Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 66 resensies vir Karoo Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rita F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig met 'n lekker braai-area.

Rustig met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Enkelreisiger

Die verblyf was aangenaam.

Dit is 'n baie bekoorlike plekkie met al die skapies en geskryf teen die mure. Die gasvrou se storie wat tot die ontstaan van die gastehuis gelei het, is baie indrukwekkend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourane R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer na die lang pad.

Die kamer was skoon en netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Dankie vir u ondersteuning.

Karoo Inn
Monique V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Enkelreisiger

My little dog has ample place to stretch his legs. Parking was safe and secure.

I had a beautiful stay at Karoo Inn. The accommodation was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Thank you, dear Monique!

Karoo Inn
Matthew K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Matthew K
Gesin met klein kinders

It met our immediate needs. It is fine for a simple overnight stay only.

The stayover is fine for an overnight only. The website states that it is an overnight option and that is exactly what it is. The rooms are small but clean. There was nothing else to do at the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Hi Matthew,

It's exactly as you say; we are not a holiday destination, we advertise only as overnight accommodation.

Thank you!
Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Karoo Inn
Marius S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die regte keuse vir my reis terug van die Suid-Kaap na Potch.

Baie lekker en sal volgende keer vir seker my braaivleis en ander versnapperings byderhand hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C
Enkelreisiger

Beslis 'n baie lekker oornagstop op die N12.

Kamer was netjies en gerieflik ingerig. Grond is netjies en parkeering is onderdak en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alecia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V
Gesin met tieners

Rustig.

Dit was 'n vreeslike mooi netjiese plekkie. Veral na 'n lang rit om deur vriendelike mense gegroet te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, gerieflik.

Baie gerieflik as 'n oornag-stop oppad terug van die Weskus af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap daar.

Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Julle is altyd welkom hier by ons!

Groete
Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Karoo Inn
Helen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We just stayed overnight on our way down to the Cape.

Perfect for an overnight stay in Hopetown on the way from Gauteng to the Cape. The room was clean and beautifully decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Thank you!
We love our 'sheepies' too!

Karoo Inn
Amanda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag op deurreis.

Verblyfreëlings en kommunikasie is goed. 'n Groter vullisdrommetjie sal voordelig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Gerieflik, skoon en netjies. Goed ingerig vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

So baie dankie! Julle is altyd welkom

Karoo Inn
Willem P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras gewees. So 'n oulike plek op so 'n klein dorpie.

Moenie vereistes stel as 'n mens vrywillig bereid is om iets te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Dankie, ons waardeer dit baie.

Karoo Inn
Karin En George L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin En George L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, skoon en netjies gewees.

Braaigeriewe kon ons ook gebruik, asook gedurende load shedding het ons gebruik gehad van ligte en die TV wat op 'n generator geloop het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie!

Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Karoo Inn
Irida S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige oorslaap.

Goeie bed en goeie warm stort. Op aanvraag het Eve vir ons heerlike warm kos afgelewer. Vir moeë reisigers is dit ń groot plus punt. Goeie sekuriteit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie!

Karoo Inn
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Dit was 'n heerlike en rustige oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Wonderlik!
Baie, baie dankie!
Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Karoo Inn
Ina V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Gesin met tieners

Oulike plek en gemaklik ingerig.

Uitstekende kliëntediens. Baie oulike plek. Ons het baie lekker gekuier in die gemeenskaplike braai-area. Mooi ingerig en heerlik gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Suzanne C
Gesin met tieners

Oorslaap verblyf.

Kamers is baie klein met min spasie om die bed, wel braai-area waar jy kan buite sit as die weer dit toelaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Thank you for your review. As overnight accommodation we believe our facility is adequate. Take care. Eve @ Karoo Inn Guesthouse.

Karoo Inn
Marais V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf!

Baie netjiese en skoon oornagverblyf met veilige onderdakparkering. Ek kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie. Eve @ Karoo Inn Guesthouse.

Karoo Inn
Tanja C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C
Enkelreisiger

Heerlik, rustig en pragtig.

Alles was baie skoon en netjies en die eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G
Besigheidsreis

Lieflike one stop oornagplek.

Baie netjies, heerlike warm water, koffie- en teestasie, en genoeg ekstra komberse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janiete V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janiete V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie oulike plekkie. Was aangenaam verras en dit was goed georganiseerd, netjies, skoon, loadshedding geen probleem. Sal beslis weer daar oorslaap, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Grootste plesier!

Baie dankie,
Eve

Karoo Inn
Bg B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bg B
Enkelreisiger

Baie netjies, met al die nodige geriewe. Puik plek. Sal altyd weer daar bly.

Baie vriendelike eienaars, lekker parkering en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Dankie!
Dit beteken vir ons baie!

Karoo Inn
Deborah H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant overnight stay.

Clean and comfortable overnight accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Thank you ever so much!
Eve at Karoo Inn.

Karoo Inn
Karin C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Ons blyplek was netjies en skoon. Rustig en stil. Ons is vooraf aangebied om 'n bord gekookte kos te bestel vir die aand en dit was heerlik! Kon vir niks meer vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

So bly jul het dit geniet!
Eve by Karoo Inn.

Karoo Inn
Reinette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette H
Enkelreisiger

Rustig.

Baie dankie. Het te alle tye veilig en gemaklik gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Great for an overnight stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Thank you so very much!
Eve

Karoo Inn
Jurg O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurg O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die kontaklose bespreking en verblyf baie waardeer. Netjies, gerieflik, skoon. Baie dankie.

Ideale oorblyplek as jy van Pretoria na Kaapstad reis. Sal enige tyd aanbeveel. Ek sal definitief weer van hulle dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete,
Eve @ Karoo Inn Guest House

Karoo Inn
Andries V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V
Enkelreisiger

Baie basies, maar netjies en skoon.

As 'n oornagplek vir net een aand is dit heel goed. Dis baie basies, maar beslis skoon en netjies. Daar is die bonus van lugreëling (baie welkom!) en WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Dankie.
Ons adverteer as 'n oornag plek en nie as 'n vakansie oord nie.
Eve @ Karoo Inn Guesthouse

Karoo Inn
Estie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Als wat jy nodig het vir 'n oornag. Gerieflik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Fantasties, dankie.
Dalk sien ons jul weer die jaar.
Eve at Karoo Inn Guesthouse.

Karoo Inn
Tersia D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede, en sal defnitief weer daar aanklop vir verblyf.

Ons het baie veilig gevoel, met die netheid, en private geriewe van uitstekende gehalte is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Ons waardeer so baie!
Dankie!

Karoo Inn
Dina - Marie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was pragtig skoon en netjies.

Ons is het gerieflik oorgeslaap. Al wat kortkom is regte melk en ook Rooibostee. Dis so min, maar help so baie as 'n mens lekker tee wil drink. Dink maar daaraan. Dis vir my wat net Rooibostee drink telkens die deurslaggewende faktor wat my laat terugkeer na 'n gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, lovely braai area.

Very comfortable beds. All one needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Thank you so very much!
Eve

Karoo Inn
Dina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie dankie, het lekker oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, lovely decor and decoration.

The sheep theme is sweet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely stay in Hopetown!

The hosts were absolutely fantastic, and so friendly – the attention to detail in the room made our stay so pleasant. Will definitely stay at Karoo Inn again if we do another stop-over in Hopetown.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Thanks, Anneri!
It's such a pleasure and we hope to welcome you back one day.
Take care,
Eve

Karoo Inn
Mari S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplek.

Ons sal definitief weer by Karoo Inn oorbly. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n rustige nag en Eve is besonder behulpsaam. Hulle voorsorg met Covid is 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie baie dankie.
Glo ons sal julle gou weer verwelkom.
Eve

Karoo Inn
Andrew M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, oulik.

Was mal oor die skaaptema, dit is regtig iets besonders. Ek het regtig nie so plekkie in Hopetown verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Verskriklik baie dankie.

Karoo Inn
Juanita F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oorslaap

Dis die perfekte eenheid vir oornag op pad na jou bestemming. Alles was skoon en netjies. Mal oor die skapie-tema oral. Het die inligtingstuk baie geniet - die geskiedenis van die Inn sowel as aanbevelings ten op sigte van restaurante, ens. Ek sou van beter of groter handdoeke gehou het, maar dit is 'n persoonlike voorkeur. Sal beslis weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Ek is ook mal oor ons skapie tema.
Mooi jaar vir julle.

Karoo Inn
Belinda B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Enkelreisiger

Aangename ervaring.

Moes op kort kennisgewing oorslaapplek kry - die diens was baie professioneel en die blyplek was baie netjies en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Jy is enige tyd weer welkom by ons.

Karoo Inn
Hennie E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onpersoonlik.

Wou ons geld terug gee en ons sonder akkomodasie laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Van die begin af was Eve baie vriendelik en behulpsaam, kamers skoon en netjies en als wat ons benodig het vir die een aand se oorslaap. Eve het ook vir ons aandete gereel teen ‘n redelike bedrag en dit was regtig heerlik. Sal definitief weer hier stop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Annerie, jy's nou deel van ons familie.

Karoo Inn
Riekie M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Baie netjiese, veilige plekkie. 'n Ware oase na 'n lang dag se ry.

Ons verblyf was aangenaam, jammer ons kon nie braai nie, die geriewe verleen tot 'n heerlike kuier om die braai. Koroo Inn het 'n baie kunstige hand en die storie oor die ontstaan het ons in trane gehad. Mag hulle vele gelukkige gaste huisves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Hi Riekie
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Eve by Karoo Inn Guesthouse.

Karoo Inn
Hanlie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en troeteldiervriendelik.

Gasvrou het baie vinnig gereageer op kommunikasie. Sal weer by Karoo Inn oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Dankie.
Eve @ Karoo Inn

Karoo Inn
Elma N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie mooi en netjies. Het als wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie, baie dankie!
Hoop om u weer te verwelkom!
Groete,
Eve

Karoo Inn
Tersia G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, jammer dit was net vir een nag.

Net wat mens nodig het. Mooi plekkie. Kan sien eienaars is lief vir die natuur en diere. Sal definitief weer daar oornag. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Ons waardeer u terugvoering.
Groete,
Eve

Karoo Inn
Marlene M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Although we did not meet the owner - kept missing one another - she messaged us to inquire if we had arrived and if everything was in order. Clean and everything we needed for a stop-over. Safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Thank you for taking the time to provide feedback not only about our guesthouse but also restaurant in the area. It's great to know that people still care.
Hope to welcome you back.

Karoo Inn
Frank W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation.

Highly recommended for an overnight stay. Also very friendly and helpful owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenieta E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenieta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Ons het heerlik gebly. Vriendelike mense en mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Enkelreisiger

Great!

Verblyf baie netjies. Sal enige tyd weer daar bly. Baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Gesin met klein kinders

Presies wat ons voor die tyd in gedagte gehad het. Skoon, stil en veilig.

Kan Karoo Inn werklik aanbeveel vir 'n oornag of twee. Die kamers is skoon, omgewing is rustig en stil en jy voel te alle tye veilig. Kon lekker braai, die gawe gasheer en gasvrou ontmoet en in 'n lekker gemaklike bed slaap, alvorens ons die res van ons reis kon voortsit. Baie dankie andermaal en vertrou om jul binnekort weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering
Julle is altyd by ons welkom

Groete
Eve

Karoo Inn
Jan B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige omgewing en vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.

Verblyf is ver genoeg van die besighede, dus stil en rustig! Veral lekker om KykNET in oornagverblyf te kon hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Mooi loop.
Eve

Karoo Inn
Joggie T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig atmosfeer en ligging.

Is goed ontvang en baie vriendelik. Verblyf is nuut en netjies. Gasvrou baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies en skoon. Rustige omgewing.

Die gastehuis is baie bekostigbaar en beslis waarde vir geld. Dit adem 'n aangename atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Goed gaan. Groete, Eve by Karoo Inn.

Karoo Inn
Fiena Gersbach G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiena Gersbach G

110% gasvryheid en diens.

Was 'n baie goeie oornagverblyf. Ons het baie later aangekom en steeds was James en Eve baie behulpsaam en vriendelik. Sal regtig almal aanbeveel na 'n lang stresvolle rit om te oornag. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette V
Enkelreisiger

Duur vir selfsorg.

Mooi gastehuis, kragonderbrekings ongerieflik - yskassies in kamers tans nie in gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Hi Lizette,
Thank you for your feedback. We do not advertise our guesthouse as a self-catering guesthouse. The power cuts are an inconvenience hence we run the generator during the short power cuts and have equipped the room with lanterns and flasks. I have also lowered our prices. All guesthouses in Hopetown and surrounding towns are experiencing the same difficulties.
Warm regards, Eve

Karoo Inn
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl J
Saam met vriende

Ware oase in die middel van die Karoo.

Pragtige kamer is skoon en netjies. Braai-area buite met lieflike tuin. Veilige parkering. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

Mooi bly,
Eve @ Karoo Inn

Karoo Inn
Gerhard H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid saamgevat.

Karoo Inn is geleë in 'n baie rustige deel van Hopetown. Die kamers is skoon, aantreklik en gerieflik wat 'n wonderlike oornag vir ons vir seker het. Voldoende veilige parkering rond die oorslaap goed af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie danke vir u ondersteuning.

Karoo Inn
Paul D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stop-over.

After a visit to Karoo National Park we booked a room in Hopetown. In the town you find nothing to do. James and Eve had a nice place of two rooms, self catered. Parking behind the fences. On the terrace you can use the braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klara C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis en gashere.

Word ten volle aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie! Waardeer - hoop om julle weer te sien!
Groete,
Eve

Karoo Inn
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein, maar alles wat benodig word, is daar.

Eenheid is baie klein maar netjies. Geen verdere probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Inn se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering!

Ons glo die eenheid is groot genoeg vir n' aand se slaap :-)

Groete,
Karoo Inn

Karoo Inn
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWE3ZWRiLTRlMzUtNGRiNi1hZDE4LWJkMTNkYWM3Y2U1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 4 Waterkant Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -29.622840411617 24.082021543501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem