Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipmuur Tuin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 8, West Hill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, en is stapafstand vanaf Knysna se middedorp en 1,5 km vanaf die Knysna Waterfront met 'n rits restaurante en winkels af.

Die tuinkothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die oopplan-kombuisie beskik oor 'n leef- en slaaparea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, daar is 'n dubbelbed in die oop plan area en albei badkamers het storte.

Die kombuisie is vir basiese selfsorg toegerus en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaak geriewe, eetgerei en breekware, potte, panne en 'n tweeplaat gasstofie in. Die oop plan area het eetplek vir 4 gaste.

Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en sitplek. Braaigeriewe kan op versoek voorsien word. Die stoep bied 'n uitsig oor die kruie en vrugteboom in die tuin. Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

Let asb. op dat die eienaars op die boonste verdieping woon en beskikbaar is om advies te gee en aanbevelings oor die area te maak.

Die kothuis is 19 km van Buffelsbaai af en 14 km van Brenton-on-Sea af.

Slaapplek

’n Bespreking by Klipmuur Tuin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Klipmuur Tuin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Faure-straat 8, West Hill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipmuur Tuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 8, West Hill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d307c5f446df48819fce6c89cf618994eb8d0823b10b4f4151d1a02eddb630d9506f1b916d1734a52761df9542ef82debec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8 Faure Street West Hill 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033428246743 23.041983789602