Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewietjie Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kiewietjie Cottages skuil in die kusdorpie Sedgefield op die welbekende Tuinroete tussen George en Knysna.

Eenheid no 3 is 'n oopplan-woonstel met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed op die toegeboude stoep. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, en braaigeriewe.

Eenheid no 2 is geskik vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n slaapbank vir kinders in die leefarea. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is braaigeriewe buite. 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Kiewietjie Cottages is net 500 m van die strand, winkels en restaurante af.

Sedgefield se omgewing is 'n absolute paradys vir buitelugliefhebbers. Groenvlei-meer is 'n varswatermeer wat gewild is onder vissermanne, veral baarshengelaars. Verken gerus die fynbos, Lakeside, en woudwandelpaaie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Kiewietjie Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kiewietjie-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kiewietjie Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOTdkY2ExLWJjNTktNDA2ZS05MzAzLTdiYzZkYWY0MTUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 17 Kiewietjie Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.029456212308 22.804213032541