Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Pomp

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Karoo Pomp
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, lekker.

Netjies, skoon, gerieflik. Gasvry. Goed gelee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Everything was great! The only improvement I can suggest is that the shower should be a bit warmer. The water was lukewarm, but we managed just fine!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esley Jane G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esley Jane G
Enkelreisiger

Peaceful and comfortable.

Excellent hosts, lovely surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Lekker en voel soos huis. Gasvryheid is uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanri R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Gemaklik. Moeiteloos.

Gasvryheid 5 ster. Geen probleme gehad. Was ingelig van wat om te verwag oop is in die dorp. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, vriendelik, gasvry.

Pragtige plekkie in 'n pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth it.

Serene, quiet. Farm style atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebraai en geslaap.

Ons is baie vriendelik ontvang! Alles was skoon en netjies en ons lamtjoppies en wors was gereed om te braai. Selfs die vuur was al klaar vir ons gepak! Baie dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Enkelreisiger

Pragtige plek met 'n oulike tuin waar mens kan ontspan na 'n lang reis.

Baie vriendelike gasvrou. Sy het plek gehad om my groot hond te akkommodeer. Die woonstel is gemaklik ingerig en het 'n goeie gehalte bed vir 'n moeë lyf om uit te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abram S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Alles wat nodig was vir 'n rustige oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs by mense wat regtig omgee vir hul gaste.

Hartlike ontvangs deur die gasheer en gasvrou. Ons eenheid was keurig versorg en het alles wat jy benodig vir selfsorg. Ons het 'n vleisie gebraai en ons gasheer het gesorg vir genoeg hout terwyl ons gasvrou 'n paar tjoppies (wat ek vooraf met haar gereël het) vir ons gereed gemaak het. Die twee glasies soetwyn in die kamer het ons baie spesiaal laat voel. Vir die prys wat jy betaal verwag jy nie sulke behandeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Karen was a perfect host, room was so clean, shower great, had a lovely braai and their chops were so tasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien uit tien.

Karen was uiters aangenaam en behulpsaam. Die blyplek is gerieflik en lekker ingerig. Ons het heerlik daar oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige kuier in 'n stil Karoo-dorpie.

Baie rustige atmosfeer, kamer is netjies en funksioneel. Baie gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag-akkommodasie. Vriendelike gasheer.

Ons het hier oornag op pad Weskus toe van Johannesburg af. Karen en haar man is baie vriendelik. Hulle hou skaaptjoppies en wors aan wat mens kan koop, so ons hoef nie eers 'n slaghuis te gaan soek het nie wat baie gehelp het. Binne was 'n lekker sherry verrassing! Veilige parkering binne die perseel. Twee braaiplekke om van te kies. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amori S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori S
Enkelreisiger

Gemaklik

Stil, rustig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Gasheer uit pad gegaan om ons welkom te heet en is regtig hartsmense. Wonderlik gekuier. Pragtige plekkie en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Pomp se terugvoer

Baie dankie Ettiëne vir jou positiewe review.

Karoo Pomp
Etienne S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige mense en gerieflike akkommodasie.

Vir die prys is dit definitief waarde vir geld. Pragtigste, vriendelike mense, alles wat jy nodig het en meer. Die lugversorging in die kamer is 'n enorme groot pluspunt tydens 40° temperature. Sien julle volgende keer weer as ons Vosburg besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Karen en Frans het ons baie welkom laat voel - en ons 2 groot honde het ewe lekker gebly. By ons aankoms was daar reeds 'n vuurtjie vir ons gepak. Baie dankie daarvoor. En ons is die volgende oggend heerlik bederf met kondensmelkkoffie, beskuit en koekies - als tuisgemaak. Ons sal beslis weer daar oornag en vertel reeds al ons vriende en familie van die juweel in die Noord-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besondere belewenis, ons het lekker gekuier by vriendelike mense.

Ons was vriendelik ontvang en alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Enkelreisiger

Gerieflike blyplek en vriendelike diens!

Vosburg is die ideale, rustige Karoodorp. Karen en Frans is 'n gasheer en gasvrou wat 'n mens dadelik tuis laat voel - jy kan met die intrapslag sien hulle gee om en stel belang. Ek het heerlik by Karoo Pomp oorgeslaap en kan dit aanbeveel. TV en WiFi is heel onnodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Pomp se terugvoer

Baie dankie Andries, vir jou positiewe resensie.

Karoo Pomp
Anna H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars baie vriendelik. Baie mooi, klein dorpie.

Ons het baie lekker gebly. Eenheid was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amori S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat mens nodig het is daar.

Karen en Piet is baie gasvry en vriendelik. Sal Karoo Pomp aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelene S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige kuier.

Karoo Pomp is 'n heerlike kuierplekkie. Alles wat jy mag nodig hê met vriendelike diens. Dankie vir die Sjerrie, Karen, julle gasvryheid is wonderlik. Ek dink jy moet net die opsie vir aandete en ontbyt adverteer. Sou beslis daarvan gebruik gemaak het as ek voor die tyd geweet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en uitstekend om daar te oornag.

Karen en Frans het ons met die afklim welkom en tuis laat voel, selfs later bietjie saam met ons kom kuier en al ons vrae oor die omgewing beantwoord en vertel. Plek het alles wat nodig is en buite is 'n baie lekker plek om te ontspan. Ons Jack Russel is ook hartlik ontvang en kon lekker in die tuin rondloop. Lekker ontbyt gehad volgende oggend. Hier voel dit asof jy familie groet as jy volgende oggend weer ry. Sal vir enigiemand aanbeveel om hier tuis te gaan. Dankie Karen en Frans, ons het vars daar weggery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek, pragtige tuin en netjies. Alles in plek order.

Oom Frans doen baie moeite en is 'n plek om te ontspan. Geniet die voëls en stilte. Vriendelike ontvangs, jy voel tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cheryl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was peaceful and quiet.

Little disappointed that there wasn't a TV or WiFi. And there wasn't much hot water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid wat uitstaan

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Was hartlik ontvang en die fasiliteite is besonders. Die heerlike Karookoffie en -ontbyt word aanbeveel! Die eienaars stap regtig die ekstra myl vir hulle gaste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcome stopover between the West Coast and Johannesburg.

Very friendly, welcoming hosts, lovely clean, comfortable room and our dog was very happy to have space to roam safely in the garden. Fridge, microwave and basic utensils. Quiet, clean, charming little town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Pomp se terugvoer

Thank you so much for the lovely review you gave us.

Karoo Pomp
Jacobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Enkelreisiger

Baie vriendelik en behulpsaam. Veilig en lekker geslaap, definitief aan te beveel.

Net een nag oornag. Net die plek om rustig te oornag na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker daar oorgebly. Vriendelike, behulpsame mense.

Die geriewe voldoen aan die vereistes en die ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Pomp se terugvoer

Baie dankie vir julle review. Ons waardeer.

Karoo Pomp
Estelle L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Enkelreisiger

Pragtige gaste-suite!

Karoo Pomp is mooi, skoon en het 'n lekker gaste-suite met uitstekende diens. Ek sal dit hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Pomp se terugvoer

Estell baie dankie vir die mooi review. Ons waardeer.

Karoo Pomp
Herman V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Karen en Frans het ons nie net welkom laat voel nie jy voel deel van hulle huis met die intrapslag! Hul gaan uit hul pad om alles moontlik gerieflik te maak, mens voel tuis! Skoon, netjies, huis weg van die huis af. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Pomp se terugvoer

Dankie julle. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Sien uit na 'n volgende keer. Karoo Pomp groete, Frans en Karen.

Karoo Pomp
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 164, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2602e93833f8b74fc63a3c97debb96b0fc9ca33079c0399744ed7055a0a3470e694e5d7ffcfb2c4a38e57809fd5678c4b432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 164 Human Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.57728 22.87909