Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuijs

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 259

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Kliphuijs
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hermanus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Soos altyd was dit lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies in ons behoeftes voorsien. Kraakvars beddegoed. Vriendelike diens.

Heerlik skoon netjiese verblyf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize J
Gesin met tieners

Ons sal weer daar kom oorslaap.

Heerlik gebly, die gasheer was 'n aanwins, kos was smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie lekker soos elke keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Soos altyd die perfekte oorslaap op pad Kaap toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D L S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid D L S

In en uit.

Die lawaai van trokke en motors in die straat voor die plek is steurend. Andersins goed vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Gesin met klein kinders

Gemaklik, luuks, wonderlik.

Wonderlike verblyf. Die plek is pragtig en gemaklik. Ons honde was ook verwelkom. Kos was uitstekend en gasvryheid uit boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Gesin met klein kinders

Besonderse gastehuis met baie vriendelike personeel.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Sal die Kliphuijs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, vriendelik en sien ons weer!

Absoluut en dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige slaapplek. Dankie.

Mooi en smaakvolle plek. Daar is 'n behoefte vir 'n rakkie vir toiletbenodighede in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in Richmond.

Die verblyf by Kliphuijs was aangenaam. Dit is ongelukkig op 'n raserige hoek van die dorp geleë. Die kamer, linne ens. was voortreflik. Dit is 'n leemte dat net een dis as aandete aangebied word - sommige mense verkies iets ligs in die aand. As gevolg van beurtkrag was die stort lou in die aand - miskien moet daar 'n ekstra silinder installeer word. Dit sal ook help as elke kamer 'n warmwaterfles het waarin die gaste kookwater kan kry vir tee of koffie tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rasheeda A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rasheeda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay.

An awesome stayover en route to Gauteng! The accommodation was novel and well equipped, premises neat and shower warm. The outstanding aspect was the exceptional personal care and service rendered by Louis. Can recommend the stay, an absolute Karoo gem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik, heerlike Karoo-kos, lieflike atmosfeer en mooi.

Die Kliphuijs is 'n oase in die hartjie van die Karoo. Eet gerus hier aandete en ontbyt. Dis regtig pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H
Gesin met tieners

Great overnight stay at the Kliphuijs.

The Kliphuis was a great stopover on our way to Cape Town from Johannesburg. The rooms were clean and beautifully furnished, and dinner was delicious - home-cooked. The room is right on the road that goes through Richmond and there was some noise from cars and people walking past. Due to loadshedding it became very hot in the room as we could not run the aircon and had to open the windows. Would highly recommend the venue and our host - Louis who was very efficient and attentive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassandra S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cassandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place with great taste!

Loved the stay and the food, but thought the food was a bit pricey for what we got. Unfortunately, the town was very much alive on a Sunday evening and the windows were not very soundproof to the street. A great location to break up a long road trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Corne B
Gesin met tieners

Ongerieflik.

Met die aankoms het die plekke visueel beïndruk, baie netjies. Ongelukkig is die minimum verwagting wat ek het 'n gerieflike bed en warm water in die oggend, waarvan nie een beskikbaar was nie. Die matras was uiters ongerieflik en ook nie standaard lengte nie. Dit sal werk in lengte vir diegene korter as 1. 6 / 1. 65 meter. Daar was geen warm water die oggend om mee te stort nie, en loadshedding is as 'n verskoning. Ek dink dit help veel om as 'n besigheid geld uit te gee op Nespresso-masjiene (wat ook nie kan werk tydens loadshedding nie) en duur handsepe indien jy nie kan seker maak jou gaste het warm water nie. Laastens was dit ook uiters lawaaierig buite my dogters se venster wat aan die straat kant was, daar het baie laat mense in die straat gekuier / partytjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om Richmond te ontdek.

Heerlike oornagbestemming op pad Kaap toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alton B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alton B
Gesin met klein kinders

An oasis midway from Pretoria to Cape Town.

The guesthouse is a stone's throw from the N1 in the small town of Richmond. It's an ideal stopover for a trip down to the Western Cape for people travelling from Gauteng. We had dinner that was served at the guesthouse, and it was a little bit disappointing. At that price per person I would have expected a bit more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita D
Gesin met klein kinders

Pragtige oornagverblyf.

Ons het die gesinskamer bespreek vir oornagverblyf. Ons was aangenaam verras. Die Kliphuijs is pragtig, netjies en die diens wat ons ontvang het was uitstekend. Definitief die geld werd. Ons kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel aan enige iemand. Hulle kos was ook uit die boonste rakke. Baie dankie dat ons hier kon oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Gesin met klein kinders

Cute property for a night stay during a roadtrip.

Kliphuijs is a great place for a stop-over during a roadtrip. The beds were comfortable, the staff was friendly, and the outdoor space was beautiful Perfect for stargazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izabel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel D
Gesin met tieners

Stunning!

Serene and peaceful stop for a long drive. Just gorgeous!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little gem. Quaint, clean, beautifully appointed.

Wonderful little gem. Safe, clean and the food was delicious. Fact that you can take your pets and have a braai is great. The garden is very pretty. The room on the road is unfortunately exposed to noisy traffic when people race past, instead of keeping to the speed limit. I think a speed bump in front of the house is a good idea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Gesin met tieners

Goed.

Lekker gerieflike plek, lekker gesels en as familie ge-connect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Safiyya S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safiyya S
Gesin met tieners

Amazing.

Lovely place. Clean. Beautiful, amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie G
Gesin met klein kinders

Pragtige akkommodasie met baie vriendelike en behulpsame mense.

Kon vir niks meer gevra het nie. Alles is in uitmuntende kondisie. Die (opsionele) aandete was heerlik, maar effens aan die duur kant. Die enigste probleem (en dit geld vir meeste akkommodasie in Richmond) is dat 'n gedeelte van ons kamer reg op die straat was. Elke mens en kar wat verbygekom het, het geklink of dit reg in die kamer was. Gelukkig was dit net vir 'n kort rukkie. Anders as dit was dit 'n heerlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner S
Gesin met tieners

Eerste indrukke is goed maar nie regtig blywend nie.

Die eerste indrukke is aangenaam en die Kliphuijs het baie potensiaal. Dit is die fyner details wat ontbreek en die eerste indrukke is somtyds baie oppervlakking. Die stort se vloer was baie skuins en gevaarlik glad, en afwerking van die badkamers nie van hoë standaard nie. Die gebrek aan water met loadshedding is 'n probleem en die konstante geruis binne die kamer nogal irriterend (klink soos 'n drukpomp). En 'n onaangename verassing om ekstra te moes betaal vir kitskoffie saam met ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prag in die mooie Richmond.

Hartlik ontvang. Die gasvrou het seker gemaak dat ons 100% gelukkig is. Die linne en dekor is vyfster. Die Seisoen Karoo net langsaan is beslis 'n groot aanwins vir Richmond. Die ete so op hierdie mooie stoep was 'n 'wegbêre memory'. Sal beslis weer hier bly! Sterk aanbeveling aan alle reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en baie hulpvaardige personeel.

Ons is hartlik ontvang, kamer was baie gerieflik ingerig. Mooi dekor idees. Aandete is voorsien en ons is vooraf geskakel om ons in te lig van die spyskaart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stop over en route to the Western Cape.

Great choice and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bouwer B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Ons het baie lekker gebly. Mooiste kamers en 'n ongelooflike lekker stoep vir lees in die Karoo-windjie. Ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wineen S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wineen S
Gesin met klein kinders

Oornagstop.

Ek wens ons kon langer bly! Die kliphuis was 'n pragtige oorslaapplek, baie naby aan die hoofweg. Baie gerieflike kamers en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerlize M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerlize M
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies.

Baie mooi en netjiese plek, is ook veilig. Ons is vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rafiq B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rafiq B
Gesin met tieners

It's ok for an overnight stay.

Hot water with good pressure. Beds - clean and comfy. Sufficient for overnighting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48785b1e240e9e4e4fa24837b805fb6d3539e0caeacd53f18b88a86ba49b3d6877fad7aed513e62c442b574a444a15f68ec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 18 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.412927284724 23.948792608529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem