LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jolly Jenny @ The Dunes | LekkeSlaap
+71

Jolly Jenny @ The Dunes

H3 @ The Dunes
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, ketel, mikrogolf, broodrooster, 'n ingeboude braai en 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Dui asb. aan of jy 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in jou eenheid verkies. Aangesien die eenhede in privaatbesit is, is 'n kamerdiens nie beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
H1 @ The Dunes
Vanaf
Vanaf R695
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet, wasbak, inegboude kaste met hangers en 2 sitplekke. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die kamer, sowel as ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kluis en ’n strykyster en strykplank. ’n Kampkot vir ’n baba is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

H2 @ The Dunes
Vanaf
Vanaf R695
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die tuin. Ander geriewe sluit 'n kombuisie wat met 'n yskas, vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus is, 'n plafonwaaier, WiFi en sekere DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Dui asb. aan of jy 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in jou eenheid verkies. Aangesien die eenhede in privaatbesit is, is 'n kamerdiens nie beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
H4 @ The Dunes
Vanaf
Vanaf R695
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet, wasbak, inegboude kaste met hangers en 2 sitplekke. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die kamer, sowel as ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kluis en ’n strykyster en strykplank. ’n Kampkot vir ’n baba is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Dui asb. aan of jy 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in jou eenheid verkies. Aangesien die eenhede in privaatbesit is, is 'n kamerdiens nie beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
H5 @ The Dunes
Vanaf
Vanaf R695
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, ingeboude kaste met hangers en 2 stoele. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n toegeruste kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n strykyster- en plank in. Daar is 'n skakeldeur tussen H5 en H6 sodat hierdie twee eenhede saam bespreek kan word vir 4 gaste. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dui asb. aan of jy 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in jou eenheid verkies. Aangesien die eenhede in privaatbesit is, is 'n kamerdiens nie beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
H6 @ The Dunes
Vanaf
Vanaf R695
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, ingeboude kaste met hangers en 2 stoele. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n toegeruste kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n strykyster- en plank in. Daar is 'n skakeldeur tussen H5 en H6 sodat hierdie twee eenhede saam bespreek kan word vir 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dui asb. aan of jy 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in jou eenheid verkies. Aangesien die eenhede in privaatbesit is, is 'n kamerdiens nie beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 en H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX7uGtRabqZ0PbknoVQCDZo2FgCXeQrqTNwtHmaLodcMIxs0mCu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 26 5 1 5 1 Main Road H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -34.009440126787 23.422437363264
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!