Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewietjie Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Kiewietjie Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marthie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Dit was baie lekker, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies maar netjies.

Baie gasvrye en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Dankie, Tersia. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Thelma D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma D
Gesin met tieners

It was very private and laid back, just what I needed.

It was okay. That can improve, especially privacy when travelling with kids. I had to request Wi-Fi on my arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Thelma, thank you and hope to see you again in the bigger flat.
Judy

Kiewietjie Cottages
Adv V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie netjiese verblyf. Goed toegerus.

Baie geniet. Die plek het aan die verwagting voldoen. Vriendelike ontvangs en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie dankie, Fanie. Ons hoop ons sien julle gou.

Vriendelike groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Moira S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Our stay was comfortable, affordable and really pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L
Saam met vriende

Very nice.

Ja, baie lekker. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie danki, Veronica. Ons hoop ons sien julle gou weer, Judy.

Kiewietjie Cottages
Daniel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Very enjoyable with friendly service and attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyzette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik soos altyd.

Ek geniet dit om by Kiewietjie Cottages in te boek, baie rustig met mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nerine B
Gesin met tieners

Teleurgesteld.

Daar is ook nie 'n vol DSTV-pakket soos in die beskrywing nie. Slegs sekere kanale. Mense met langer en laer voertuie moet ook versigtig wees met eenheid 3 se parkering. Ons voertuig is ook beskadig met die oprit se kurwe wat so hoog is dat dit ons sleepstang in die agterbuffer ingedruk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. 'n Skoon, keurige en netjiese plek.

Pragtige plek met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaap P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en die gasvryheid was puik.

Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met vriende

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Baie gasvrye, vriendelike mense. Netjies en skoon. Loopafstand van die strand. Skoon strande, Baie om te doen. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie dankie Ilse en hoop ons sien julle gou weer.

Kiewietjie Cottages
Seelan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seelan P
Gesin met tieners

We love the sea. We needed a place to sleep and eat.

Judy was very friendly - gave us the keys and a few things we needed to do regarding the cottages. Only negative was one toilet for a family, but we enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleze J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleze J

Oulike plek.

Eienaar baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Danki Frikkie en hoop ons sien jou gou weer

judy

Kiewietjie Cottages
Beverley V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, quiet & homely.

Absolute peace & quiet. Views outstanding. Great hosts who never once interfered with our stay. We will definitely stay again if the cottage is vacant. Will recommend to all friends & family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Thank you Beverley, and we hope we see you soon.

Kiewietjie Cottages
Lyzette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos altyd, fantasties.

Kan altyd gaan rus daar, lieflike uitkyk oor die meer en die tuin is 'n paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Lyzette, julle is altyd baie welkom en sien weer.

Kiewietjie Cottages
Dries P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n paar dae ontspan in Sedgefield.

Eenheid was lekker ruim, goed toegerus, behalwe vir badhanddoeke en ons kon selfs 'n vleisie braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Dankie Dries, en ons hoop ons sien julle gou weer.

Kiewietjie Cottages
Jan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, mooi omgewing.

Die eenheid was baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Jan, baie dankie vir die resensie en hoop ons sien julle gou weer.

Kiewietjie Cottages
Marius D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marius D
Enkelreisiger

Vir die prys, skokkend!

Gasstoof is 'n 2-plaat los stoof bo-op 'n blad met 'n los gasbottel langsaan. Die toilet lek en ek is gevra om die houer leeg te maak. Die stort het 'n lap 'deur' sodat die vloer nat is na 'n stort. Mikrogolfoond is oeroud en glasblad binne is gebreek. 4 persone kan nie hier slaap nie, daar is net 3 stoele vir ete en die 2 kinderbeddens is in die eetplekarea en mens sal die beddens moet opvpu om te kan beweeg. Braai is geskik vir 2 persone wat bereid is om teen 'n skadunet vas te kyk terwyl hul vleis op 'n geroeste rooster braai. Ek het my verblyf met 2 dae verkort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Ek wou eers nie reageer nie, maar terwille van al my gaste deur al die jare voel ek om tog iets te se. Jy was net 1 alleen, en was baie ongelukkig a.g.v. iets. En moes dit op iemand uithaal. En toevallig was ek die persoon vir sy uitlaatklep.
Mooi dag almal en vrede vir julle
Judy

Kiewietjie Cottages
Suzette J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette J
Gesin met tieners

Pragtige tuin en gesellig.

Ons het heerlik gekuier, lekker stapafstand van die strand af. Oggendkoffie in dié tuin met al die voëltjies was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige 2 dae gewees

Baie veilige plekkie om te bly en die plek is baie ruim. Vriendelike diens onvang van die eienaar. Naby die strand en die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zita F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zita F
Saam met vriende

It was lovely, tranquil and well managed.

The stay was lovely and I would difinitely recommend this place to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Gesin met klein kinders

Dit was so heerlik en rustig wou langer bly.

Dis rustig, veilig, ons het baie lekker ontspan, geen steurnis, ons sien uit om baie gou weer te bespreek, uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need and more.

There is lots of extra's at this nice neat cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G

Rustige, gerieflike kuier met gawe eienaars.

Dit was ons tweede kuier by Kiewietjie en die rustige dorpie Sedgefield. Ons geniet die landelike atmosfeer. Daar is soveel klein interessante winkeltjies en eetplekkies om te besoek en lekker geselsies met die eienaars asook inwoners wat jy oral raakloop. Die omgewing bied ook lekker daguitstappies, nie ver weg nie. Die wakkerword met voëlsang is wonderlik - het soveel verskillende voëls gesien. Die gees is weer gesond na die kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Goeie ligging, netjiese skoon plek, goeie waarde.

Beste waarde vir geld. Alles wat jy nodig het vir heerlike vakansie! Vriendelike gasvrou en gasheer. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem! Superb location - convenient to stroll to beach & lagoon as well as the village shops.

The host has provided a warm, comfortable & inviting cottage that caters for all one's needs. The views from the veranda over the lagoon & distant mountains were lovely. An enjoyable stay-over that I'd highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyzette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Sal die plekkie aanbeveel, baie rustig en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G

Waarde vir geld - akkommodasie met vriendelike en behulpsame eienaars.

Lekker blyplek in 'n gasvrye dorpie met alles wat jy nodig het binne bereik. Binne loopafstand van die mooi Myoli strand en die rivier. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n onvergeetlike ervaring!

Was lekker om daar te kuier, gasvrou en gasheer onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Dankie Mart en dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Judy

Kiewietjie Cottages
Louwrens E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en van die stoep af kyk jy oor die Vlei.

Die weer was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Dankie Louwrens en hoop ons sien julle gou weer.

Groete

Kiewietjie Cottages
Johan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Voel onmiddellik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco S
Gesin met klein kinders

Onopgesmukte, opregte, vriendelike, goeie gasvryheid.

Ons tydjie daar is baie gemaklik gemaak. Gashere toe ons daar aangekom het en vriende toe ons gegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyzette V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik ontspanne

Die tuin was 'n belewenis, die huis was netjies met al die geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is in die eenheid beskikbaar. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Sedgefield is 'n lekker plek om te besoek. Gastehuis is maklik bereikbaar vanaf middedorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartsmense, mens wil net kuier en kuier!

Pragtige plek met die mooiste tuin en die woonstel is groot en met alles toegerus wat jy nodig het. Hierdie is vir seker van die plekke wat 'n mens voel jy kan weer en weer na toe terug gaan. Jy sal in elk geval ver soek vir meer aangenamer mense as hier. Ons kan net se baie dankie vir 'n wonderlike tyd daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Thys,
Dit was soos om familie hier te he.
Ons sien baie uit wanneer julle weer kom. l
Liefde Judy en Johan

Kiewietjie Cottages
Hettie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies binne en buite.

Enige tyd aanbeveel. Judy baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Gesin met tieners

Good.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Enkelreisiger

Gemaklik.

Gemaklik, gerieflik, prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome service, most friendliest owners, beautiful, peaceful place.

It is a cosy setup, friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaune M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaune M
Saam met vriende

Was awesome.

Nice, stil, mooi omgewing. Ons was baie nice ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D
Gesin met tieners

Dit was baie rustig gewees.

Dit is 'n baie netjiese plek met 'n pragtige uitsig oor die meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Lovely stay in a great location.

We had a great stay at Kiewietjie Cottages. Judy is a fabulous hostess and addressed our small issues quickly and without fuss. The 6 sleeper cottage is well equipped. Note that the main bedroom double bed is very firm - Judy can arrange for a foam pad to go on top to make it softer. There is a sleeper couch with a pull-out second bed in the lounge - a bit of a tight fit for adults, but perfect for kids. There is one bathroom (bath/shower and loo split) and is only accessible through the main room. The outside access stairs are quite steep and not really suitable for any elderly people who are not sprightly. There is no security fencing so on two occasions we had beggars come up straight to the main sliding door which is a bit unnerving for Gautengers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M
Gesin met klein kinders

Friendly, flexible and allowed us our privacy.

Enjoyed our visit to one of the most beautiful places in South Africa, good accommodation but the decor a bit dated. Everything you need provided to ensure a great stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, flexible en het ons privaatheid gebied.

Het ons besoek aan een van die mooiste plekke in SA baie geniet. Goeie verblyf, maar die dekor 'n bietjie oud. Alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We enjoyed every minute of being at this guest house. The friendliness was awesome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Ons het elke minuut om by hierdie gastehuis te wees geniet. Die vriendelikheid was wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D
Saam met vriende

Waarde vir geld. Eienaar baie vriendelik.

Beslis waarde vir geld. Skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Beste Anthea,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Nigel M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very comfortable and pleasant stay.

Thank you for our lovely stay, Judy. We loved the view as well as the privacy in the beautifully kept garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Thank you very much and hope we see you soon.
Judy

Kiewietjie Cottages
Marie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Vriendelike eienaars. En baie netjies en skoon. Ons het die tyd baie geniet en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie dankie Marie en hoop ons sien julle gou weer. Hoop dit gaan nou beter met jou nek.

Vriendelike groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Tersia Y - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie mooi en netjies en eenheid baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marié S

Rustige gemaklike verblyf.

Ons het lekker gebly al was dit 'n stywe stappie, veral terug van die see af. Die huis was goed toegerus en sal perfekte verblyf wees as dit binne effens gemoderniseer kan word. 'n Meer beskutte buite-area veral van die son sal ook bydra tot beter verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese ruim woonstel - veilige parkering.

Dit is 'n baie netjiese, ruim woonstel met alles wat jy nodig het. (Home away from home). Pragtige tuine. Naby aan die see, asook alle ander dorpies. Baie vriendelike eienaars - sal met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

Enjoyed our stay. Very peaceful in a beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl S

Fantastiese diens!

Ons het die afgelope naweek tuis gegaan by Kiewietjie Cottage. Judy en haar man het gewag tot 10 uur Vrydagaand om ons te verwelkom omdat ons 'n 5 uur lange reis moes aflê tot in Sedgefield. Die ontvangs was vriendelike en gasvry ten spyte van die feit dat hulle so laat moes wakker bly om ons te ontvang. Die eenheid was perfek netjies skoon, alles in werkende toestand. Hulle maak seker jy het alles wat jy moontlik nodig sal kry tydens jou verblyf, en ek bedoel regtig alles. Dis loop afstand vanaf die pragtige strand en jy het die aller mooiste uitsigte reg rondom jou. Die eenheid is 'n regte "home away from home" en ek beveel dit beslis vir enige iemand aan! Baie baie baie dankie dat ons kon tuis gaan by julle pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Lizl, Baie danki vir die pragtige briefie. Dit was lekker om julle te ontvang en hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Aad & Lyn V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aad & Lyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and exactly what we were looking for and needed.

For us, who are having to be very cautious when it comes to budget, this place was ideal. During our stay it was quiet. The surroundings, as well as the garden, were an absolute joy. Location ideal, all equipment we needed was provided and the place was spotless. The bathroom and toilet are a little cramped but, of course, we didn't need to spend our days there. Would we go back? Absolutely! Hosts Judy and Johan are friendly and helpful. Bonus point for having a small garage for parking our car at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie dankie Aad en ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Judy

Kiewietjie Cottages
Tilana B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Veilig, skoon, gemaklik. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie danki Tilana, Hoop ons sien julle gou weer
Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Lawenia F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawenia F
Gesin met tieners

Rustig.

Dit voel of jy tuis is. Daar was niks te kort in die kombuis nie. Die eienaar was baie behulpsaam en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Lawenia, baie danki en ons sien uit om julle weer te ontvang hier by ons.
Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
J D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Gastehuis was baie rustig, gerieflik en skoon en goed geleë. Gasheer/vrou (Johan en Judy) baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie dankie Johan en sien uit om julle weer hier te ontvang.
Mooi dag
Judy

Kiewietjie Cottages
Doné T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, baie sentraal en netjies.

Dankie, Judy, jou plek is pragtig en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Lekker privaat, pragtige tuin, onverbeterlike uitsig - tops! Ons sal beslis weer kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie dankie Donè. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom
Mooi dag
Judy

Kiewietjie Cottages
Jacob P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Die verblyf by Kiewietjie was fantasties en ons beveel dit aan vir voornemende gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Jacob,

Baie danki en hoop ons sien julle gou weer.

Judy

Kiewietjie Cottages
Lize B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Gesin met klein kinders

Dit was baie gemaklik en het baie tuis gevoel.

Judy en haar man is baie gasvry en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Dit is baie sentraal en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie dankie Lize, en ek hoop ons sien julle weer. Judy

Kiewietjie Cottages
Chantel C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C
Saam met vriende

Ons het heerlik by julle gebly!

Baie dankie vir 'n heerlike naweek! Baie mooi skoon en netjies! Ons kom vir seker weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Dankie Chantel, julle is baie welkom en ons hoop ons sien julle gou weer.

Kiewietjie Cottages
Janine C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C
Saam met vriende

It was nice.

There were no towels in the cottage, so I think you should make it clear to the guests that they should bring their own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Goeiedag Janine, Baie dankie vir jou terugvoer, Indien jy kyk op jou kwotasie wat ek in die begin vir jou gestuur het, sal jy sien ek het gesê gaste moet hul eie handoeke saambring. Jammer indien jy dit nie gesien het nie.

Vriendelike groete
Judy

Kiewietjie Cottages
Louwtjie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Baie vriendelike eienaar. Lekker uitsig, naby aan die strand. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek. Ruim. sal weer wil gaan.

Dankie aan die Louws vir 'n heerlike naweek in 'n ruim "huis". Veilig met die allermooiste uitsig oor dorp en deel van die lagoon. Rustig. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Adriene, dankie en hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Judy

Kiewietjie Cottages
Shinaz R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinaz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity at a good price.

Absolutely enjoy staying over at Kiewietjie Cottages. Judy Louw is a very friendly and accommodating hostess. Place is always neat and tidy. Stunning garden and tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Thank's Shinaz and see you again. Judy

Kiewietjie Cottages
Heidi G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Gesin met tieners

A homely cottage situated in beautiful surroundings, perfect for a family getaway.

We thoroughly enjoyed our stay at Kiewietjie Cottages. The clean and cosy cottage is situated on a hill, surrounded by a well maintained garden, with distant views of the Swartvlei and lovely green neighbourhood. The cottage is well equipped with all the basic necessities. Our host Judy and her husband were warm and friendly and made us feel at home. Myoli beach and Swartvlei rivier mouth is in walking distance to the cottage. We would love to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Hi Heidi, thank you and we love to see you again.
Kind regards
Judy

Kiewietjie Cottages
Juanita V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en gerieflik, definitief waarde vir geld.

Ons het al by soveel bestemmings oorgeslaap en reis baie a.g.v. werk en nog nooit het ons so vriendelike diens en rustigheid ervaar nie. Judy is wonderlik en die verblyf het als wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Ons sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Baie dankie Juanita en ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Julle is baie welkom. Judy.

Kiewietjie Cottages
Lucia D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die gasheer (Johan) en gasvrou (Judy) is baie vriendelike en behulpsaam. Ons was net 2 persone en het basies net daar geslaap en die badkamer gebruik - die plek het dus aan ons behoeftes voldoen. Ons Ford Ranger, Dubble Cab is `n moderne voertuig en kon ongelukkig nie in die garage inpas nie, maar daar was wel onderdakparkering, as alternatief beskikbaar. Die trappies na die eenheid is nogal steil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiewietjie Cottages se terugvoer

Beste Lucia,

Baie dankie vir die tarugvoer. Ek stem saam dat die trappe nogal steil is, veral vir ouer mense.

Vriendelike groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Shinaz R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinaz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful serene and tranquil place. Love the gardens.

What an awesome stay! Judy Louw and husband is very accommodating and hospitable. Beautiful, serene and tranquil place. Absolutely loved the gardens around property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald N
Saam met vriende

Waarde vir jou geld, alles wat jy kon voor gevra het.

Baie dankie Judy vir die vriendelike verwelkoming, Kiewietjies kry 'n 10. Alles wat jy kon gevra het, was daar. Gerieflik, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met vriende

Vir seker waarde vir geld.

Heerlike paar dae gehad. Skoon netjies, veilig. Dankie vir wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Simple accommodation in an ideal location.

We just needed basic accommodation for 2 nights and Kiewetjie Cottages were ideal for our requirements. Very quiet, private and ideally situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin en uitsig.

Pragtige tuin en uitsig. Naby al die fasiliteite en is baie rustig. Huisvesting is baie ruin met al die benodigdhede. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn W
Gesin met tieners

Kort.

Beslis nie wat ek verwag het nie. Plek was netjies, skoon en definitief ’n bargain vir geld! Beslis ’n teruggaan werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles wat ’n mens nodig mag hê. ’n Tuiste weg van ’n tuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Baie lekker plekkie. Sal maklik daar afpak vir 'n maand vakansie.

Baie dankie vir 'n fantastiese blyplek. Was baie sentraal vir ons doel daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Aangenaam, mooi uitsig, genoeg leefruimte, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danoven K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danoven K
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig, pragtige uitsig.

Ons het vanaf ons verblyfplek gery na plekke soos Knysna, George en Oudtshoorn om plekke te gaan besigtig soos: die Kangogrotte, Kango Ranch en die Highgate-volstruisplaas in Oudtshoorn. Dan het ons ook 'n dag gebruik om Knysna se olifante te gaan kyk en op die John Ben te ry. Om in die agtermiddag terug te keer na die rustige atmosfeer van ons verblyfplek was nog 'n verdere pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig, naby restaurant op strand.

Goed geleë, stil, toesluitmotorhuis, naby inkopies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Kiewietjie Cottages is verseker die beste waarde vir geld wat ek nog ervaar het. Die kamers is ruim, die kombuis het spasie vir twee mense op dieselfde tyd, en dit is baie goed toegerus. Daar is 'n privaat aparte braai-area met 'n pragtige uitsig en die eienaars doen moeite om voëllewe te lok. Hulle is baie aangename mense wat uit hulle pad uit sal gaan om verblyf vir kliënte so gemaklik as moontlik te maak. Daar is 'n toesluitmotorhuis wat die senuwees rustig maak in die aande. Judy en Johan, ek sal nie twee keer dink om in die toekoms weer by julle te bespreek nie. En ek sal met gemak my mense na julle verwys. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, pragtige tuin, netjies maar ouderwets.

Ongelukkig het ons nie lekker geslaap nie as gevolg van slegte ou matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mianne D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mianne D
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en beste geskenk aan ons as 'n gesin.

Tannie Judy en die Oom is 'n juweel. Hulle het ons bietjie meer van die omgewing vertel. Die verblyf was tops. Ek wens ons kon langer bly. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize O
Gesin met klein kinders

Baie rustig met pragtige tuin en uitsig.

Gasvrou is opreg vriendelik en laat mens gou tuis voel. Tuin en uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOTdkY2ExLWJjNTktNDA2ZS05MzAzLTdiYzZkYWY0MTUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 17 Kiewietjie Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.029456212308 22.804213032541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem