Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vreugde

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek in die sonderlinge, prentjiemooi dorpie Merweville.

Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die familiebadkamer het ’n bad en stort.

Die aparte leefarea het 'n leerbank, TV en 'n oopplan-sithoekie met glasdeure wat na buite lei.

Die kombuis is ten volle toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en kookgerei. Daar is ook 'n Dover-stofie in die kombuis vir koue wintersaande.

Daar is 'n groot kuierstoep met 'n buitebraai-area asook 'n lieflike stoep aan die straatkant van die huis.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die erf is volledig omhein.

Die historiese Merweville Kerk is stapafstand en gaste kan ook 'n piekniekmandjie pak en die gewilde Letterkop-roete aandurf en gaan piekniek hou en die asemrowende uitsig geniet.

Die algemene handelaar is net skuins oorkant die pad en bestel gerus hout vir die braaivleisvuur en maak seker om die plaaslike slaghuis te ondersteun vir Karoo-tjoppies.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Vreugde sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Karoo Vreugde
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Jaar gelys 6

Ligging

  • Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Vreugde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACzdCebkxWPfQaDx2GMrXb1Wtp64BtpvMLotAl4Rq9i7iVjg80b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 114 Hugenoot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.668723631514 21.511384991402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem