Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinkaap Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Kleinkaap Boutique Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Emile B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Emile B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic restaurant.

Poor service at hotel reception. Very limited TV channels in the room. The directions to the hotel lead you to the restaurant, which has a different entrance (Jim van der Merwe Street) than that of the hotel. The hotel entrance is in Lyttelton Avenue. Upon arrival, our room was not ready. Check-in time is 14h00. We arrived around 15h00, and the room was not yet ready. The ladies at reception looked at each other and then directed us to sit and wait on a sofa. No explanation was offered. Eventually, the porter showed us to our room. This was one of the worst receptions ever. The food in the restaurant was excellent, and the breakfast one of the best. The advertisement states: "There is also a TV in the room." However, the channels are so limited that it is not worth it to even switch on the TV. We had to watch the World Cup semi-final in the restaurant. The bar was occupied by the guests who were attending a wedding. My experience was that the hotel caters primarily for guests attending wedding functions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louw C
Enkelreisiger

Pragtige plek om te oornag.

Kleinkaap laat die gaste voel of hulle in die hartjie van die Kaap is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorspronklik, briljant.

Oorspronklike, briljante spyskaart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Besigheidsreis

Stunning!

Baie besonderse, mooi en rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlike kos.

Heerlik gekuier. Lekker ouwêreldse gevoel. Aandete en ontbyt was heerlik. Klein goedjies kort aandag: Soplepel by ontbyt gedek i.p.v gewone lepel. Het wel die volgende deurgegee na ontvangs: Water net effentjies warm, badpype lek onder bad. Hul voorsien slegs 1 enkelbed kombers (Queen bed). Omdat ons nie met 'n lugversorger kan slaap nie, is die komberse te min vir koue aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa E
Gesin met klein kinders

Heerlik. Die kinders was mal oor die verblyf.

Die kamers us ongelooflik mooi en groot. Die kinders was gek oor die verblyf met hoenders, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kim S
Saam met vriende

Fantastic!

Dit was mooi, lekker en baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, baie skoon en netjies. Vriendelike diens.

Ons is groot Hotel-kykers (die TV-reeks) en sou graag darem 'n area in die hotel wou sien wat meer vertel van Klein Kaap se verbintenis met die TV-reeks. En ons sou graag i.p.v. DSTV in die kamers, Netflix en Showmax wou hê. DStv is verouderd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige venue, boomryk en salig

Effe teleurgesteld toe ons nie die buite restaurant-area kon gebruik na ons aankoms nie, dit as gevolg van 'n troue Ek sou voorstel dat daar altenatiewe reëlings vir gaste gemaak word wat verkies om buite te sit. Ons het egter ons teleurstelling met Anne, die restaurantbestuurder bespreek, en is by ontbyt baie spesiaal behandel met 'n tafel spesiaal vir ons. Die kos is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephne D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel of ons êrens buite die stad was, 'n wegbreek wat voel of jy selfs in die buiteland kan wees.

Wat 'n plesier. Ons is ontvang deur baie vriendelike personeel en na ons reuse kamer geneem. Met die inloop na ons kamer kom mens net voel hoe welkom jy is. Die kamers was perfek skoon en het alles gehad wat ons benodig het, die bed met sy fluffy duvet en lieflike beddegoed het ons omvou die aand en ons kon lekker slaap. Die aandete was uit die boonste rakke, ek het Karoo-lam geëet, voorberei soos ek nog nooit tevore gehad het. Die personeel wat ons bedien het was vriendelik en baie hulpvaardig, ons kon selfs ons laaste koffie by die kaggelvuur drink. Wat 'n lafenis. Na 'n goeie nagrus is ons na die ontbyt-tafel waar ons alles kon kry wat ons harte begeer, weereens die aangenaamste personeel en smaaklike kos! Lekker in die Kleinkaap maar net 12 min van my huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinkaap Boutique Hotel se terugvoer

Beste Stephne,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ek is verheug om te hoor dat u ook kon beleef waarvoor ons bekend is! Kom kuier gerus weer!
Groete.
Marionè Strydom

Kleinkaap Boutique Hotel
Gerhard S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Besigheidsreis

Baie rustige en ontspanne omgewing met 'n baie ruim en goed toegeruste kamers.

My enigste aanbeveling sou wees dat hulle gratis WiFi in die kamers sit en 'n versterker vir selfoonseine.In dié tipe hotelle verwag mens dat die WiFi darem al gratis beskikbaar sou wees om e-posse te kan lees, veral vir sakemanne wat daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinkaap Boutique Hotel se terugvoer

Beste Gerhard
Ek is verheug om u mee te deel dat al u bogenoemde aanbevelings in werking gestel is.
Groete.
Marionè Strydom

Kleinkaap Boutique Hotel
Vanaf
R2 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Van Der Merwe-straat 87, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e41c61ee697f9abba4e77045873f7b12c6804c14c6f8f02db73c43139f2a834f5bb8b4a82e61851d5841a32f807ed28df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 920 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 87 Jim van der Merwe Street Clubview 0140 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.840222 28.177431833333