Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jansen House Boutique Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Jansen House Boutique Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Henk K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K
Besigheidsreis

Netjies, skoon, gerieflike kamers. Spesiale dank aan Emma vir uitstekende diens.

Netjies, skoon en gerieflike kamers. Spesiale dank aan Emma vir haar uitstekende diens en vriendelikheid. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen W
Besigheidsreis

Comfortable and homely.

Emma was amazing, very helpful and pleasant. 5 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Dear Colleen,
Thank, you for staying at Jansen House and your kind review. Our manager, Emmah is loved by all. She has managed Jansen House for more than 10 years now.
Hope to welcome you back again soon.
Kind regards
Chris

Jansen House Boutique Manor
Emma M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma M
Enkelreisiger

Easy and friendly service.

Old farmhouse look and feel, comfortable, clean, friendly staff and easy to access N1 etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Hallo Konrad,
Dankie vir die mooi resensie.
Hoop ons sien jou gou weer.
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Enkelreisiger

Heerlik en rustig.

Sal van nou af dit gereeld gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Marius
Dankie vir die mooi gradering.
Ons sien jou weer binnekort.
Vriendelike groete
Chris

Jansen House Boutique Manor
Evelyn K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn K
Gesin met tieners

Baie gemaklik en gerieflik.

Die verblyf is baie gerieflik en baie goed geleë. Emma is fantasties en werk baie mooi met mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Evelyn
Dankie vir jou mooi gradering.
Emmah is ons ster gastehuis bestuurder vir meer as 10 jaar. Sy skep ˋn tuiste vir al ons gaste.
Vriendelike groete
Chris

Jansen House Boutique Manor
Francois S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Besigheidsreis

Stil en rustig.

Het die stilte geniet. Die kamer met die houtvloer het beïndruk. Goeie kwaliteit linne/beddegoed. Ek het die tuin met die groot verskeidenheid voëls ook geniet. Altyd wonderlik om deur voëlgeluide wakker gemaak te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Hallo Francois
Ons is net so lief vir die mooi groot tuin en bome. Dit lok natuurlik dan al die voëls. Voeg ogend is die beste.
Vriendelike groete
Chris

Jansen House Boutique Manor
Peet B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Dit was fantasties.

Kamer was regtig baie netjies en skoon,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Dankie Peet
Ons waardeer jou mooi gradering.
Vertrou ons sien jou binnekort weer.
Vriendelike groete
Chris

Jansen House Boutique Manor
Nadia N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Saam met vriende

Lekker gebly!

Veilige stil area! Die kamers was baie netjies en lekker ruim! Almal by Jansen House was baie vriendelik en gasvry. Sal beslis aanbeveel, ons sal weer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Nadia
Dankie vir jou mooi gradering.
Ons wil altyd beter. Sien jou gou weer.
Vriendelike groete
Chris

Jansen House Boutique Manor
Glen T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Safe. Spacious. Quiet.

We really enjoyed our 3 night stay and appreciated a full DStv bouquet, plus a selection of movies. Breakfast was great, as was our host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Dear Glen
Thank you for staying at Jansen House. We believe rooms should offer what we ourselves would like.
Full DSTV, Fibre internet, solar electricity back-up, just mentioning the technology comforts
Kind regards
Chris

Jansen House Boutique Manor
Marilette C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette C
Besigheidsreis

Waarde vir geld. Goeie ligging. Sal definitief weer oorweeg.

Irene is 'n veilige en rustige, maar tog sentrale, area. Die tuineenheid by Jansen House het aan alle verwagtinge voldoen, behalwe dat daar gedurende my verblyf nie WiFi beskikbaar was nie - iets wat belangrik is vir 'n sakereisiger. Nietemin uitstekende waarde vir geld en Emmah, die bestuurder, se kliëntediens was fantasties. Daar was ongelukkig 'n onaangename ervaring tydens my aankoms. Eerstens is daar geen naambordjies of aanduidings wat sê of mens op die regte plek is nie. Daar is wel 'n huisnommer, maar die klokkies werk nie. Ek het net na 18:00 uur gearriveer, maar dit het my omtrent 20 minute geneem om iemand se aandag te kry (ek moes byna oor die muur klim). Die telefoonnommer van Chris wat deurgegee is was buite werking. Dit was ongelukkig nie 'n aangename ervaring na 'n lang dag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, en netjies.

Baie goeie ligging i.t.v. hoofweë en ook na Midstream Mediclinic waar ons moes wees. Netjies, skoon en pragtige omgewing. Heelwat om te doen in die omgewing ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L
Gesin met tieners

Skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Emma is 'n superster en loop oor van vriendelikheid, sy het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Emma was warm and flexible, hospitality was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H
Enkelreisiger

Uitstekende diens teen bekostigbare tarief

Die eenheid was baie skoon, netjies en gerieflik ingerig. Beddegoed van uitstekende gehalte en algehele ontvangs en diens werklik voortreflik en sal beslis kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Naomi
Dankie vir die vriendelike resensie. Altyd aangenaam om volpunte by gaste te kry. Ons luister graag na ons gaste en het bv laasjaar sonpanele en batterye geinstalleer plus optiese fibre internet ten einde ons gaste se verblyf nog beter te maak.
Vertrou ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Chris, Erika & Emmah

Jansen House Boutique Manor
Massimo O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Enjoyed our stay in this beautiful, historical house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Dear Massimo
Thank you for the kind review and rating. We strive to provide all our guests with only the best possible stay.
We are always open to suggestions on how to improve on our current offer. It is the small detail that distinguishes us.
Hope to see you again soon.
Kind regards
Chris

Jansen House Boutique Manor
Dirk L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Besigheidsreis

Netjies en skoon, goeie diens.

Geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Dirk
Dankie vir julle besoek en resensie. Ons streef na 5 sterre op alle gebiede.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete
Emmah

Jansen House Boutique Manor
Leslie A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie A

Ongelooflik

Heerlik gekuier en die mooiste foto's vir ons dogter se matriekafskeid geneem. Dis beslis 'n juweel van 'n venue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Leslie
So heerlik om sulke mooi woorde van ons gaste te ontvang.
Altyd 'n voorreg om die toekoms van ons land te ontvang by Jansen House Boutique Manor. Desember is die tuin altyd in sy somerprag en is die fotos spesiaal.
Vriendelike groete
Emmah

Jansen House Boutique Manor
Gerhard S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek!

Aanvanklik bietjie gesukkel om die Manor te kry - maar toe die LekkeSlaap-span ons gehelp het, was toegang deel van die pret. Pragtige rustige omgewing. Ons sal weer terug wees,regte plek om net weer batterye te herlaai in pragtige landelike Irene omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Gerhard
Ongelukkig het jy gelyk met die roete na Jansen House Boutique Manor. Ons het self die eerste maal lekker rondgery om Irene te verstaan. Dit help wel met sekuriteit binne die Irene Village asook om ekstra rustigheid in die woonbuurt te skep.
As jy eers in is daal die rustigheid op jou neer.
Dankie vir die besoek en mooi resensie.
Tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete
Chris

Jansen House Boutique Manor
Maaike S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maaike S

Baie skoon en netjies.

Pragtige boomryke area. Sal beslis aanbeveel. Baie skoon netjiese kamers. Pragtige boomryke area. Sal beslis aanbeveel as 'n gastehuis in Pretoria omgewing. Personeel ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Maaike
Dankie vir die besoek en mooi resensie.
Irene is 'n wonderlike woonbuurt en Jansen House Boutique Manor self se groot boomryke tuin dra alles by tot 'n rustige omgewing.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Chris, Erika & Emmah

Jansen House Boutique Manor
Martie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige omgewing.

Personeel was vriendelik en die eenheid was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Martie
Dankie vir die mooi resensie. Altyd heerlik om volpunte te kry. Nie altyd moontlik nie maar dit is ons strewe.
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Vriendelike groete
Chris, Erika & Emmah

Jansen House Boutique Manor
Andries N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries N
Enkelreisiger

Uitstekende diens.

Ek het baie lekker gebly in die Milk room dit is goed ingerig, netjies en skoon. Die vertrek sou kon doen met lugreëling om dit gemakliker te maak tydens die warm somersaande (die waaier het gehelp maar is nie voldoende nie). Die personeel is vriendelik en bekwaam en het gereeld gevra of daar enigiets is wat hulle vir my kan doen. Die kussings op die bed het 'n bietjie van 'n reuk en kan meer sensitiewe reisigers omkrap (positiewe kritiek).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Andries
Dankie vir jou resensie.
Die Milkroom is 'n heerlike kamer onder 'n groot ou bloekomboom. Dit is ook die enigste kamer met 'n grasdak, maar met 'n vol plafon, wat help in Pretoria se warm weer. Die Milkroom was wel jare gelede die melkkamer op die ou boerdery. Ons het egter die binnekant in 2009 totaal uitgekap en 'n mooi unieke kamer geskep.
Hoop om jou binnekort weer te sien.
Vriendelike groete
Chris

Jansen House Boutique Manor
Cynthia E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cynthia E
Enkelreisiger

There was no electricity for the entire time of our stay, poor management.

The owner apparently lives overseas and was not in contact with the ladies left to run the establishment. There was no power at Jansen House during my stay. All other properties in the neighbourhood had power. Perhaps he had not paid his account. The was no emergency electrician on call, no generator, no gas lamps, no torches, no boiling water for tea or coffee, no TV, nowhere to charge your phone and the electric gates did not work so our vehicles were not totally secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Dear Cynthia
Thank you for your review of Jansen House Boutique Manor.
We always try to listen to our guests.
It took a while but after a lot of research, we found the best possible solar system with battery backup. It is working really well and our guests have not been without a moment of electricity for the past 12 months, Sept 2021.
Hope to see you again soon.
Kind regards
Chris

Jansen House Boutique Manor
Annelie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Besigheidsreis

Prima blyplek!

Ons het heerlik oorgebly by Jansen House! Baie veilige plek om oor te bly. Was naby Midsteam College waar ons moes wees. Ek sou net graag 'n telefoonnommer van Jansen House wou hê om te reël vir sleutel aangesien ons tot laat die aand besig was. Dankie Jansen House. Ons sal graag weer daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Annelie
Dankie vir julle besoek en mooi resensie.
Sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Chris, Erika & Emmah

Jansen House Boutique Manor
Patsy S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patsy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Die personeel is professioneel, hulpvaardig en baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik. Die kamers is netjies. Dit was 'n groot plesier om daar te bly. Ek kan dit vir seker aanbeveel. Baie dankie Jansen House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Patsy,

Dankie vir die vriendelike terugvoer.

Ons poog om die beste te wees teen bekostigbare tariewe.

Sien jou binnekort!

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Esme V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Enkelreisiger

Statige ou huis.

Jansen House was op die oomblik nou nie so mooi soos op die foto's nie, maar hulle is besig met allerhande renovasies en verwery. Plus dit is winter so die tuine is maar vaal. Maar die kamer waar ek gebly het was mooi. Die mat kort dalk 'n mooi was? Dit was gaaf dat my motor in 'n motorhuis kon staan. Die personeel is baie vriendelik en het baie moeite gedoen. Ontbyt was heerlik. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Esme

Dankie vir jou terugvoer.

Ons is voortdurend besig met kleiner onderhoudswerk, maar het gedurende die laaste 3 maande 'n groot poging ingesit om Jansen House tip-top te kry. Ons werk ook tans aan rugsteun krag voorsiening, sonkrag en gaan nog een ekstra luukse kamer byvoeg (Ons is besig met die laaste afrondingswerk). Hierdie gaan 'n meesterstuk wees aangesien ons die oorspronklike ou hoofslaapkamer (enorm groot, hoë plafon, hout vloer, luik vensters, moderne nuwe badkamer, ens).

Is hoof fokus bly egter dienslewering. So onderskei ons Jansen House Boutique Manor.

Hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Jana S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustige omgewing.

Ons het laat eers ingeboek, en nog steeds was die diens uitstekend, hulle was tot bereid om 'n kledingstuk vir my te stryk wat ek vroeg die volgende oggend sou aantrek. Nogmaals baie dankie vir uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Jana

Dankie vir die terugvoer. Ons het dit nodig om te weet of ons nog steeds aan ons gaste se hoë verwagtinge voldoen. Ons fokus is op dienslewering. So bou ons 'n betroubare "handelsmerk"

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Christi E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi E
Besigheidsreis

Heerlik gebly - as ek weer in die omgewing moet oorslaap, is ek beslis weer daar!

My verblyf baie geniet! Ontvangs was vriendelik en so behulpsaam. Heerlik geslaap en ontbyt geniet! Baie dankie vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Christi

Dankie vir jou vriendelike en positieve terugvoer. Ons is altyd besig om te probeer verbeter.

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Susan L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L
Enkelreisiger

Personeel behulpsaam en laat jou tuis voel wat 'n aangename atmosfeer skep.

By aankoms was die area sonder elektrisiteit as gevolg van 'n fout op die toevoerlyn. Die personeel het jou op hoogte gehou and selfs 'n SMS gestuur dat indien jy hulp nodig het wanner jy laat aand terugkeer vanaf jou funksie jy 'n nommer kan skakel vir hulp. Dit het jou onmiddellik laat dink dat jou veiligheid 'n prioriteit is. Die ontbyt was heerlik en die warm ontbyt was op gasstowe berei wat vir my as gas geen ongerief veroorsaak het met die krag onderbreking nie. Voorstelle vir verbetering met kragonderbrekings: Hou herlaaibare LED-lig in elke kamer en dalk ook gas vir stort en wasbak se warm water. Dit sal vir die gaste 'n geen ongerief verblyf meebring. Algehele gevoel was 'n aangename verblyf omdat personeel behulpsaam is, jou laat tuis voel en jou veiligheid by laataand aankoms in geneem word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Beste Susan

Dankie vir jou terugvoer. Ons gebruik alle inligting om voortdurend te probeer verbeter. Ons is tans besig om kwotasies aan te vra vir 'n volledige battery rugsteun stelsel vir alle ligte, TV en internet vir die hele gastehuis. Ons hoop om dit in plek te hê teen einde September 2019. Dan is ons reg vir enige kragonderbrekings.

Vriendelike groete
Chris Meyer

Jansen House Boutique Manor
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marieta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig nie wat ek verwag het nie.

Ek was regtig teleurgesteld met Jansen House. Eerstens het ons voor 'n hek gekom, die klokkie gelui, maar niemand het geantwoord nie ek moes bel voor iemand reageer het. Dit was ‘n onverwagse koue dag in Oktober, daar was wel koffie en tee in die kamer maar geen melk nie. Die dame wat ons gehelp het was nêrens te kry nie. Ek het net die heeltyd ongemaklik gevoel en nie baie welkom nie. Ek het ook nie gehou van die toilet wat feitlik langs die bed is nie. Dit is 'n pragtige ou huis maar die tuine en stoepe lyk verwaarloos en die geboue het definitief 'n verf nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jansen House Boutique Manor se terugvoer

Geagte Marieta,

Dit is altyd vir ons 'n pynlike dag as een van ons gaste nie 100% tevrede is nie. Ons wil dus begin om te sê dat ons jammer is dat ons nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons werk deurlopend daaraan om enige foute dadelik reg te stel.

Die hek se klokkie lui in die kombuis en in die bestuurder se sitkamer. Dit mag gebeur dat ons personeel besig is erens elders op daardie spesifieke oomblik. Dit is tans 'n probleem area maar ons oorweeg om 'n klokkie te installeer wat eerder deurskakel na 'n selfoon as oplossing. Dit het egter weer ander potensiële tekorte.

Die melk wat nie in die kamer was nie is 'n groot fout. Ons verskaf altyd vars melk in die yskas aangesien ek persoonlik ook hou van baie vars melk in my koffie. Ons het nou 'n kontrolelys opgestel om seker te maak personeel vergeet nie van bv die melk nie.

Die Melkkamer, kamer waar u gewoon het, het 'n oopplan badkamer met die slaapkamer gedeelte. Sommige gaste hou daarvan. Dit is jammer dat u nie onmiddelik vir ons genoem het dat dit nie vir u aanvaarbaar is nie. Ons het nog 2 ander kamers beskikbaar gehad en sou u met graagte kosteloos skuif.

Jansen House is 'n ou huis wat deurlopend onderhou moet word. Ons het bv in 2016 die hele dak herstel en oor laat verf. Tans is ons besig om al die houtrame te skuur en te vernis en die geute te vervang. Met waterbeperkings is ons baie afhanklik van reën om die grasperkke mooi groen te hou. U was dalk net te vroeg na die eerste reëns by ons om die groot verskil te kon geniet. Jansen House het 'n groot tuin (5500 m2) met 2 tuiniers en my suster wat weekliks deur die tuin gaan om die volgende week se tuinwerk te beplan. Die tuin was in 2009 deur my vrou Erika en 'n tuinargitek herontwerp en aangeplant. Normaalweg kry ons tuin baie komplimente en neem bruidspare gereeld hul fotos by ons.

As blyk van apologie wil ons graag vir u uitnooi om weer 'n draai by Jansen House Boutique Manor te kom maak. Ons sal vir u 'n 80% korting aanbied op ons tariewe. Ek sal ook seker maak dat u in een van ons ander kamers bly.

As gevolg van 'n groot aanvraag na kamers by Jansen House Boutique Manor gaan ons ook gedurende November e Desember twee nuwe kamers bou. Dit sal deel vorm van die bestaande ou herehuis se vertrekke en een sal wees in die ou hoofslaapkamer. U mag dalk die eerste gaste wees om hierdie nuwe luukse kamers te kom geniet.

Ek nooi u dus vriendelik uit vir 'n tweede besoek.

Vriendelike groete,
Chris Meyer
Mede-eienaar

Jansen House Boutique Manor
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King-straat 9, Irene-sekuriteitskompleks, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA514770feff9800acd773ac0c106fed80982f01f601fa0519c6282146bfe8c2c398c708dda36f209152d0eedf9b5d3e12c89f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 9 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.875672398999 28.219563373016