LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Huis 33 Joubertstraat | LekkeSlaap
+16

Karoo Huis 33 Joubertstraat

18 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Apr 2021 tot 30 Sep 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 33, Montagu, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R850 R723 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Karoo Huis bied gehalte verblyf in die historiese dorp, Montagu, en is sentraal geleë vir gaste om die area te verken. Die eienaar woon op die perseel, maar die gaste-area is apart.

Die gaste-area bestaan uit 2 ruim en suite-slaapkamers met ouwêreldse sjarme wat slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste en 'n heerlike groot kuierstoep met'n uitsig op die berge en met 'n aparte ingang/uitgang net vir gaste.
Kamer 1 het 'n dubbelbed en kamer 2 het 2
enkelbeddens.

Karoo Huis is nie volkome selfsorg nie.

Kamer 2 bevat 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n tafel en stoele, wat gedeel word wanneer die 2 slaapkamers saam bespreek word. Daar is ook eetplekke op die voorstoep en by die braai-area in die agtertuin.

Koppies, glase, eetgerei, breekware, toiletware, plafonwaaiers, en olieverwarmers word voorsien. Kamer 2 beskik oor 'n gesellige gaskaggel en die braai area 'n tafel en stoele.

Daar is saans binne parkeerplek vir 1 mediumgrootte-voertuig of 2 kleiner voertuie. Gaste het toegang tot gratis WiFi en braaigeriewe.

Restaurante, koffiewinkels, galerye en 'n Saterdagoggend-parkmark is stapafstand. Fietse kan langs die inligtingskantoor gehuur word. Daar is ook verskeie staproetes, bergklimgeleenthede, warmwaterbronne en wynplase in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Huis 33 Joubertstraat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Karoo Huis 33 Joubertstraat
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Joubertstraat 33, Montagu, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Huis 33 Joubertstraat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
was R850
Vanaf R723
per nag (vir 4 persone)
was R850
Vanaf R723
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 33, Montagu, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621otNSRdARvRaLPCSso6SpO0pKOcMAthOKTLVqzeRkPtROA0E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R723  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 33 Joubert Street Montagu 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.784822 20.122735
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!