Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Nights

Gastehuis
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 21:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe.

Akkommodasie is beskikbaar in 12 en suite-kamers of 3 ruim selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met stort en bad.

Die gastehuis het 'n gelisensieerde kroeg en pooltafel vir vermaak. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en kroegarea wat gedurende die wintermaande gebruik kan word.

Buite is daar 'n onderdak-braaiplek en braaipakke is te koop. Daar is 'n regte ou plaasdam om in af te koel. Veilige onderdakparkeerplek is vir tot 12 mediumgrootte voertuie beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 194 resensies vir Karoo Nights
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Nights het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 21:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXzUq104r6JjqU5x7IXmovqXKqHIVwefU30gS7ZtGnRDgsNh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 21:00 -30.761132 25.53975