Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kestell Stables

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Kestell Stables
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anna-marie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons nuwe "go to" gastehuis in Bloemfontein.

Pragtig, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Baie dankie, Anna-marie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien julle gou weer!

Kestell Stables
Stephen R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen R
Enkelreisiger

Very good.

Really excellent and worth the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Thank you for the review Stephen, it was a pleasure hosting you.

Kestell Stables
Jan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T
Gesin met tieners

Skoon netjiese en veilige verblyf.

Baie lekker daar oorgeslaap, vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou, ons het 3 kamers geboek, dus basies die plek vir onsself gehad. Hulle sommer gou gou vir ons bygestaan met die aanbeveling van restaurante in die omgewing. Ons het wegneemetes gekoop by 'n restaurant en piekniek in die tuin gehou wat heerlik was na 'n lang reis. Die lugversorgde kamers was netjies en skoon met goeie matrasse en beddegoed. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Jan. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Kestell Stables
Theunette J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding.

Fantastiese geriewe, skoon, netjies, smaakvolle dekor! Gasvrou en man baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurentius D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurentius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Baie lekker en rustig met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suna W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil buurt om in te oornag.

Aangesien ons al gaste was, het ons heerlik gebly. Pragtige ingerigte plekkie. Baie vriendelike gasvrou. Naby restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Gesin met klein kinders

Rustige en ontspannende plek!

Baie lekker gebly! Skoon en netjies plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nándor S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nándor S
Enkelreisiger

Voldoende ruimte en fasiliteite in 'n veilige, rustige omgewing.

Die rustige omgewing en stilte by die verblyf met alle nodige geriewe is beslis aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Baie dankie Nandor, dit is altyd lekker om jou te huisves.

Kestell Stables
Vicky B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B
Besigheidsreis

Beste in Bloemfontein.

Dit is die tweede keer wat ons gebly het by Kestell Stables en dit was tops! Die ligging is perfek, baie naby aan winkels en restaurante. Ons het die kaggel vreeslik geniet. Liesl is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Baie dankie Vicky. Dit was 'n plesier om julle weer te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Kestell Stables
Vicky B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B
Besigheidsreis

Rustig in Bloemfontein.

'n Ongelooflike netjies en skoon plek. Goed geleë in 'n baie rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer.

Kestell Stables
Edwin L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Great service, warm fireplace. Have already recommended it to a friend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Edwin, thank you for staying with us! Hope to see you soon again!

Kestell Stables
Jobert B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jobert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker oorgeslaap.

Kamer is lekker groot, baba kampeerbed opgeslaan en nog spasie gehad. Bed het lekker geslaap. Internet was vinnig gewees. Ons kon die eetgerei gebruik. Stort het baie spasie en toilet is agter deur toe. Ander gaste was ook op die perseel maar kon glad nie agterkom hulle was daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf in Waverley, Bloemfontein.

Kestell Stables is geleë in 'n stil, netjiese buurt. Die kamer is in alle opsigte in 'n puik toestand. Liesl is 'n vriendelike, professionele gasvrou. Dit was ons tweede besoek, en ons sal beslis weer daar wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf in Bloemfontein

Die gastehuis is in 'n rustige area geleë, met 'n netjiese tuin. Die gashere is baie vriendelik en professioneel. Ons eenheid was netjies en goed versorg, met 'n oulike kombuisie en baie gerieflike badkamer. Ons beveel Kestell Stables met vreugde aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabrielle P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil.

Ek en my man wou 'n naweek net saam wegbreek vir ontspanning. Kestell Stables was die perfekte plek. Baie skoon, netjies. Kaggel in die kamer, onderdakstoepie in tuin, WiFi, TV. Baie lekker, sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Baie dankie Gabrielle! Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle sommer gou weer!!

Kestell Stables
Tim M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, well laid out, complete, clean and central. We will be back soon.

This is exactly what we need when we travel, couldn't ask for any more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Thank you so much for the support and review/comments, Tim! We appreciate it dearly.
Best regards, Reinier and Liesl

Kestell Stables
Daniel D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Great decor, geriewe en ligging. Klientediens puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francette R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R
Gesin met tieners

Skoon, netjies en baie stylvolle akkommodasie!

Ongelooflike eienaars wat absoluut uit hulle pad gegaan het om dit vir ons so gerieflik moontlik te maak. Hulle het ook 'n heerlik restaurant aanbeveel vir aandete wat onvergeetlik was! Dekor is stylvol en elegant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Dankie Francette, kom slaap gerus weer hier oor!
Reinier en Liesl

Kestell Stables
Juanita V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Enkelreisiger

Lieflik!

'n Lieflike, rustige hawe om te bly en so goed geleë! En as 'n bonus die Bronn's se gasvryheid. Definitief my volgende verblyf in Bloemfontein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Dankie Juanita. Ons sien uit daarna om jou weer hier te hê.
Groete, Liesl en Reinier.

Kestell Stables
Lionel T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Ons is vriendelik ontvang en was baie aangenaam verras met die netheid en geriewe wat beskikbaar was. Sal vir seker weer gebruik maak van Kestell Stables.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Baie dankie Lionel. Hoop ons sien julle gou weer!

Kestell Stables
Angie M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M
Besigheidsreis

Lovely accommodation, highly recommended!

Absolutely loved the accommodation at Kestell Stables, we rented the Delux King Unit, what a delight. What you see on the website is what you get. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf, hoogs aanbeveel.

Absoluut mal oor die verblyf. Wat 'n aangename eenheid. Wat jy sien op die webtuiste is wat jy kry. Hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Angie,
Thank you so much for the review! Hope to see you soon!!
Liesl

Kestell Stables
Zandré S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute gemak!

Die verblyf was definitief worderlik! Netjies, skoon en luuks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Stables se terugvoer

Dankie Zandre, kom kuier gerus weer!

Kestell Stables
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 1A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlfiYNSWh23oHRHdqz5TPo0mbq4jxJOOg8WekyP6FsNUmutx5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 1A Kestell Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.093378299038 26.224791259525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem