Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kings Halt Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Kings Halt Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Laetitia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Enkelreisiger

Exceeded my expectations. Will definitely book here again.

Die ontvangs was mooi. The host was baie welcoming. Plekkie is presies wat ek en my seuntjie nodig gehad het. Comfortable and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oorslaap in Bloemfontein.

Wat 'n heerlike ondervinding weereens. Ons het heerlik lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaapplek met mooi parkering in Bloemfontein.

Fantastiese kamers, netjies en baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers en veilig.

Die kamers is baie netjies en voertuig veiligheid is fantasties. Ons kon egter nie die WiFi gebruik omdat die wagwoord nie vir ons gegee was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapplek geniet.

Ek het lekker gebly en geen klagtes gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens!

Netjiese opset. Sal die plek met groot vrymoedigheid aanbeveel. Was verras met die heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie G
Enkelreisiger

Die gasvryheid het uitgestaan.

Die eienaar het my selfs gratis vervoer aangebied na die rugbywedstryd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eckardt M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eckardt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ok.

Ons het die plek gekies oor ons honde saam ons rys. Ek verstaan die kamers is volgens hoeveel mense in die kamer slaap en nie mense en honde nie. . Die kamer wat ons ingeslaap het was baie mooi gewees binne maar net te klein vir 2 mense en 2 honde. Ek sal eerder dan 'n kamer boek vir 3 of 4 mense volgende keer. Die gastehuispersoneel is baie vriendelik en behulpsaam. Die WiFi het uitstekend gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en uitstekende diens.

Baie tevrede. Regtig vyf ster-kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Enkelreisiger

Vriendelike mense, dit het gevoel of ek by my eie huis is.

Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard(ag) B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard(ag) B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons wou hê.

Netjies, silwerskoon, gerieflik en goed geleë. Was perfekte oornaggerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlike ontvangs asook oornaggeriewe.

Dankie vir wonderlike oornaggeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M
Enkelreisiger

Exactly what I needed!

The loveliest hosts and a cosy room, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagbestemming.

Baie mooi, netjies en skoon verblyf. Ons honde was ook welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malefane T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Malefane T
Enkelreisiger

It was very nice staying at Kings Halt Guest House.

Hope to book there again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Enkelreisiger

Netjiese kamer vir vinnige oornag. Gawe gasvrou.

Die plek is gerieflik naby en maklik bereikbaar van die N1 af, en sal dit aanbeveel. Volgende keer sal ek probeer om die groter kamer met my vrou te neem! Baie gawe gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou baie vriendelik. Uitstekende akkommodasie. Sal definitief aanbeveel.

5 ster-akkommodasie. Hoogs aanbeveel,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaap soos 'n koning

Goeie diens, sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Kings Halt is regtig een van die beste plekke in Bloemfontein waar ons nog geslaap het. Wow. Alles is superskoon en netjies met alles wat mens benodig. Naby aan die N1, en die Spar is skaars 500 m weg. Ek sal nie op 'n ander plek bly as ek weer deur Bloem reis nie. Dankie Kings Halt. Julle blyplek is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Halt Guest House se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier sommer gou weer.

Groete

Kings Halt

Kings Halt Guest House
Vanessa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was comfortable, nicely decorated - perfect for an overnight stay.

The owner is very friendly and welcoming. There we lovely added little touches in the room such as chocolates, rusks for morning tea, shower gel. Wonderfully comfortable bed after a weary day's travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-lu L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-lu L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plesierig en netjies.

Die oornag was 'n baie aangename ervaring, sal dit beslis aanbeveel. Die mense is vriendelik en die ontbyt die volgende oggend was beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roann S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike kamer naby aan die N1

Ons het 'n oorslaapplek gesoek waar ons met ons hondjie kon oorslaap wat nie te ver af van N1 af is nie. Kings Halt was gerieflik geleë en maklik om te kry. Die gashere was verskriklik vriendelik en het selfs ons hondjie laat tuis voel. Ons sal beslis weer daar oorslaap en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solomon L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon L
Enkelreisiger

Peaceful, quiet and friendly hosts.

Will definitely recommend it. And will also stay again with them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie L
Saam met vriende

Baie aangenaam om daar te oornag.

Dit het 'n gevoel van luuksheid oorgedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, naby N1.

Gemaklike, lekker kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en netjies.

Die straat is baie besig en die verblyf het nie 'n mikrogolfoond nie. Kan nie padkos warm maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Naby genoeg as jy eers laatmiddag Kaap toe vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was goed ingerig vir oornagslaap

Eienaar het ons verwys na New York restaurant wat naby die gastehuis en uitstekende diens gelewer het. Die kamer was goed ingerig met koffie, tee en beskuit beskikbaar

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Vriendelike diens.

Rustige area. Gerieflik naby N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon M
Enkelreisiger

Dit was skoon en netjies, ons is vriendelik ontvang, veilige parkering en ons het lekker geslaap.

Ek sal vir seker weer daar oorbly, hopelik nie weer in die winter nie, maar die lugversorger het lekker hitte verskaf. Ek sal dalk net voorstel dat hulle 'n bord of 2 verskaf sodat mens jou wegneemetes kan warm maak in die mikrogolfoond. Verder was dit perfek vir vinnig in, slaap en vinnig uit. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozy M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozy M
Enkelreisiger

Awesome.

Felt safe. Appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louié K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louié K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurig, netjies en verwelkomend.

Dit was ons tweede besoek aan Kings Halt en dit was weereens 'n plesier. Sal altyd terugkeer as ons deur Bloem moet reis. Kamers is knus en uiters skoon, met gemaklike fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Skoon, netjies, en nog 'n glasie OBS vir die koue winter aande ook!

Baie dankie Hennie vir jou gasvryheid. Die plek is regtig baie skoon en netjies en baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald E
Enkelreisiger

Uitstekende diens, ideale ligging,

Vroeër as die tweeuur-inklok opgedaag, en hulle was bereid om my te akkommodeer en dadelik in te boek. Plek is skoon, netjies, en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring.

Die ontvangs was bedagsaam en vriendelik. Die kamer was pragtig en netjies skoon. Die bed slaap wonderlik. Die gasheer het selfs vir ons aanbeveel waar om 'n fantastiese aandete te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Org V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Gesin met tieners

Baie netjies. Definitief waarde vir geld en uiters vriendelike en behulpsame ontvangs, asook gedurende ons verblyf daar.

Die gasheer het ons uiters vriendelik en professioneel ontvang op die dag van ons aankoms. Hy het selfs gehelp om die waentjie met fietse af te haak en onder die afdak in te stoot. Die kamers is pynlik netjies, skoon en goed toegerus. Die beddens het die mooiste wit lakens en duvets op en die badkamer is 'n plesier om in te stort en klaar te maak. Die een kamer is aan die ander kant van die huis weg van die ander twee kamers af, maar ons nooit het onveilig gevoel nie. Die gasheer was deurentyd baie vriendelik en behulpsaam en hy het kom groet die volgende dag. Baie goeie waarde vir geld en ek sal dit definitief aanbeveel vir 'n oornag stop of twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Fantasties. Wonderlik.

Gasheer is ongelooflik behulpsaam. Vriendelik. Gastehuis is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan W
Besigheidsreis

Gasvryheid puik.

Ek sal net die badkamergeriewe vergroot, baie beknop. Stortdeur baie klein, kon nie die stort gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny-may W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny-may W
Besigheidsreis

It was great!

It was a great place to stay. They gave a complimentary Sherry upon arrival. Wifi was a bit slow, but otherwise really very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm En Annamarie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm En Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed a very pleasant stay in an air-conditioned, clean room, which was very welcome on such hot day!

We were welcomed by the host and he helped us with the storage of our boat. He recommended a good restaurant for our evening meal and the breakfast they provided was super and delicious! The room was comfortable and spacious. We enjoyed a very pleasant experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soenel N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Soenel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en skoon.

Kamer was smaakvol en skoon. Sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heilie N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike diens en voel veilig daar.

Sal altyd daar bespreek as ek oorslaap in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Gesin met klein kinders

Alles moeite werd en gerieflik en bo-verwagtinge.

Baie dankie vir skoon en elegante kamer en diens. Ekstra moeite met kids en vriendelikheid van gasheer maak absoluut die verblyf die moeite werd en met heerlike ontbyt met die mooiste detail gedek en versier die volgende dag is die kersie op die koek. Baie dankie. Trefferplek vir oornag met ontbyt en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lambert K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert K
Enkelreisiger

Bly altyd baie lekker.

Baie skoon en netjies, sal nie sommer op 'n ander plek bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlette L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette L
Gesin met klein kinders

Dit was baie netjies en ons het baie lekker gebly.

Baie lekker plek met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephnie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename eienaars, skoon kamers en badkamers, heerlike ontbyt.

Puik oornaggeriewe. Vriendelike ontvangs/eienaars. Ontbyt is fantasties! Kan hierdie gastehuis sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof. Alfred B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Alfred B
Besigheidsreis

Netjiese eenheid met goeie ligging en vriendelike eienaars wat ek met vrymoedigheid aanbeveel.

Ek het slegs een aand oornag en beide die diens en geriewe het slegs van die hoogste gehalte getuig. Die gasheer -en vrou werk as 'n vriendelike en doeltreffende span saam om 'n aangename verblyf te verseker. Die kamer en meubels is netjies, skoon en in werkende toestand. Ek sal beslis weer van Kings Halt gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna K
Enkelreisiger

Baie aangenaam. Sal weer daar bly.

Baie vriendelike gasheer, netjiese plek en sentraal geleë. Goeie waarde vir geld. Alles wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to overnight.

Loved this guesthouse, it was so neat, beautiful, well kept and had all you would need. Owner was very friendly and helpful. Close to the highway if that is important to you, would recommend and stay again. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thana D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana D
Enkelreisiger

Baie gerieflike verblyf in 'n netjiese en smaakvolle kamer.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy was bereid om ekstra moeite te doen sonder om eens vergoeding te vra. Die ontbyt is heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en gerieflik. Uitstekend!

Ons het baie lekker geslaap. Die kamer was skoon en netjies, alles was in orde, geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taina R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik.

Ek en my kêrel het daar gebly vir 'n aand in einde September - dit was heerlik. Die eienaars van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en sal beslis aanbeveel.

Heerlike gasvrye verblyf, sal beslis vir ander aanbeveel en ons sal self weer 'n draai kom maak indien ons Bloemfontein weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiré V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Alles is baie netjies gewees, kamers word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke vervang. Die eienaar is baie tegemoetkomend en beskikbaar om te help. Vanaf my bespreking tot aan die einde van my verblyf was hy beskikbaar en altyd vriendelik. Die ontbyt was elke oggend regtig baie lekker en waarde vir geld. Veiligheid is baie goed met veiligheidshek voor die kamer, buitelig en elektroniese hek. Kamer het waaier en aircon in, klein yskassie en ketel. Ek sou graag 'n mikrogolf ook wou hê in die kamer en eetgerei vir aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wihan T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan T
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies met baie vriendelike eienaars.

Ek het laaste oomblik die verblyf bespreek maar die eienaars het uit hul pad gegaan om my te help. Die kamer was baie netjies en ook skoon. Elke kamer het sy eie storie wat baie interessant was. Die eienaars is aangenaam en het lekker met hulle gesels. Ek sal beslis die akkommodasie aanbeveel vir iemand wat in die area wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rencia S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n "Wow experience" van beide verblyf en eienaar, belangstelling in gaste, is dit beslis die nommer 1 B&B in Bloemfontein.

Met ons aankoms tot ons vetrek was ons soos VIP's behandel. Die kamer was bo verwagting en die ontbyt was fantasties. Beslis 'n wenspan. Ons sal sonder twyfel weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met 5-ster-verblyf!

Lekker om in so 'n besonderse gastehuis te bly. Die meublement en dekor is iets besonders en die ontvangs was hartlik. Alles was gerieflik en die welkom sherry met glasies was die kersie op die koek! Sal beslis aanbeveel en ook weer daar bespreek. Puik Hennie en dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gerieflik en gasvry.

Ons verblyf by genoemde gastehuis was besonders. Dit is modern, gerieflik, baie netjies en veilige parkering. Naby die N1-snelweg en ook naby aan eetplekke. Sal beslis weer daar oorslaap en beveel met vrymoedigheid die gastehuis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ané K
Enkelreisiger

Fantasties!

Die kamer is netjies en alles wat mens sou benodig! Die bed is ook ongelooflik gemaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan L
Enkelreisiger

Baie vriendelike en goeie diens.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre B

Ons het baie lekker gebly.

Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastekamers en besonderse ontbyt.

By Kingshalt Gastehuis het ons in 'n pragtige gastekamer gebly. Die kamer het alles in wat jy nodig het soos genoeg hangplek, DStv, yskassie, haardroër. Badkamer is baie netjies met 'n bad en 'n stort en het alle ekstra sepies ens in. Al negatiewe opmerking oor die kamer is: Bed se kopstuk is los en beweeg agtertoe. Die verkeer is tans raserig tot laat aand en van vroegoggend a.g.v. verbouings aan die hoofpad. Die ontbyt is nie ingesluit by die prys nie maar was voorwaar die moeite werd! Van die heerlkste ontbyt wat ons nog by 'n gastehuis gehad het en was baie keurig voorberei. Sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uiters netjies.

Die vriendelike ontvangs, gerief en netheid was absoluut die beste wat 'n mens kan verwag. Hennie het uit sy pad gegaan om ons te laat tuis voel en was baie behulpsaam met die verskaffing van inligting. Die ontbyt wat hulle aan ons voorgesit het was van 5-ster-gehalte. Sal beslis weer by hulle gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Enkelreisiger

Die gasheer en gasvrou kan nie genoeg doen om mens tuis te laat voel nie. Die ontbyte is pragtig aangebied en daar was 'n smaaklike verskeidenheid - elke dag iets anders.

Ek het vier nagte by Kingshalt deurgebring en daar was nie een oomblik van ontevredenheid nie. Die gasheer het my selfs na sy rolbalklub genooi vir 'n baie genotlike middag se spel. Beter diens as dit kry mens nie sommer in die gastehuisbedryf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Halt Guest House se terugvoer

Beste Louis,
Baie dankie vir die resensie . Wees verseker dat ons steeds daarna sal streef om ons diens nog beter te maak wanneer ons julle weer sien.Wees ook verseker dat dit vir ons n plesier was om vir julle te huisves.


Kings Halt Guest House
Bernard V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en tuis gevoel - alles is daar en in plek en op standaard.

Ons wou naby die Universiteit wees en Kings Halt is 5 minute se ry van daar af. Ons is vriendelik ontvang en Hennie gaan uit sy pad uit om jou spesifieke versoeke/behoeftes te akkommodeer. Ontbyt is uitsonderlik en ons het lekker geslaap. Die beddens is kwaliteit en die lugversorger effektief. Die badkamer ruim en modern. Daar is so bietjie padgeraas maar dit het ons nie gepla nie. Ek het die WiFi password gekry maar die WiFi was nie sigbaar op my toestelle nie. Ek het nie tyd gehad om met Hennie te bespreek nie maar ek is seker hy sou dit vinnig uitgesorteer het. Die toestel was dalk net af. Ek kan Kings halt aanbeveel. Jy gaan nie 'n negatiewe ervaring hê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Halt Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Ek is jammer dat die Wi-Fi nie gewerk het nie,ek wil net vir jou sê dat vroeër in die week het ons 'n probleem met die WiFi ervaar maar toe ek vir jou die wagwoord gegee het was dit weer reg gestel. Ek weet regtig nie waar die probleem was nie. Sal dit opvolg

Kings Halt Guest House
Astrid B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Ai, ons het so lekker gebly, sal dit lank onthou. Hennie en Mare vriendelike, rustige mense. Ons het baie tuis gevoel. Kos was uit die boonste rakke. Ons klein hondjie het ook baie lekker gebly, dankie aan Hennie en Mare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kings Halt Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar Astrid, ons gee julle die versekering dat ons voortdurend maniere sal probeer vind om julle volgende verblyf by ons nog beter te maak. Sien julle graag weer

Kings Halt Guest House
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Krugerlaan 132 A, Universitas, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMzUwNjk0LTJhMzYtNGQ4Zi1iZmJmLTMzZTdlZWNhNmU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 132 A President Paul Kruger Avenue Universitas 9321 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.123898065538 26.178764998913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem