Karos Gastehuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Klaas B - Feb 2024
Algehele gradering
Klein dorpie verrassing.
Estelle N - Feb 2024
Algehele gradering
Puik!
Anita L - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspanne venue.
Louis D - Nov 2023
Algehele gradering
Gasvry!
Conrad B - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful comfort and coziness.
Daan V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Awyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Ouwêrelds en stunning!
Dienie K - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier met wonderlike gasvrou!
Andre E - Mei 2023
Algehele gradering
Mooiste gastehuis waar ons nog ooit in gebly het.
Ansie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Anina L - Mrt 2023
Algehele gradering
A wonderful, tranquil stay with delicious food.
Sergio S - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing and comfortable.
Renee G - Des 2022
Algehele gradering
'n Oasis.
Isac M - Des 2022
Algehele gradering
Karoo op sy beste, die span wat na jou kyk is fantasties.
Juanita D - Des 2022
Algehele gradering
Very pretty.
Pierre F - Okt 2022
Algehele gradering
I had an extremely comfortable stay at Karos Guesthouse.
Martie K - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n juweel in die Karoo.
Louis A - Aug 2022
Algehele gradering
Karos Gastehuis is 'n juweel.
Bea L - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvryheid, lekker kos en ongelooflike ervaring.
Jacqueline C - Jan 2022
Algehele gradering
Wow! Wow! Wow! Stunning plek, alles was net perfek!
Andre J - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties. Rustig, baie mooi en alles perfek.
Janetta V - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Gerrit M - Des 2021
Algehele gradering
Dit baie geniet en plek baie skoon en netjies. Baie goeie diens.
Hendrik B - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Belinda R - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable stay, friendly staff and a great meal cooked by Mandy. An oasis in Loxton.
Martin E - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike gastehuis.
Willie P - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens met styl, heerlike kos, gerieflike kamers.
Anré C - Aug 2021
Algehele gradering
Egte Karoo-gasvryheid in styl.
Annemarie F - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike juweel in Loxton
Theuns S - Mei 2021
Algehele gradering
Van ontvangs tot aandete was alles vyf sterre.
Madie V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Aangename verrassing.
Deon B - Mrt 2021
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike verrassing om 'n gastehuis op Loxton te kry wat voldoen aan vyfstervereistes!
Yolande C - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese vyfsterverblyf in die middel van nêrens.
Esley Jane G - Jan 2021
Algehele gradering
Super easy
Hanlie M - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike gasvrou, ongelooflike lekker boerekos, personeel is baie beleefd en vriendelik!
Samantha S - Nov 2020
Algehele gradering
A real spoil!
Lees meerRory H - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant
Laurette V - Okt 2020
Algehele gradering
Mandy is n absolute juweel van 'n gasvrou, saam met haar helpers.
Callie T - Okt 2020
Algehele gradering
Uitsonderlik mooi ingerigte gastehuis.
Callie T - Aug 2020
Algehele gradering
'n Ons-kom-weer-kuier in 'n baie besonderse gastehuis.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom