Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbos Self-catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kleinbos Self-catering is 'n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste op 'n kleinhoewe in Quaggafontein buite Bloemfontein en bied verblyf vir gesinne of sakereisigers in die area.

Die huis het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Daar is 'n dubbelbed in een van die slaapkamers en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word in die 2 ander slaapkamers. Elektriese komberse word voorsien en daar is lugversorging in 2 van die slaapkamers.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Alhoewel volle etes nie bestel kan word nie, word koffie, tee, beskuit, melk, vars brood, verskeie smere en 2 tipes ontbytpap wel met aankoms voorsien. Daar is 'n eerlikheidskroeg waar gaste slegs betaal vir wat hulle gebruik. Die pryslys met items kan vooraf aan gaste gestuur word.

Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is op versoek beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en gaste kan in die swembad afkoel. Parkeerplek is beskikbaar en 2 voertuie het toegang tot onderdakparkeerplek. Wasgoed kan op versoek teen ekstra koste gewas word en die huis word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinbos Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Kleinbos Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Kleinbos Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8353554863ab0d0e5e6313a3abbc2866b65065d49f3adb04a45ac63be64e7c1616322781b5bf263b12e361087acfd89133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 43 Spesery Avenue Quaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145830020019 26.14562758253