Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Country Inn

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Karoo Country Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, the best.

Gasvryheid en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lineke H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lineke H

Karoo-hotel uit 'n vorige era; 'n unieke ervaring.

Mooi ou Karoo-hotel met groot kamers, houtvloere en 'n fraai outydse gevoel. Dit kan doen met 'n bietjie ekstra versorging (bv. in die badkamers) maar was steeds 'n goeie oorslaapplek op ons lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane E
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld.

Lekker gebly, netjiese plek met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Uitstekend en gasvryheid!

Baie gasvryheid met heerlike aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vanaf Pretoria na die Tankwa Karoo/ Kaapstad is dit 'n goeie oornag stop in die platteland.

Die eienaar se vrou het 'n heerlike tuisgemaakte maaltyd aan ons voorgesit vir aandete. Voor aandete kon ons 'n drankie geniet in die kroegie van die Inn. Beurtkrag was geen probleem nie; die kragopwekker het sy werk gedoen. Na ete het ons buite gesit onder die ongelooflike sterrehemel. Ons kon lekker warm bad en onder 'n muskietnet 'n heerlike nagrus geniet. Vriendelike, gasvrye diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances V

1 nag oorgeslaap.

Pottie en Winnie, eienaars ,baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Unieke ervaring.

Dit was 'n positiewe ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan B
Saam met vriende

Clean, quiet and familial.

Fun vintage Inn run by the most friendly couple who still fed us even though we arrived later than expected. The accommodation is old-school but in a way that makes you want to photograph the place. Safe parking behind a locked gate and close to the highway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met vriende

Gul ontvang.

Die eienaar is 'n formidabele dame met ongelooflik baie kennis om te deel. Sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark T
Gesin met tieners

Comfortable and clean, great hosts.

Old Karoo-style hotel, neatly furnished. Friendly hosts that are very accommodating. The building does however require a little TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Country Inn se terugvoer

Dankie Mark vir jou resensie. Nwem asb kennia dat ons besig is om die gebou op te knap, maar dat hierdie gebou al im die 1890,s gebou is. Ongelukkig is ons nou eers 5kaar hier en dit vat baie tyd en geld om hierdie ou geboue te herstel veral nadat hier vir ongeveer 30jaar geen herstelwerk aan hierdie gebou gedoen is nie

Karoo Country Inn
Fritz O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis saam met baie vriendelike mense.

Baie lekker ervaring in 'n Karoodorpie. Eienaars gaan uit hulle pad om verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Laetitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay overall.

I have always had a love relationship with Karoo Country Inn as the first time I slept there was when I was i11years old, I am 57 now. The last time we were there was in 2019 December. It was fantastic and we enjoyed it very much. This time, everything was excellent again except the state of the bathroom. It was in working order, but the bath and basin was very stained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Gesin met tieners

Baie lekker plek en die kos was uit die boonste rakke.

Karoo Country Inn se mense is mense mense daar is geen ander term om hulle te beskryf, ons was vriendelik ontvang en het baie lekker gekuier, sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria J C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid.

Ons het as vreemdelinge daar aangekom en as vriende vertrek. Ja, daar is nog baie werk voordat die hotel tot sy volle glorie herstel is, maar die plek is skoon en netjies. Pottie en Winnie is baie gasvry en ons het lekker gesels. Beurtkrag ten spyt, het Winnie gesorg vir 'n heerlike aandete en ontbyt.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vosburg is 'n pragtige skoon klein dorpie. Hotel herinner aan die hotelle in Cowboy-flieks. Ou hotel met plankvloere, silwerskoon linne, kamers baie netjies. Vloere wat kraak as jy daarop loop mag dalk sommige mense pla. Mense baie gasvry. Aandete was heerlik. Lekker rondgeloop en huise bewonder. As jy stilte soek, is jy op die regte plek. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andriette B
Gesin met tieners

Gesellig.

Skoon, maar oud en effens afgeleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Baie vriendelike mense. Lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly en die kos was heerlik. ’n Spieël bo die wasbak in die badkamer sou gerieflik gewees het. So ook ’n stoel in die kamer. Tafeltjies of bedkassies langs die bed, om ’n tydskrif ens. op te sit in die nag, sal ook gerieflik wees. Die plek was egter skoon en netjies en ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liliana C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liliana C
Gesin met tieners

Karoo rusplek.

Die klein dorpie rustigheid maak dit 'n heerlike oornagplek vir die lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik en skoon.

Kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier by Pottie en Winnie - smaaklike aandete en lekker ontbyt!

Het hier oorgeslaap op 'n roadtrip deur die Noord Kaap en ou familiedorpe van my vrou besoek - goeie en vriendelike diens en gasvrye mense - sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sterna L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sterna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne Karoo verblyf.

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer kon beter gemeubileerd wees, bv. daar is geen spieël in die badkamer nie en geen bedkassie. Die ontbyt was baie lekker, maar die aandete was eenvoudig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorslaap.

Welkom in die sewentigs. Wanneer laas het jy in 'n hotel gebly waar jy TV kan kyk in die TV Lounge of in die eetsaal aansit vir ete? Die ou hotel is 'n wonderlike gebou wat Winnie en Pottie onder hulle vlerk geneem het. Alles kraak soos dit moet. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmi L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilmi L
Gesin met klein kinders

Pragtige klein Karoo-dorpie!

Die slaapplek is baie basies, maar genoeg vir oorslaap. ’n Netjies en skoon plek en die gaste is aangenaam en gasvry. Dis die enigste plek wat aandete op die dorp bedien en daarom was die kos buitensporig duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marishe J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marishe J
Saam met vriende

Heerlike oornag slaapplek.

Baie lekker oornag slaapplek, vriendelike en gasvrye ontvangs. Etes baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C
Gesin met klein kinders

Baie lekker oorslaapplekkie.

Baie goed verwelkom, gasvry en behulpsaam. Lekker geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marise V
Gesin met tieners

Reg as jy net wil oorslaap.

Eienaars is baie gasvry. Hotel is baie oud en is mooi reggemaak. Dis effens duur in vergelyking wat jy by ander plekke kry. Hul kan aandag gee aan klein detail soos seep in die badkamer en dalk 'n klein yskassie in die kamer. Perfek as mens net vinning wil oorslaap en hul doen moeite met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Stel paar goed voor om dit meer gerieflik te maak: Bedkassie met liggie, tafel, stoel of klerehakies in badkamer, vullisdrom in badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunell E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunell E
Gesin met tieners

Baie verwelkomend.

Die oom en tannie is dierbaar! Laat mens dadelik welkom voel. Ons het baie lekker geëet en geslaap! Sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia B

Baie mooi herhinneringe na 44 jaar. Gawe locals ontmoet in die kroeg. Het gevoel of ons by familie tuisgaan.

Ons het lekker gerus en lekker gekuier. Was soos om by familie oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Max G
Saam met vriende

'n Bed in die Karoo.

Pottie was vriendelik, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egon S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our overnight stay.

Very good stop over en route to Cape Town for Joburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met tieners

Hartlike Karoo-gasvryheid!

Karoo Country Inn is die ideale oornagplek op die lang pad tussen die Weskus en Bloemfontein! Heerlike aandete, veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalien V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige Karoo-verblyf met uitstekende kos en vriendelike diens en die vriendelikste mense

Ons gasheer en gasvrou Pottie en Winnie het ons soos familie behandel. Ons wou nie vertrek nie! Die hotel is netjies en alhoewel hulle nog met restourasie besig is, doen dit geen afbreek aan die diens en netheid en gasvryheid nie. Hulle het vir ons baie moeite gedoen omdat my man nie kan trappe op en af klim nie en het ons aandete sommer in die boonste sitkamer bedien. Baie dankie vir die heerlike verblyf. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons was nou vir 16 dae op die pad en dié oornag was een van ons hoogtepunte. Pottie en Winnie word sommer net daar vriende. Die kamers was baie skoon, netjies en baie groot. Ons het paar van die inwoners ontmoet en lekker saam hulle gekuier. Winnie se aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie, sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R
Gesin met klein kinders

Regte klein dorpie gasvryheid.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Enkelreisiger

Pragtige ou gebou, regte outydse kleindorpie hotel.

Het baie lekker rustig hier gebly, kamer was netjies, gebou is baie mooi en ryk aan geskiedenis, die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie C
Gesin met tieners

Dit was karaktervol, gasvry en heerlik!

Ons het baie lekker hier gebly. Ons was bederf met 'n heerlike steak aandete en heerlike ontbyt voor ons weer in pad moes val. Die Inn het baie karakter met ou houtvloere en kamers is netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Skoon en vriendelik.

Die ou hotel is stadig besig om 'n nuwe baadjie te kry. Dis 'n belewenis om so in die ou dae te kan oorslaan. Die kamers is netjies en skoon. Probeer asb. die plattelandse besighede ondersteun, hulle hou hierdie geboue wat deel is van ons geskiedenis aan die lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Country Inn se terugvoer

Baie dankie.
Ons ons probeer so ver moontlik alles doen in ons vermoee om ons gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Ons bied ook van hierdie jaar af middagetes aan asook kroegetes vir persone wat op reis is en iets soek om te eet em te drink.
Vriendelike groete,
Pottie en Winnie

Karoo Country Inn
Faan G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly in skoon en netjiese kamers en is gasvry ontvang.

Die ontvangs was goed en mense baie behulpsaam en hul menslikheid was opmerklik. Sal Karoo Country Inn aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Country Inn se terugvoer

Baie dankie. Ons ons probeer so ver moontlik alles te doen in ons vermoee om ons gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons bied ook van hierdie jaar af middagetes aan asook kroegetes vir persone wat op reis is en iets soek om te eet em te drink.
Vriendelike groete,
Pottie en Winnie

Karoo Country Inn
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 2, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA645bfec1e6dfc928dc7b00d8e47cc2122f255284c9ba2828d0e4b1a1d894a24da17ef7b092fb0554a8ed356049fec866ae97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 2 Mark Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.57686539017 22.881212249965