Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Huis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 71 resensies vir Karoo Huis
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sarel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar slaap indien ek weer daar sou verbygaan.

Ons het ongelukkig nie die gasvrou ontmoet nie, maar haar man nie. Baie vriendelik. Alles was pragtig en skoon. Het baie lekker geslaap, veral na 'n lang dag se bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gebly en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P
Enkelreisiger

Tweede besoek aan Williston, sal verkieslik nie weer daar oorbly nie.

Cora ontvang jou met tipiese Karoo warmte. Heerlike bed met goeie linne en 'n lekker sagte kussing. Die huis het 'n tipiese Karoo atmosfeer. Daar is alles wat jy nodig het, selfs heerlike beskuit en melk in die yskas. Daar is nie 'n gasstoof met 'n ketel om beurtkrag te hanteer nie. Daar was toevallig nie beurtkrag nie. Die eenheid kort 'n bietjie TLC. Die badkamer se riolering en skoonheid het my weerhou om die stortgeriewe te gebruik, iets wat maklik aangespreek kan word. Deure maak nie maklik toe nie en gevolglik was die reuk uit die badkamer ook in die slaapkamer. My tweede besoek aan die enigste restaurant, genaamd Manna, was weer net so teleurstellend. Die personeel is vriendelik, maar die oppervlaktes is nie skoon nie. Ek het 45 minute gewag vir die uitvoer van 'n eenvoudige bestelling, en die slaai was nie vars nie. Die restaurant se deure en hekke is toe voor 8 uur nm wanneer hulle sluit. Die vloere is gemop terwyl mens nog in die restaurant is. 'n Persoon wat 'n wegneemete bestel het vir 8 nm het buite gestaan om 20h10 omdat die hekke reeds gesluit was. Die eienaar se hand is hier nodig. Ek was die enigste aansitgas in die restaurant vanaf 18h45. Die padanysings uit die dorp is swak, ek het 120 km onnodig gery nadat ek die verkeerde pad gevolg het. Ek het 1 uur en 30 minute op my reisty verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Launce M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M
Besigheidsreis

Charming old house.

Have stayed over previously with my family. This time on a company trip. Always clean and tidy. Old house with wooden floors and character that goes with an old house. Best home baked rusks to go with your morning coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing atmosphere.

Peaceful and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, my vrou noem die plekkie "cute"!

Vriendelik ontvang deur Cora. Die kamer is gerieflik en ideaal vir oornag. Die krane in die badkamer het miskien bietjie Tender Loving Care nodig. Ons beveel sterk aan dat daar 'n gasplaat in die kombuis gehou word. Ons kon na ons opgestaan het en voor ons vertrek het, nie eers koffie maak nie a.g.v. beurtkrag. Dit is in elk geval nodig buite beurtkrag. Ons het wel beplan om te braai maar alle kos en bykos kan nie in 'n mikrogolfoondjie voorberei word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andy H
Saam met vriende

Fantasties.

Ek het lekker gebly. Die ligging is van pas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met tieners

Was 'n belewenis en pragtigste en skoon dorpie Williston.

Die huis was so netjies en oulik ingerig. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri L
Gesin met tieners

Heerlike Karoo dorp ervaring.

Baie lekker gebly! Heerlik geleë. Gasheer was nie daar nie, maar het ons steeds so welkom laat voel en so mooi gehelp. Sal definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janiete V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janiete V
Gesin met tieners

Baie lekker met aangename herinneringe. Awesome.

N pragtige Karoo-huisie. Was heerlik koel binne met alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Die bed is 'n lafenis vir jou moe liggaam. Cora gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok.

Bietjie onder standaard, maar ok vir een nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herma F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat nodig is, is daar en die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf was basies maar gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Fantastiese plekkie! Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia V
Saam met vriende

Heerlik ontspan.

Veilige, rustige kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

Wat 'n wonderlike, rustige oorbly!

Rustig. Williston is so stil jou ore tuit van stilte, salig! Cora is 'n wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige Karoo dorpie.

Dis goed genoeg as jy wil oornag vir 'n aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Skoon en netjies. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Vriendelike gasvrou. Ruim kamer met baie karakter. Groot lessenaar en al die stoele in die kamer is 'n pluspunt, want ons kon ons bagasie daarop neersit.

Sal beslis weer hier ooslaap. Oulike skoon dorp. Die Manna-restaurant in die hoofstraat is beslis die moeite werd om by te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike ervaring in 'n tipiese Karoo-huisie in 'n pragtige, netjiese dorp.

'n Rustige ervaring in die middel van die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Latetia O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latetia O
Enkelreisiger

Gasvrye ontvangs. Alles netjies.

En nog meer as wat ek te wagte was. Tot selfs melk. Vriesgeriewe en my hondjies het die kort kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Goeie gehaltematrasse op die beddens vir moeë lywe. Lekker stoepie met sitplek en braaier om by te sit en te ontspan.

Lieflike outydse sjarme met oorspronklike houtvloere en houtmeubels. Ruim vertrekke. Gasvrou en haar man is baie vriendelike, hulpvaardige mense, regte Karoo-mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is baie basies, maar skoon. Ons het lekker oornag.

Ek het gedink ons gaan baie koud kry met die sementvloer, maar die gasverwarmer het die vertrek lekker warm gemaak. Die gasvrou is baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Enkelreisiger

Lekker gebly. Kan aanbeveel.

Veilige parkering. Alles was skoon en netjies. Alles gehad wat ek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Huis se terugvoer

Dankie dat jy Williston gekies het om oor te bly Dit was 'n voorreg om so 'n maklike gas te ontvang.

Karoo Huis
Dalene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleindorpie gasvryheid teen 'n sakpas prys.

Hierdie was die 3de keer wat ons van Karoo Huis gebruik gemaak het en soos voorheen was ons baie tevrede met die ongekunstelde, dog gesellige akkommodasie wat Karoo Huis bied. Die gasvrou is vriendelik en tegemoedkomend en die geriewe is skoon en netjies met alles wat nodig is vir 'n dag of twee se verblyf. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak en kan Karoo Huis met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm ontvangs.

Net ge-oornag, sal dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplek met al nodige.

Gerieflike en bilikke oornag geriewe sonder fieterjasies. Lekker warm stort en warm geslaap. Troeteldiervriendelik is 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Enkelreisiger

Heerlike gerieflike kamer met ou Karoo-kombuis en badkamer.

Baie goeie waarde vir geld. Dankie vir julle moeite met my kussing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was gemaklik!

Die akkommodasie was gerieflik en het aan ons behoeftes, in Williston, te volle voldoen. Tannie Cora was altyd behulpsaam en bereid om die ekstra myl te gaan vir haar gaste. Baie dankie vir 'n lieflike tyd in Williston!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarien C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarien C
Enkelreisiger

Ek het my Karoo oorslaap baie geniet.

Ek het gestap na die Manna eetplekkie en later heerlike, rustige aand in die kamer geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Huis se terugvoer

Dit was n voorreg om haar te ontvang en lekker te gesels

Karoo Huis
Martie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Gerieflike oornagplek op pad na iewers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Launce M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M
Gesin met tieners

Friendly owner, rustic old Karoo House.

The owner was extremely friendly and knowledgeable of activities in town. The House is restored without detraction from the original woodwork and fitting, anything more would destroy the heritage, she is a grand old lady. Home-baked rusks in the rooms. Rechargeable globes fitted for our Eskom. Would love to come back for a few days as Williston has a lot to Offer. Phone 24 hrs in advance to book a tour of the Williston Mall. We missed out on this but stopped and took some photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Netjiese kamers. Mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorspronklik maar pragtig.

Ons het net een aand in Williston oornag op pad vanaf Gauteng na die Kaap. Wat 'n pragtige huisie. Oorspronklik soos wat kan kom, met houtvloere en al. Baie vriendelik ontvang en baie lekker en rustig gekuier. Ons hoop om weer eendag daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen T
Enkelreisiger

Great hospitality and wonderful Karoo charm.

Accommodations were lovely with great furnishings. Warm hospitality and would return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugenie-lien L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie-lien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid op sy beste!

Woonstel was gemaklik, alles was daar wat ons nodig gehad het. Dit was skoon en netjies. Sou langer wou bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad Namaqua toe.

Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons het baie tuis gevoel. Sal graag eendag in haar Blikhuisie ook wil gaan vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassandra W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a comfortable stay in a very unique place and the price was excellent.

Well equipped cottage and the hosts have gone to a lot of trouble to add extra touches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babsie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Babsie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleem.

Rustige oornagplek. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reuben H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben H
Gesin met tieners

Baie beïndruk.

Lekker uitgerus, dorpie is baie mooi en skoon rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Gerieflike Karoo-akkommodasie en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie oulike plekkie, ons het lekker gebly en sal beslis weer gebruik maak van Karoo Huis. Al wat wel aandag kort is die stortkop - dis dalk tyd vir 'n nuwe een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melt D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Sal weer daar kuier, geen probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir 'n oornagveblyf in ag genome die prys betaal.

Die ontvangs was warm en hartlik. Die outydse Karoo "look" was aanvaarbaar vir een nag se verblyf. Met die badkamer het ons nie gemaklik gevoel nie as gevolg van 'n sterk rioolreuk wat daar hang. Waarskynlik omdat die wasbak se uitloop nie aan standaardvereistes voldoen nie. Die stort se waterkrane is gedaan en moet vervang word. As gevolg hiervan kan ek nie die plek aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim kamer. Netjies en skoon.

Maklik bereikbaar. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na Lambertsbaai vakansie.

Vreeslike mooi dekor. Houtvloere. Rustig, veilig en gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en goed toegerus.

Loved the little town & our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterende Karoo ervaring!

Baie netjies se kamer/s met alles wat nodig is in die pragtige Williston met 'n ryke geskiedenis. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om vir ons in staat te stel om 'n braaidag ervaring te kon geniet. My honde het ook die oorslaap geniet. Ondersteun ons Karoo gemeenskap wat tans erge droogte ervaar. Ons sal beslis weer by Karoo huis oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely evening at Karoo Huis.

The accommodation was lovely and our host for the evening was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very hospitable hosts and characterful apartment with lovely courtyard. Comfortable accommodation.

Could have been cleaner and better equipped for self catering. Kitchen equipment was minimal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlaine E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf op pad Kaap toe.

Baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis gevoel.

Het heerlik gebly en was baie tevrede gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en puik waarde vir geld.

Die dekor van die woonstel herinner jou dat jy werklik nou in die hartjie van die Karoo is - pragtig! Hierdie plekkie is boonop behoorlik toegerus vir braai en self kosmaak, en is slegs 'n kort stappie van die bekende Manna Restaurant af. Perfekte oornagplekkie op jou reis deur die platteland!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drika M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika M
Enkelreisiger

Heerlike Karookuier

Het heerlik ontspan en met die honde in die veilige rustige buurt rondgestap. Mooiste ou geboue. Verblyf was aangenaam en gasvrou uitstekend. Sal beslis weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josey D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en waardevolle inligting oor die omgewing oorgedra.

Milo was 'n wenner, want dit was baie koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan C
Gesin met klein kinders

Fantastiese oorslaapplek.

Baie lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Gerieflike oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jernesh D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jernesh D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Great location. Great home and so comfortable. Had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce H
Saam met vriende

Just passing through but we got a warm welcome and had everything we needed. Thanks

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaapplek in die netjiese dorpie van Williston.

Cora is 'n wonderlike gasvrou, ons het heerlik gekuier en baie geleer van die omgewing. Pragtige woonstelletjie met 'n regte katel wat heerlik geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Huis se terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke maklike en tevrede gaste te ontvang.

Karoo Huis
Stefani G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stefani G
Gesin met tieners

Was baie ontevrede met die blyplek, het meer verwag van die plek.

Daar was geen borde messe en vurke nie, net koppies en glase. Stort was ook nie lekker nie. Die oggend van vertrek was daar al geraas van net na 6 uur in die oggend en dit was steurend gewees asook die vorige aand. Daar was nêrens laat weet oor dat ons ons eie "cutlery set" moet bring nie, moes by ander mense leen en ek voel dis glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte Karoohuisie!

Vriendelike diens, heerlike bed, rustig en veilig. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O

Oornag op pad na Weskus.

Karoo Huis is 'n pragtige ou huis met houtvloere en 'n sementstoep. Die kamers is deel van die huis en het alles wat nodig is om jou verblyf baie gemaklik te maak. Dis netjies en skoon en ruim. Cora is 'n wonderlike gasvrou en het tyd geneem om al ons vrae oor die dorp te beantwoord. Ons sal enige tyd weer by Karoo Huis oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus met aangename ruimtes.

Ons hou van netjiese en goed versorgde akkommodasie wat spreek van gashere se moeite met hul reisigers se gemak. Karoohuis bied dit aan ons. Ons sou graag WiFi wou benut, maar ons weet dis nie altyd moontlik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik!

Tannie Cora en Oom Willem is die twee vriendelikste mense in die Karoo. Hulle het osn te hulp gesnel waar ons motor 17 km van Williston twee bande gebars het. Hulle het alles vir ons gereël om die bande op 'n Sondag middag 15:00 te herstel. Onbaatsugtige mense! Die woonstel was baie netjies, skoon en goed toegerus. Ons het lekker gebraai en heerlik geslaap. Lekker gekuier met die twee mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met vriende

Dit is regtig 'n netjiese plek met genoeg slaapplek en gemaklike beddens!

Die plekkie is perfek vir oornag op pad Kaap toe ens. Daar is selfs 'n braaiplek en gemaklike sitkamerstoele. Die eienaar kan dalk oorweeg om 'n paar lugversorgers in te sit, die Karoo is mos maar 'n warm plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theins V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theins V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Die verblyf was gereed toe ons redelik vroeg opgedaag het. Ons is vriendelik gegroet, alhoewel dit oor die middaguur was. Die lig in die slaapkamer het nie gewerk nie, en ons het verwag dat daar ’n TV in die kamer sou wees, maar die algehele rustigheid het opgemaak hiervoor. Ek sal Karoo Huis aanbeveel as ’n rustige oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandré L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandré L
Enkelreisiger

Dit was perfek vir wat ek benodig het.

'n Pragtige plekkie met baie mooi geriewe en baie vriendelike mense wat 'n uitstekende diens gelewer het. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka K
Enkelreisiger

Pragtige dorpie, wonderlike mense en oulike blyplekkie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld. Het nie eers kans gesien om daar te slaap nie.

Toe ons daar kom, was daar niemand. Ons het gebel, geen antwoord. Die huis langsaan ook 'n BB. Ons klop toe daar aan en hier sê die vrou dat sy die sleutel het en dat sy vir ons sal oopsluit. Hoe moes ons dit weet? Die plek is 'n ontnugtering. Deurgetrapte rooi sementvloer met 'n vuil bokhaarmat voor die bed. Die wasbak is van hierdie groot buite wasbakke waarin die eetgerei gewas moet word. Geen verkoeler of waaier en geen TV. Ons het die sleutel teruggegee en by "Soek 'n Slapie" gaan slaap. Ek sal volgende keer twee keer dink voor ek deur die webtuiste bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie lekker verblyf. Die waterafvoerpype ruik nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gots-straat 27, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48bfc21070a68d0434335d6b1f45f335647d748d733bd8bd0f43ca589c4ff8df35ce45bd6ff6cb407cbb436406cf797deac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 27 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.340909 20.915507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem