Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Heart

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 86 resensies vir Karoo Heart
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Wow ervaring.

Ongelooflike mooi en bekostigbare verblyf. Diens onoortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Oornag oppad na Buffelsbaai.

Dit was pragtig skoon. Luuks en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M
Saam met vriende

Het alles wat jy nodig het vir oorslaap. Sal net hou van ys in die vrieskas.

Fantastiese plekkie. Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howard G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard G
Saam met vriende

Stil. Veilig. Gerieflik.

Het baie lekker gebly. Was die derde keer dat ons daar oornag het. Gaan volgende keer twee aande bly sodat ons bietjie kan Beaufort Wes area verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letticia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letticia S
Gesin met klein kinders

Truly a gem in the Karoo.

Just sorry we never stayed longer. It was so peaceful with everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met vriende

Het lekker oornag en sal dit aanbeveel.

Toegang was maklik tot huis. Skoon en netjies. Lekker kuierplek buite met braai. Ons het rustig geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met vriende

Heerlik en ontspannend.

Pragtig, netjies, baie goed ingerig. Alles net soos geadverteer. Puik! Sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Baie netjies, skoon en goeie waarde vir geld.

Ons was aangenaam verras met die dekor en huis. Ons het wel net oornag, maar dit het al ons vereistes voldoen. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S
Gesin met tieners

Ons het 'n awesome kuier by Karoo Hart gehad.

Ons het dit baie geniet by Karoo Hart, ons het dadelik tuis gevoel, Karoo Hart is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colene V
Gesin met tieners

Eenhied was skoon netjies, als wat ons nodig gehad het, eienaar baie aangenaam.

Die eenheid is mooi skoon en netjies, sal dit definitief aanbeveel vir 'n oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Gesin met tieners

Wonderlik en rustig.

Wat 'n wonderlike plekkie. Baie mooier en groter as wat ek verwag het vir die prys wat ons betaal het. Mooi skoon, groot, gemaklik en maklik om te kry. Veilig en gerieflik! Ek sal nou elke keer vir seker maak dat ek hier slaap as ons 'n lang pad ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fredrick George N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredrick George N
Gesin met tieners

Oor geslaap op pad Hartenbos toe. Lekker gerus.

Sal weer bespreek. Veilig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolice P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolice P
Saam met vriende

Pragtige huis met 3 slaapkamers en oopplan-kombuis en -eetkamer.

Ons het baie mooi instruksies gekry hoe om onsself in te boek en dit was maklik en gerieflik. Alles wat pragtig en in plek en die ligging vir oornag-akkomodasie is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met vriende

Weereens dankie aan Karoo Heart en personeel. My gusteling-oorblyplek!

Inklok was maklik, huis en kamers was silwerskoon. Ek sal beslis weer oorbly met my volgende reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli O
Gesin met klein kinders

Pragtig, gerieflik en waarde vir geld.

Pragtige en netjiese verblyf wat al ons verwagtinge oortref het! Buite braai asook speelplek vir kinders. Groot kamers, badkamers, leefarea en 'n kombuis. Sonpanele tydens loadshedding en 'n heerlike koffiemasjien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-ann R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann R
Gesin met tieners

Spacious and homely.

We found the accommodation comfortable and convenient and every enjoyable. We would be back at any time if the need arises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie K
Gesin met klein kinders

Wonderlike oornagplek.

Baie dankie Karoo Heart vir ons fantastiese akkommodasie, dit was 'n bonus dat ons kinders speelplek gehad het. Beveel julle definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiena K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiena K

Karoo Hart het ons harte gesteel!

Ek dink nie daar is n beter plek in Beaufort-Wes om te oornag nie. Die plekkie is pragtig ingerig en net wat mens nodig het na 10 ure op die pad. Ons sal beslis weer daar oornag! Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Lekker geslaap.

Lekker oorgebly en naby eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met vriende

Pragtige, groot huis. Baie ruimte en beskik oor alles wat nodig is.

Ons het die stoep en braai-area baie geniet. Baie ruimte. Baie netjies. Die toesluitmotorhuise is ’n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Gesin met tieners

Baie veilige en gerieflike verblyf.

Baie gerieflike en ruim woonstel met 3 slaapkamers. Parkering is in 2 motorhuise met direkte en veilige toegang tot woonstel. Ook veilige speelplek vir kinders naby onderdak braai-area. DStv met alle kanale. Ons kan beslis Karoo Heart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé B
Saam met vriende

Karoo Heart is 'n smaakvolle, goed toegeruste huis met heerlike beddens en linne vir moeë reisigers.

Ons beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Baie lekker halfpad ontspan en die kinders waardeer regtig die speelarea so baie.

Ons gesinnetjie van 4 het baie lekker oorgebly oppad Kaap toe en weer oppad terug Bloemfontein toe. Ons seuntjie van 3 is baie besig en die lang pad werk nie so goed nie, maar hy kon lekker buite speel in die ruim erf en speelarea en dit was net genoeg vir die volgende helfte. Baie netjiese plek en die mense was baie gaaf, ons kon met gemak oornag en het lekker ontspan. Baie oulike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Oornag-bestemming

Oornag-bestemming op pad Kaapstad toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion T
Gesin met klein kinders

Wonderlike huisie

Die huis is pragtig ingerig en netjies en skoon. Die kinders het die speelarea vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharnado R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharnado R
Saam met vriende

Baie mooi, netjies en veilig.

Eienaar baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer K
Gesin met klein kinders

Lekker russtop.

Vriendelike hulpvaardige mense en 'n lekker russtop vir die lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernette E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette E
Gesin met tieners

Pragtige plekkie - perfek vir ’n familie!

Karoo Heart het ons wildste drome oortref! Ons het heerlik gebly en geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W
Gesin met klein kinders

Wat 'n ervaring.

Baie dankie dat ons in jul pragtige gastehuis te kon tuisgaan. Die dekor is smaakvol met als wat benodig kan word - tot 'n grasperk en speelplek met braai area. Baie dankie ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasmagories.

Ons as gesin was stomgeslaan met die baie mooi, baie netjiese en rustige Plek. Karoo voldoen aan elke standaard wat moontlik aan hulle gestel kan word. Ek wens my eie huis was so mooi. Die diens en vriendelike ontvangs was op wêreld standaarde en ek sal hierdie plek enige tyd aanbeveel vir enige persoon van enige land. Baie baie baie dankie. Julle kan beslis 5 sterre kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie V
Gesin met klein kinders

Luukse. Netjiese verblyf. Meer as wat jy verwag. Vriendelike diens van eienaars. Beslis omgee mense.

Baie goeie diens met baie lekker verblyf. Beslis aanbeveel. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezl V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezl V
Enkelreisiger

Baie lekker verblyf.

Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het, is daar. Die plekkie is pragtig en ek sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudette K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudette K
Gesin met klein kinders

Karoo Heart is 'n pragtige gastehuis wat ideaal geleë is in Beaufort Wes. Ons sal definitief enige tyd weer daar gaan oornag.

Ons het baie laat in Beaufort Wes aangekom, en baie vinnig en maklik vir Karoo Heart gekry. Daar was veilige parkering vir ons voertuig en die area was ook baie stil en veilig. Die eienaar was baie hulpvaardig en vroegtydig kontak met ons gemaak. Dit is regtig 'n pragtige gastehuis was ek vir enige iemand sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ambress D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambress D
Gesin met tieners

Uitstekende diens. Sal beslis aanbeveel.

Uitstekende diens. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delis H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse mooi selfsorghuis.

Karoo Heart se interieur is besonder mooi. TV en alle geriewe in elke kamer. Dit is uitstekende waarde vir geld. Ek kan dit aanbeveel vir oorslaap en ook vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip Johannes O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Johannes O
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin N

Skoon, netjies en gerieflik!

Ten spyte van loadshedding is ons vriendelik ontvang en meegedeel dat die huis wel elektrisiteit het met behulp van sonkrag. Kon motor en waentjie veilig parkeer in garage. Aircons in al die kamers was 'n bonus! Sal beslis weer hier oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Baie goeie verblyf met goeie kliëntediens en uitstekende ligging.

Ons het 1 aand oorgeslaap op pad Kaapstad toe. Ons het ons verblyf by Karoo Heart baie geniet. Dit is skoon en netjies en baie goed geleë. Ons is baie vriendelik ontvang. Daar is 'n baie lekker speelarea vir die kinders. Ons sal Karoo Heart verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V
Gesin met tieners

Luxurious accommodation!

We had a wonderful overnight stay, rooms are spacious and spotlessly clean. Friendly and helpful owners, they'll walk the extra mile for you. Awesome!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Luukse verblyf!

Ons het baie lekker oorgebly, kamers is ruim en silwerskoon. Vriendelike en hulpvaardige eienaars, hulle sal die ekstra myl vir jou stap. Awesome!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drika L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika L

Wonderlik.

Waarde vir geld en baie stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Sommer net heerlik gebly. Eg Karoo-mense!

Absolute waarde vir geld. Beddens slaap heerlik en is van uitstaande gehalte. Baie dankie, sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en ruim.

Ruimte en gerief word aanbeveel maar oop ablusie fasiliteite in hoofslaapkamer het nie in ons smaak geval nie, ook geen Blitz om vuur aan te steek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike gerieflike huis met groot speelplek vir kinders, baie modern en veilig.

Dit is 'n groot, moderne 3-slaapkamerhuis, wat alles het wat mens nodig het om baie gerieflik te bly. Alles werk 100% en 'n groot bonus is die lekker speelplek vir klein kindertjies en buite-area. Ek sal enigiemand aanbeveel om van hierdie verblyf gebruik te maak. Ek sal definitief weer hier gaan bly. Die eienaar, Albie, is ook baie baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian D
Gesin met klein kinders

It was perfect.

The house was perfect, comfortable and warm. The owner was friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk En Myra L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk En Myra L

Alle verwagting oortref.

Bo gemiddelde standaard van verblyf. Ons het heerlik gebly, sou graag langer wou bly. Die speelplek vir die kinders was terdeë geniet deur ons klein kinders. Baie netjies en skoon, sal dit enige tyd kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang. Baie netjies en goed toegerus. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Netjies gerieflik en modern.

Ons het die verblyf by Karoo Heart baie geniet. Die selfsorg-eenheid was pragtig en baie netjies. Die lugversorgers in elke vertrek het die Desember-hitte baie draaglik gemaak. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J
Saam met vriende

Koel, skoon, netjies en stylvol.

Karoo Hart is 'n koel oase na 'n lang, warm rit. Die lugreëling in elke vertrek het die hele plek lekker koel gehou en dit was skoon, netjies en gerieflik. Die buite-area is ideaal vir gesinne met klein kinders, want daar is genoeg netjiese ruimte en speelplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus D

Ruim, luuks, net en veilig.

Baie vriendelike ontvangs by die toesluitmotorhuis. Huis is baie ruim, luuks en netjies en skoon. Alles is daar, van DStv tot vol kombuis, duur linne en goeie beddens en kussings. Buite is 'n braaier en klein grasperk en speelplek vir kinders. Tariewe is uiters billik vir 'n 3 slaapkamer-/2 badkkamerhuis. Binne loopafstand van restaurante as jy nie wil braai nie. Dis in die sirkel maar die verkeer pla geensins nie. Ons het heerlik oorgebly en sal beslis weer. Hierdie is 'n juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Goeie, puik, aangename verblyf.

Sal die plekkie aanbeveel vir almal, ons het lekker tuisgegaan. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan M
Gesin met tieners

Perfek, snoesig, warm en mooi.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Gaan uit hulle pad om ons tegemoet. Het baie lekker geslaap. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariken F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariken F
Gesin met tieners

Beleef die warm hart van die Karoo hier!

Ons is hartlik ontvang en was omtrent verbaas om te sien hoe pragtig ons huis binne was, goed toegerus en silwerskoon! Als was perfek, kaggel en ekstra hout was 'n lekker bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldrich M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eldrich M
Gesin met tieners

Dit was lekker rustig.

Dit is 'n fantastiese huis, met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
F C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F C
Gesin met klein kinders

Blessed.

Had a blessed experience at Karoo Hart. We travelled from Cape town and it was more then what we expected, especially because we drove a long distance. Was worried about the noise from the main road but didn't experience any irritating noise from trucks etc. Safe environment. Felt homely, so much so that the children wanted to stay longer. Value for money and would recommend it for anyone. It was clean and very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met tieners

Die beste!

Wat 'n aangename verrassing. Ons het heerlik gebraai, braaigeriewe uitstekend en braai-area het lekker gemaklike stoele. Die tieners het sommer na die lang rit op die banke in die leefarea aan die slaap geraak, dis super gemaklik. Die kombuis is skoon en goed toegerus, alles wat ons nodig gehad het was daar. Die hoofslaapkamer met sy badkamer deel van die kamer - wow, 'n lekker groot bad waarin ek kon ontspan met 'n boek en die volgende oggend met manlief lê en gesels terwyl hy in die bed is. Daar is ook 'n TV in die hoofslaapkamer. Die televisie in die leefarea het veral die jongste in die gesin tevrede gestel - vol DStv. Die speletjies in die kas in die leefarea het ons so geniet - beslis iets wat meer gastehuise kan doen. Daar is 'n speelplek buite, ons laatlam kon van haar energie ontslae raak. Daar is 'n motorhuis met afstandbeheer - ons kon slaap sonder om ons oor die motor te bekommer. Die huis is sentraal geleë en stapafstand van restaurante en die "Skapie-winkel". Die gasvrou het geskakel om ons aankomstyd vas te stel en haar eggenoot het ons ontvang - gawe vriendelike mense. Ons sal nie weer soek na ander verblyf nie. Beveel dit by al ons vriende en familie aan,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P

Beste selfsorg eenheid waarin ons nog gebly het.

Baie goeie diens ontvang. Uitstekende blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en ruim, speelplek vir die kinders, perfek om te rus na die lang pad.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid is ruim, het alle fasiliteite, met 'n lekker kuierarea en speelplek vir die kinders. Karoo Heart is naby restaurante en winkels. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer by Karoo Heart gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Fantastiese plek om oor te bly vir een aand of langer, sal weer hier bly.

Eienaars is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Fantastiese en baie groot woonstel, sal dit vir almal aanbeveel. Groot speelplek vir kinders agter en braaigeriewe en buite onderdaksitplek. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romeo C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo C
Gesin met klein kinders

Een woord: fantasties.

Die plek is wonderlik. Daar was niks te kort nie. Kan doen met 'n swembad, maar verstaan met ons waterprobleem in Wes-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred W
Gesin met klein kinders

Vir seker die moeite werd.

Die sentrale ligging gee loopafstand opsies vir etes. Hoe wel die huis baie goed toegerus is. Aircons in al die slaapkamers en sitkamer sowel as veilige speelplek vir die kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as fantasties.

Ilse en haar eggenoot het ons baie vriendelik en hartlik ontvang. Sy self was met ons in kontak terwyl ons op pad was en het ons self by die gastehuis ingewag met ons aankoms. Ons het gereis met 3 voertuie wat elk 6 meter sleepwa saam gesleep het. Daar was regtig ekstra moeite gedoen om elke voertuig en sleepwa veilig binne die perseel te kon inkry. Drie bakkies elk met so lang sleepwa vat baie staanplek. Karoo Heart is ook baie kindervriendelik ingerig met speelhoekie in die erf. Ons Beveel hulle beslis baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Gesin met tieners

Ware Karoo-hartlikheid!

Vriendelike ontvangs. Ideaal geleë. Loopafstand van alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite C
Gesin met klein kinders

Lieflike, ruim verblyf met groot tuin en speel area.

Die huis is groot en volledig toegerus. Ideaal vir 'n gesin. Die linne en handdoeke is van top-klas gehalte. Daar is 'n heerlike kuierarea buite en speelplek vir die kinders. Dit was nie eers nodig om hout en blits te gaan koop nie - als daar. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Wat 'n ongelooflike awesome netjiese plek om te bly.

'n Ongelooflike great plek om te bly, ons het dit vreeslik geniet. Die eienaars is super vriendelik en behulpsaam. Die plek was netjies met aankoms. Die braai-area en speel-area is great, die kinders het hulle gate uit geniet. Die ligging is great en maklik om te vind. Ons het vreeslik lekker gekuier en gebraai onder die patio en soggens lekker buite gesit en koffie drink en die voëltjies geluister terwyl die kinders om ons speel en dis veilig vir hulle. Ons gaan vir seker weer 'n draai daar maak. 10/10 vir die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Lieflike ontspan, na 'n lang dag se reis. Pragtige oornag-eenheid. Mens wil eintlik langer bly.

Van 'n welkome ontvangs, pragtige skoon, ruim eenheid tot ontspan op die patio langs 'n vuurtjie, alles was 100%. Julle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Die verblyf was heerlik en luuks. Baie veilig en het lekker gekuier. Ook baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagslaapplek vir 'n gesin met kinders.

Baie dankie Albie en sy vrou vir julle diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar, gerieflik en silwerskoon.

Baie lekker vir gesin met heerlike speelplek vir kleuters. Baie vriendelike ontvangs, veilige parkering en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Netjiese, rustige en gemaklike oornag blyplek. Geniet braai en buite kuier geriewe.

Sal in die toekoms verseker weer by Karoo Heart oornag as ons 'n groep mense is. Was wonderlik en baie veilig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H
Gesin met klein kinders

Dit was awesome.

Baie goeie diens van die eienaars en gasvryheid was uitstekend. Pragtige gastehuis. Sal dit vir enige gesin aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta Hoer B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta Hoer B
Gesin met klein kinders

Uitstekend

Ons het dadelik tuis gevoel en so lekker gebly. Wat 'n pragtige plek en waarde vir geld. Word verseker sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile D
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Ons kan Karoohart aanbeveel. Vriendelike ontvangs, baie netjies. Heerlike bed en linne. Baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl U - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl U

Dit is ‘n baie lekker plek om oor te bly.

Dit is ‘n baie lekker plek om oor te bly. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief aanbeveel vir vriende en familie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met vriende

Heerlik gebly.

Baie netjies en groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie V

Beste blyplek in Beaufort-Wes by verre!

Ongeveer driekwart om die sirkel wanneer jy Beaufort-Wes van die Vrystaat se kant af binnery, is Karoo Heart. Wat 'n oase vir die moeë reisiger! Die huis is goed toegerus, gerieflik en bied oorgenoeg kuierplek vir die hele gesin. Baie dankie Ilse - jy het dit 'n ware tuiste gemaak. Ons het heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S
Saam met vriende

Awesome!

Baie netjies en alles is beskikbaar wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Dit was absoluut waarde vir geld!

Het heerlik gebly. Die eienaars is behulpsaam en vriendelik. Sal weer oorbly. Naby aan alle die eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Wat 'n aangename verrassing.

Dit was vir ons 'n oase na 'n lang dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S
Gesin met klein kinders

Wonderlike oase vir die eentonige rit tussen Kaapstad en Bloemfontein met alles wat jy nodig het.

Die huis is so goed soos nuut met veilige parkering, 'n groot bonus. Heerlike buite speelarea vir kinders ook baie veilig. Alles wat jy kan benodig soos lugreëling, bad en stortgeriewe, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V
Gesin met klein kinders

Oorgeslaap vir 1 nag! Wonderlike plek!

Ons het baie lekker gebly. Huis is goed toegerus en was baie mooi, netjies en skoon. Oulik vir 'n gesin met kinders. Eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius Petrus Johannes P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Petrus Johannes P
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek om te bly.

Een van die mooiste, beste ingerigte selfsorg-gastehuise. Ideaal vir groot gesinne en gesinne met klein kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Hierdie was een van die beste gastehuise waar ons nog oornag het! Die kinders kon hardloop en speel terwyl ons rustig op die stoepie kon sit en ontspan! Die huis is ruim, koel en netjies! Kamers is pragtig modern en ons het heerlik geslaap! Selfs 'n bababedjie gereël vir ons babatjie! Hierdie is verseker ons 'place to go' wanneer ons weer in Beaufort-Wes oornag. Dankie Albie vir julle gasvryheid! Karoo Heart is verseker tops op die lys van oornagverblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons was ten goed verbaas op alle vlakke met Karoo Heart. Meer sentraal kan jy nie kry. Pragtig gemeubileer met alles wat ons gesin se verblyf een groot plesier gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Ons huis weg van die huis!

Ons was vyf grootmense en het heel lekker en gesellig in hierdie skoon, netjiese en modern aan die binnekant selfsorg gastehuis gebly. Dankie Albie vir jul gasvryheid en die baie vuurmaakhout. Die tuintjie en braai area was baie gesellig. Die skaap-tjoppie en wors het heerlik gesmaak. Sommer binne loopafstand van die Spur en 4 Sheep Restaurant en die motorhawe net oorkant die sirkel. Ons het lekker geslaap op goeie beddens en het die skoon beddegoed en handdoeke waardeer. Ons sal enige tyd weer daar oorbly en beveel dit met gemak aan vir enige een wat selfsorg blyplek in Beaufort-Wes benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moltenostraat 10, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78ecae5f7fdfebebfc500f931c76379a0a9326bd024f6d757b57acd69babbbcf55e7a743fe189b30f002670198465e8dc7e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 86 5 1 5 10 Molteno Street Mid town 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.343838433406 22.581138666719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem