Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jan Hoppie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Jan Hoppie
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Veronica D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica D
Saam met vriende

Julle sien ons vir seker weer!

Wat 'n amazing plek. Dankie vir 'n wonderlike verblyf in so 'n mooi deel van ons land!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanzubeth L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanzubeth L
Enkelreisiger

Die ontvangs was baie vriendelik. Dit is 'n perfekte plek om stil te raak.

Baie lekker, dit is rustig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Stunning views, and was pleasantly surprised with the two crates of wood, blitz, 2 x 5 L waters. We also received a great welcome and follow up from Thys. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Wonderlike, stil plek met pragtige uitsigte. Baie lekker hout en selfs 'n dongle om die rugby te kan kyk het ons naweek 'n absolute plesier gemaak - hoogs aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Very nice.

All good very nice area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli M
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie gerieflik en gemaklik, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met vriende

Amazing.

The views are amazing, the environment is so safe, will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily G
Gesin met klein kinders

Beautiful surroundings and thoughtful hosts.

Thys was incredibly welcoming and helpful. It was a hot weekend and he showed us a good fishing spot by the river where we went swimming and had a picnic on the neighbouring farm. The house was super clean and the beds were extremely comfortable! Braaing in front of an awesome view was a big plus! The house is kitted out with some really thoughtful touches, which we really appreciated, so thank you from all of us for a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Saam met vriende

Our weekend at Jan Hoppie was so lovely we can't wait to visit again!

Jan Hoppie came with excellent customer service from Thys, a stunning location and the cosy house had everything we needed. 5 star service, 5 star location, 5 star enjoyment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia W
Gesin met klein kinders

Jan Hoppie is die perfekte plek vir lekker ontspan. Mooiste uitsig oor die vallei, heerlike vuurmaakplek in die woonarea, sonnige stoep en grasperkie vir kinders.

Bonnievale is die mooiste vallei vir 'n naweek, nie te ver uit die stad nie. Jan Hoppie is goed ingerig vir 'n gesin met klein kinders. As jy net wil ontspan en so min as moontlik doen, is dit net die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Gesin met tieners

Friendly farm style stay with great location for exploring the area.

Friendly owners with passion to please and making you feel at home. Great swim in farm dam and a view from the big stoep to die for. Good beds and linen with all necessities for a self-catering stay. Big bag of wood to braai was highly appreciated. Make provision for flies. It is a working farm with a beautiful herd of milking cows nearby house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Fantasties!

Pragtige, gerieflike gerestoureerde volkshuisie tussen die wingerde met 'n uitsig oor die Breederiviervallei en die Langeberg waarvoor 'n mens eintlik baie meer moet betaal. Jan Hoppie is ideaal vir 'n naweek of langer, uitstekend toegerus en het alles wat 'n mens nodig het tot braaihout en 'n bottel wyn in die yskas. Die eienaars, Thys en Janie Wentzel, is die gasvryheid vanself. Ons het heerlik daar gebly op die plaas, doodstil, behalwe die geluide van die veld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en landelik!

Beide Thys en Janie Wentzel was baie vriendelik en hulpvaardig. Daar was 'n verwelkoming op die swartbord by die ingang na die huis en 'n heerlike bottel Cabernet Sauvignon van Bonnievale Kelders op die tafel vir ons gebruik. Daar was selfs kaggel-/braaihout met aanstekers en vuurhoutjies! Die uitsig daarvandaan oor die Breeriviervallei is baie mooi. Nogmaals baie dankie vir 'n heerlike lang naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozni F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozni F
Gesin met klein kinders

'n Veilige en rustige blyplek om omliggende dorpies te verken.

Jan Hoppie was 'n stil en rustige blyplekkie waarvan ons die omliggende dorpies kon verken. Die area is mooi en die plaaseienaar vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 10 van die Angora-plaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499883ad92eb0ced4b31f57fe356c1f0ccf952a46e3c5a54edc1caac571d91ff337a4c352b686247a271a3995a127891722b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 Portion 10 of the Angora Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951850990703 20.064994740173