Klipperant Kothuise
Chazelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle E
Gesin met klein kinders

Wow!

Stunning huisie! Attention to detail was amazing! Gasvrou snoep op niks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Chazelle, vir julle resensie. Julle is altyd welkom en moet veilig terugry.

Klipperant Kothuise
Freddie A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great host. Value for money. Stunning venue.

Includes a generator for load shedding. Added wine and goodies in the kitchenette. Romantic setup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Thank you Freddie for a lovely review. Great having you at Klipperant.

Klipperant Kothuise
Timo V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Diens was puik. Plek was netjies, skoon en het al die nodige toerusting om jou verblyf so gerieflik as moontkik te maak. Beter oornagverblyf gaan jy nie kry nie. Ons gaan definitief weer gebruik maak van julle. Baie dankie dat julle ons tuis laat voel het en vir die puik diens wat julle gelewer het. Ek beveel hierdie plek aan met trots.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Middag Timo. Se baie dankie vir jou ouers vir die goeie verwysing, ek waardeer dit. Hulle is altyd welkom. Groete Noelene

Klipperant Kothuise
Liesl L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L
Enkelreisiger

Beste plek in Bloemfontein om oor te slaap.

Jy is veilig, dis 'n rustige atmosfeer, hulle laat jou baie welkom voel - tot die honde. Ek sal defnitief weer van Klipperant Kothuise gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Liesl, jy is altyd welkom. Groete. Noelene

Klipperant Kothuise
Coen S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Uitstekende verblyf in Bloemfontein.

Plaasjapie of stadsjapie. As jy jou kop moet neerlê in Bloemfontein, doen dit by Klipperant Kothuise. Veilige parkering. Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie behulpsaam. Ons het tuis gevoel en die verblyf is alles waarvoor jy kan vra, weg vanaf jou eie huis. Alle geriewe is van hoogstaande gehalte. Alles wat sy moontlik kan nodig kry, is daar vir jou gebruik. Ons sal definitief nie weer iewers anders in Bloemfontein oornag nie. Baie dankie aan die gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Coen en Susan, dit was net n plesier om julle te akkomodeer.
Julle is altyd welkom.
Groete, Noelene.

Klipperant Kothuise
Annalize C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize C
Gesin met tieners

Heerlik oorgeslaap, goed beplande uitleg.

Het net een nag oorgeslaap, alles was perfek. Selfs met stage 6 load shedding het ons krag gehad. Was daar met 11 en 13-jarige seuns, en dit het goed gewerk vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Hoop die seuns het lekker fiets gery.

Klipperant Kothuise
Lizanne D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D
Gesin met tieners

Smaakvol en gerieflik ingerig. Fantasties!

Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Hulle het voorwaar aan alles gedink en die kothuis baie goed ingerig. Ons het heerlik snoesig en warm geslaap na 'n lekker braai en wyntjie (bottel wyn is ingesluit) op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Lizanne vir goeie resensie. Hoop julle het die kuier by ons geniet. Groete, Noelene

Klipperant Kothuise
Lourens R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens R
Gesin met tieners

Uitstekend.

Pragtige plekkie, pynlik skoon en netjies. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Alles en meer is tot jou beskikking. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is altyd welkom. Groete, Noelene.

Klipperant Kothuise
Joan A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A
Gesin met tieners

Self-catering in 5 star style. Beautifully appointed cottage with absolutely everything you need.

Our host went out of her way to make our stay perfect and the small little touches made our stay absolutely perfect. The location is great in the sense that you feel you are outside of the city, yet all amenities are only minutes away. The cottage was spotlessly clean and beautifully decorated. A true gem and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Joan, thank you for your beautiful review. It was nice to re-unite with Joan after 40 years. It was lovely to have you here and you are welcome to visit again. Bart and Rex misses you already. Kind regards, Noelene.

Klipperant Kothuise
Annesu H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annesu H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Dis 'n ongelooflike mooi plek met als wat jy nodig het. Kan nie vir mooier en beter vra in Bloemfontein nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Annesu. Dit was heerlik om julle daar te he vir julle wegbreek naweek. Geniet julle babaseuntjie.

Klipperant Kothuise
Moleboheng R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moleboheng R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelike en behulpsaam gasvrou het geduldig vir ons gewag tot 22:30. Lieflike moderne woonstel wat jou dadelik laat ontspan.

Netjiese, asemrowende woonstel wat jou dadelik tuis laat voel. ’n Vyf ster-verblyf. Goed ingerig en baie ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Linky vir mooi resensie, jou goeie kommunikasie met julle aankomstyd het die wag maklik gemaak.

Klipperant Kothuise
Thea B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier!

Baie meer as net die nodige was voorsien. Noelene het ons baie vriendelik verwelkom. Die wyn, melk, heerlike beskuit ens. om 'n paar goed te noem was 'n bonus. Hulle sien ons beslis weer! Die kothuis is keurig gemeubileer. Dit is skoon en alles is van die hoogste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Thea vir goeie resensie.
Julle is altyd welkom.

Klipperant Kothuise
Ladel B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ladel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Stukkie paradys.

Ons was heeltemal uit die veld geslaan deur die plekke. Hulle verdien beslis vyf sterre. Luuks, netjies en uiters smaakvol! Sal beslis weer en weer daar oornag as ons in die area is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipperant Kothuise se terugvoer

Dankie Ladel vir goeie terugvoer. Julle is altyd welkom.

Klipperant Kothuise
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilyvale-weg 10, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd211c402234e25a90ca357e28d3b1b367e7049320e34931331683571b8b23e1fcf2434af309f0358665ea9a0deab09fa8b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445