Jolly Jenny's Hidden Gem
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mariene-weg, Marine View-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Jolly Jenny's Hidden Gem bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Marine View-kompleks in Plettenbergbaai. Dit is naby die hoofweg en net 'n paar minute se ry van die strand af. Dis die ideale plek vir 'n stil en private vakansie.
Dié grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n vyfde gas.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met ingeboude braai-geriewe en 'n tuin.
Daar is parkeerplek reg voor die woonstel se voordeur. Die Marine View-kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is.
Slaapplek
’n Bespreking by Jolly Jenny's Hidden Gem sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mariene-weg, Marine View-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Jolly Jenny's Hidden Gem het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Harkerville Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mariene-weg, Marine View-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom