Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jedidja B & B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Jedidja B & B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sharon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful garden, warm host and our dog warmly welcomed.

Our stay was most comfortable and we had our dog with us who was warmly welcomed. The accommodation was clean, spacious and the garden was absolutely beautiful. The host was gracious and we were well looked after. Delicious breakfast was provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend ontvang in uitmuntende plek.

Pragtige gastehuis - rustige en ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Hannes,
Baie dankie dat jy by ons tuis gegaan het.
Groete
Wille Botha

Jedidja B & B
Faan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit beslis weer in die toekoms as oornagverblyf gebruik. Alles is baie netjies.

Uitstekende verblyf, alles is uiters netjies! Kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Moet 'n 10 uit 10 wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Faan, dit was beslis 'n groot voorreg om julle te kon huisves, baie dankie. Altyd welkom. Groete, Willie.

Jedidja B & B
Marlena V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met mooiste tuin.

Pragtige gastehuis met mooiste tuine en baie vriendelike gasheer wat heerlike ontbyt bedien het die volgende oggend. Kan die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien V
Enkelreisiger

Veilig, netjies, gerieflik, baie rustig.

Vriendelike diens van Willie en die gastehuis is netjies en gerieflik. Alles is daar wat benodig word vir 'n oornagverblyf. Die ontbyt is 5 ster en dit voel asof dit ekstra spesiaal net vir jou voorberei is. Die groot hond is die vriendelikste dier en het die beste maniere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Dalien.
Dankie dat jy hier oorgeslaap het.
Bly dat die hond die vriendelikste is met goeie maniere.
Ek self het my voorgeneem om beter as die hond te vaar in 2024.
Mooi jaar.
Groete, Willem.

Jedidja B & B
Hjc D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hjc D
Saam met vriende

Baie lekker gasvryheid gewees.

Dankie Willem sien jou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalien V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien V

Dit was n heerlike luukse verblyf. Ons gasheer het ons persoonlik verwelkom en het die volgende oggend saam met sy personeel ontbyt voorberei.

Ons het regtig bederf gevoel. Die kamer is luuks en die badkamer slaan mens se asem weg, dis so mooi. Die tuin is pragtig en my worshond het die groot, vriendelike huishond terdeë geniet. Die ontbyt was puik en met soveel sorg en smaak voorgesit. Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Het lekker gebly, sal beslis weer van die dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Filia J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filia J

Jedidja is gasvry.

Ons het heerlik gekuier en baie welkom gevoel. Alles was pragtig en die ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, idilliese tuin, gemaklik en keurig met besonderse, oorspronklike skilderye teen die muur en hulpvaardige en vriendelike gasheer en -vrou.

By Jedidja is ons vriendelik ontvang, ons het selfs onderdakparkering gehad. Veilige, rustige, mooi buurt. Die suite is uiters gemaklik en keurig met besondere aandag aan detail. Die tuin was 'n heerlike plek vir 'n koppie koffie en lekker lees, met 'n vriendelike hond langs jou. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Goeie dag Miemie,

Baie dankie vir julle terugvoer, was besonders om julle te leer ken,
Vriendelike groete
Sanei

Jedidja B & B
Eunice V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eunice V
Besigheidsreis

Wat jy lees is nie wat jy kry nie.

Hou verby. Maak seker dat wat op die profiel staan, jou behoeftes bevredig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Beste Eunice,

Dankie vir die terugvoer.

Ek het 'n ruk terug by 'n gastehuis deur LekkerSlaap bespreek en die gasvrou het vir ons inligting per SMS gestuur voor ons aankoms. Sal dit in die toekoms so doen dan kan daar nie misverstande wees ons nie by die gastehuis is nie.

Ons help studente deurdat hulle waarneem as ons weggaan. Ons ken en vertrou hulle en dit is jammer dat julle na Sebabatso verwys het as 'n 'huisbediende'.

Julle was baie gelukkig met die kamer waarna ons jul opgradeer het sonder ekstra koste.

Ek sal op die advertensie noem dat die 'n DStv pakket is sonder KYKNET.

Ons waardeer terugvoer om ons dienste te verbeter. Jammer vir die ongelukkigheid en dat ons nie daar was om julle te ontvang nie. Die aanbod staan vir gratis kamer indien julle weer wil bepreek.

Vriendelike groete,
Sanei

Jedidja B & B
Johann V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Enkelreisiger

Keurig, kwaliteit, privaat, sentraal, maklik om te vind.

Wonderlike omgewing waar Jedidja geleë is. Lieflike bed en linne. Die badkamer om te beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Waardeer baie.

Groete
Sanei

Jedidja B & B
Marietha S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha S
Besigheidsreis

Heerlike rustigheid.

Baie kalm en rustige verblyf. Hemels om met die gekoer van duiwe wakker te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus B
Enkelreisiger

Gerieflik en ongelooflike mense!

Tweede maal dat ons hier tuisgaan en weereens nie teleurgesteld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit. Kom gerus weer.

Groete
Antje

Jedidja B & B
Daleen M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen M
Saam met vriende

Dit was heerlik. Baie rustige omgewing met 'n pragtige tuin.

Ek kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer die tyd afgeknyp om kommentaar te lewer.
Ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Groete
Antje

Jedidja B & B
Lizette R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette R

Groot teleurstelling.

Kamer is beknop, geen lugverkoeling alhoewel dit anders op die website aangedui word. Kamer het geen privaatheid. Kan nie die gordyne oopmaak nie, want dan kan die gaste in die ander kamer direk op jou bed insien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Baie jammer vir jul ongerief, die Ivy kamer is ons goedkoopste omdat dit die enigste kamer is wat nie lugversorging het nie. Ons is bereid om vir jul 'n geskenkbewys te gee.
Besef ook asseblief dat dit uitsonderlik warm was, die kamer word die jaar opgradeer en ons neem kennis van julle terugvoering.
Baie dankie
Sanei

Jedidja B & B
Nelda-mari P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda-mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie dankie vir die wyse waarop my ouers ontvang en behandel is. Hulle het dit vreeslik geniet!! Alles was perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester Z - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester Z

Vriendelik, gerieflik.

Ons uitgebreide familie het heerlik gekuier. Die Bothas het regtig moeite gedoen om aan ons behoeftes te voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Het dit baie geniet. Als is skoon en netjies. Ontbyt ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Enkelreisiger

Ondanks de verbouwing van de keuken is alles goed gekomen

Gezellige eigenaars. Kamers zijn goed maar niet overdreven. Goed ontbijt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan verwagtinge voldoen.

Woon-eenheid was baie skoon en goed uitgelê. Rustige omgewing. Hartlike ontvangs en heerlike ontbyt. Sal definitief weer besoek asook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Laat dit verder goed gaan en kom kuier gerus weer.

Groete,
Willie en Sanei

Jedidja B & B
Anthony C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf by gasvrye mense.

Ons verblyf by Jedija was heerlik. 'n Goed toegeruste kamer wat uitkyk op 'n pragtige, vreedsame tuin. Baie mooi, stil ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Baie dankie Anthony, ons gesprekke met ontbyt was baie sinvol. Altyd 'n voorreg om spesiale mense soos julle te ontmoet.

Jedidja B & B
Zanet K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, privaat verblyf met wonderlike gasheer en -vrou.

Die rustigheid en pragtige omgewing met baie voëllewe maak dit 'n heerlike plek om oor te bly. Die kamers is netjies en privaat en die ontbyt was eersteklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

So baie dankie vir die terugvoer.
Liefde,
Sanei

Jedidja B & B
Liana P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en pragtige omgewing.

Baie vriendelike mense. Die gastehuis is pragtig en die huis is vreeslik mooi versier. Die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jedidja B & B se terugvoer

Beste Liana,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Groete,
Sanei - Jedidja

Jedidja B & B
Dewet D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet D

Totaal tevrede!

Baie tevrede - ons volgende rusplek wanneer op reis van Knysna na Johannesburg. Goed gelee, uitstekende diens en beslis 'n aanbevole oorblyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R657
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R657
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R657
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-laan 2A, Waverly, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a548c1d5bcfdb13407686bf3922ee260e48d36274c357fe0e7c1c373d7b77b9839ce4a317d8c55573a5cff19cc8da4ad6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R657 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 2A Innes Avenue Waverly 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.091544442556 26.234703683778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem