Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kagga Kamma Nature Reserve

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hlubi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Kagga Kamma Nature Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Vusi P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great night with the wild.

It was a great stay, including a night at the star suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer

Hi Vusi,

It was a pleasure hosting you and thank you for the wonderful review. Looking forward to welcoming you soon.

Kagga Kamma Nature Reserve
Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lus vir die oog.

Pragtige omgewing. Die reservaat word uitstekend bestuur. Die restaurant voorsien uitstekende kos. Die grot verblyf was baie netjies en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens G
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie lekker gekuier. Die personeel baie vriendelik. Baie skoon netjies. Die kos was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An unforgetable experience.

Kagga Kamma is a beautiful nature reserve. The comfortable cave rooms are great. Sustainable with solar power, well prepared for the future. Staff is professional and friendly. Dinner is good, but the portions are too big. The cars are parked in front of the caves, not a nice picture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
W S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Droom bestemming. Natuurskoon slaan jou asem weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer

Hallo. Dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat U 'n droom vakansie saam ons geniet het. Die natuur is definitief beeldskoon en dis wonderlik om te hoor dat U dit waardeer. Hopelik, sal ons U binnekort terug kan verwelkom! Vriendelike Groete - Die Kagga Kamma Span

Kagga Kamma Nature Reserve
Neels K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend. 'n Ondervinding om altyd te onthou.

Topgehalte omgewing, verblyf en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athena W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athena W
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an incredible experience! You have to go!

I saw Kagga Kamma advertised on Instagram and popped over to their website to book because it really appealed. Communication with website is an absolute pleasure - seamless all the way through to a message wishing us a happy weekend. We booked a cave suite for 2 nights but upgraded the 2nd night to the Sky Suite. It's a 4 hour pleasant drive from Cape Town and as soon as you get close, well, about an hour away, the landscape changes dramatically with rock formations that are as old as time. Through the security gate and a couple more km's to reception and you're there. Staff are amazing. Really. And definitely worth a shout out. After check in, we were shown to our cave up on the hill with the most amazing views. Accommodation is comfortable - nice bed, fridge, tea/coffee station, charger points (WiFi at reception/restaurant only) and a pretty decent shower. Doors open to a small patio with views that will take your breath away! Air-con too thankfully - it was hot. There's a really nice pool which we really enjoyed. Dinner was in the boma around a roaring fire. It conversational so a lovely way to make friends with other guests and food was pretty tasty. We upgraded to the star suite the next night which was an incredible experience. Self drive on a quad bike (scary AF at first but after 5 minutes I was ready to do Dakar). The star suite is situated about 3 km's away from the main lodge and honestly, it exceeded my expectations. Everything you need - comfy bed, seating area, shower, loo, log fired hot tub and a bazillion stars. We had a picnic basket with more than enough GnT's, meat for the braai, salads, chocolate bars, juice, tea/coffee - so we lit the fires, watched the sun go down and the sky ignite with more stars than I have ever seen. Surprisingly, after a spray of Peaceful Sleep, we weren't bothered by mozzies/bugs at all and we slept really well. We went on a little hike in the morning, before taking packing up and quadbiking back to the lodge. It's so worth the experience. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Beveel dit aan. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan.

Covid-protokol goed nagevolg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het net een nag oorgeslaap nie. Beslis langer tyd nodig om als te doen wat hul jou bied. Stap- en bergfietsroetes. Wildsritte en ontspan langs die swembad. Vars lug om in te asem asook pragtige rotsformasies en die sterreruim saans. Die mooiste sonsondergang. Hierdie is 'n moet besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer

Hi Gerhardt.
Dankie vir die terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat U die vakansie op Kagga Kamma so geniet het. Hopelik kan ons U binnekort terug verwelkom vir 'n langer wegbreek!
Vriendelike Groete
Die Kagga Kamma Span

Kagga Kamma Nature Reserve
Hennie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met klein kinders

Lekker ontspanend.

Ongelooflike ervaring met beeldskone uitsigte. Rustig en stil. Vars vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor U het die stilte en ons uitsigte geniet.
Ons hoop om U weer te verwelkom by Kagga Kamma in die nabye toekoms.

Kagga Kamma Nature Reserve
Nastasha S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Honeymoon stopover - beslis merkwaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer

Hi Nastasha,

Thank you for taking the time to share your experience, as well as for choosing Kagga Kamma as your honeymoon destination. We're elated to know that you enjoyed a wonderful stay and we hope to be able to welcome you back in the near future.

Kind Regards, The Kagga Kamma team.

Kagga Kamma Nature Reserve
Nelia J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet and lots of fresh air.

Very enjoyable stay, rooms are neat and clean and the air-cons certainly helped for the cold - although I missed my electric blanket. They did however explain that they are on solar power and can therefor not have electric blankets. The spa was lovely and Susan is a definite asset to Kagga Kamma. Glad I remembered to book well in advance as they were fully booked by the time we arrived. The food is good although the kitchen is a bit slow. There are not much to do here - it is a place to just wind down and relax - so if you cannot sit still and require a TV or internet to keep you occupied this is not the place for you. No TV or internet reception in the bedrooms - only in the dining room and bar. You need to buy data. We drove all the 4x4 routes on the farm and only saw a few springbok and baboons - they do tell me that they have at least 60 gemsbok on the farm as well as a whole lot of other buck/animals - no idea where though. The rock formations as you approach the farm are stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneeka S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneeka S
Saam met vriende

Beste manier om 'n breuk van die samelewing te neem.

Mens sal nie verwag dat om in ‘n grot te woon so wonderlik kan wees nie. Onbeskryflik mooi en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lj C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lj C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die ontvangs was wonderlik. Die admin was sonder probleme, asook die betaling. Die personeel is vriendelik en goed ingelig. Dankie vir die lekker etes. Die kamers word gereeld gediens. Dankie aan elkeen wat bydra tot die sukses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vredevol en heerlik ontspannend gewees!

Die personeel was ongelooflik behulpsaam en vriendelik en het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons tevrede en gelukkig is ten alle tye. Ons sal vir seker weer hierheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Unieke belewenis wat almal een keer in hul lewe moet beleef.

Staff is baie vriendelik en behulpsaam. Die toergidse het uitmuntende kennis oor die asemrowende stukkie wêreld. Dis 'n ideale romantiese wegbreekbestemming. Al kan 'n gewone voertuig die grondpad ry sal ek aanraai julle ry op met 'n SUV. Die grondpad is baie lank en in redelike goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kagga Kamma bied uiters swak waarde vir geld.

Vir die kostes aangegaan verwag jy beter diens op alle vlakke. Die kwaliteit van die huisvesting, restaurant, spyseniering en sg. wildritte is ver onder standaard. Ek kan Kagga Kamma ongelukkig glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kagga Kamma Nature Reserve se terugvoer

Dear Sir,

We regret that your experience was not a positive one. We consider all the feedback we receive to be of great value and we take your comments to heart for careful consideration.

Yours sincerely,
The Kagga Kamma team.

Kagga Kamma Nature Reserve
Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOD1o7WSK963U2kAasu3NYVmD9CFrQSGIl4jqGZbq86XiICrjvD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.745870310532 19.562802200069
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem