Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joosteswerwe Camping

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Joosteswerwe Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christina H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina H
Saam met vriende

Well-set up campsite in a beautiful location!

We enjoyed our brief stay at the campsite. The location is beautiful, and it was great to have the dam to welcome us to cool off in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estilet D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estilet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geriewe is keurig ingerig.

Martin and Marina is besonder gasvry, hulle kampeerplek onder die koeltebome is 'n lafenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stopover.

Beautiful stopover on route to CT.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay for a few days, swimming, walking and relaxing. It's also an option to stay for the night on your travels.

It's probably recommended that you do not arrive in the dark or if you are in a rush as there are 7 gates to open to get to the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay on way home from West Coast.

After being subject to a battering by the wind the night before at Kamieskroon we were not prepared to endure camping in the wind again. Our hosts kindly arranged for us to upgrade to stay in the Wagon Shed which made our stay most enjoyable. The Wagon Shed is well configured and has everything that you could need. We were disappointed not to be able to stay longer to experience more of the farm. We would also liked to have camped as the camping sites looked great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek en het ons heerlik daar gebly.

Baie oulike plek en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, safe and clean Karoo farm.

We had the privilege to be the only guests at the camping site for one night. It was a proper farm experience, off the main roads and being able to see stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, unique experience!

Hosts were most welcoming and provided excellent information on farming in the Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful relaxed stay on a farm.

We had a great overnight stay on this working farm. There was a farm dam to swim in, which we thoroughly enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Heerlik gebly, baie gasvrye mense, sal weer daar bly.

Het nie regtig daar aangedoen nie, net deurgery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic tranquility.

This is a working farm. Shower under the stars. Purchase delicious Karoo lamb and lamb with springbok boerewors at bargain prices. You may even see kudu or porcupine visiting the campsite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quiet place with friendly hosts.

Peace and food for your soul!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our one night stopover.

Off the beaten track and very peaceful. Hospitable hosts. Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udette K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K
Gesin met klein kinders

Kampering in 'n Karoo wonderwêreld.

Joosteswerwe was 'n ongelooflike wonderlike ervaring. Ons kinders is by ons kampplek kom haal om die bokke te melk en hanslammers te voer. Die wind het sterk gewaai met aankoms. Dis blykbaar nodig vir die windpompe om die damme vol te kry. Dit het darem later gaan lê. Ons het heerlik in die plaasdam geswem. Die gasvrou het basiese benodigdhede soos melk, koeldrank en gevriesde skaaptjoppies te koop. Vir ons uit Limpopo was hierdie Karoo ervaring baie interessant, besonders en een van die hoogtepunte van die vakansie al het ons net een aand oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke S
Gesin met tieners

Karoo - vrede en gasvryheid.

Die kampplek is na aan die natuur, maar nogsteeds gerieflik met kragpunte en baie netjies. Ons sal graag weer teruggaan Joosteswerwe toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie aangenaam. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwyderd van die wêreld.

Alhoewel ons slegs een aand gekamp het by Joosteswerwe, was dit voorwaar heerlik. Ons wens ons kon langer bly! Beeldskoon, ongelooflik rustig en afgesonder van die realiteit. Heerlik voëls gekyk ook. Enigste kritiek is dat dit bietjie duur is vir kamp. Ons sal wel graag weer besoek aflê en kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opregte boere gasvryheid.

Martin en Marje loop die ekstra myl om dit 'n aangename ervaring te maak. Sal vir seker weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard U - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Die is nou lekker mense om te ontmoet! Moenie vergeet om te vra vir lamsvleis nie! En vra ook oor Oom Plaas speserye wat daar gemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid en ervaring op sy beste.

Dit is 'n pragtige plaas. Om net een aand te bly is 'n jammerte - jy het dan net nie genoeg tyd om die plaas te verken en mee te doen aan die interessante uitstappies nie. Goeie hout word voorsien. Moet beslis nie jou eie vleis neem nie: koop van die beste Karoo-skaapvleis en natuurlike soutmengsels op die plaas. Durf die koue, uniek geboude stort by die kampeerplek aan of doen bietjie moeite en stap 'n entjie vir die baie netjiese en ruim ablusiegeriewe met warm storte. Dit sou volmaak gewees het as daar warm storte en warm water vir die skottelgoed by die kampeerplek was. In die wintermaande is dit net te koud om ver te stap daarvoor, maar mens kan seker nader ry ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M
Gesin met tieners

Paradys vir 'n stadskind.

Wonderlike gashere. Splinternuwe kampeergeriewe. Die rustieke badkamer op die foto is idillies. Jammer die toilet was nog nie gebou nie en ons moes ver stap na die ou badkamers. Die eienaars en hulle kinders het ons soos familie ontvang. My kinders is getrakteer met die plaaslewe en het die hanslammers tietiebottel gegee, in die plaasdam geswem. Ons het in die nag rondgery en uitgekyk vir jakkalse. So baie gedoen in net een dag. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R475
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kokerskolk, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYzU4N2Y5LTU3MTMtNGJhZC05OTczLWE1MjM3MzRjNzNiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Kokerskolk Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.633338423175 22.531497530407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem