Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Jakaranda 11
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Roelia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf met 'n ongelooflike uitsig oor die see.

Ons het vreeslik lekker gebly, die woonstel is perfek, die uitsig is ongelooflik. Dit het alles wat jy nodig het en is naby alles. Die gasheer is altyd beskikbaar en ongelooflik vriendelik. Die pragtigste sonsopkoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ek is regtig bly dat julle als geniet het. Julle is welkom om enige tyd terug te kom. Sterkte vir die nuwe jaar.

Jakaranda 11
Angelique B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die plekkie is regtig baie mooi en het alles wat jy nodig het. Ek sal dit beslis aanbeveel vir mense. Die wassery op die perseel maak dit baie maklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Enjoyed our stay at Jakaranda 11! We will be back.

Awesome view of the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Thank you, David. You and your family are wonderful guests. All the best.

Jakaranda 11
Elzeth M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzeth M
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek weg van die stadslawaai!

Baie dankie aan die Michael dat ons die tydtjie in hulle woonstel kon bly. Die plek is skoon, netjies en dit is asemrowend mooi. Sal enige tyd weer Jakaranda 11 boek en sal dit voorstel vir 'n klein gesin wat wil wegbreek van die stadslewe se gejaag. Kinders is veilig en jy kan hulle dophou op die klimraam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte J
Gesin met klein kinders

Asemrowend

Ons het heerlike gekuier by die vakansie huisie. Wifi en volle DStv. Alles wat nodig is. Naby aan alles. Ek Sal defnitief weer daar vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Baie dankie, Charlotte. Julle is welkom om enige tyd terug te kom.
Als van die beste.

Jakaranda 11
Miche M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miche M
Gesin met klein kinders

An amazing place to take children and safe.

The flat was so nice and spacious as well as the play area, we had an amazing time at Jakaranda 11 and would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

I am really glad that you and your family enjoyed your holiday. All the best.

Jakaranda 11
Chris F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier sal dit sterk aanbeveel.

Baie skoon goed toegeruste woonstel. Volle dstv en wifi. Eienaar baie hulpvaardig. Sal verseker weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Waardeur dit baie, Chris.
Julle is altyd welkom om n vakansie daar deur te bring.
Als van die beste.

Jakaranda 11
Christi P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi P
Gesin met tieners

Was heerlik!

Netjies, puik ligging en uitsig. Strand loop afstand. Baie dankie aan Micheal en kie wat beskikbaar was vir navrae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Baie dankie, Christi. Julle was wonderlike gaaste. Julle is altyd welkom om terug te kom.
Alles van die beste.

Jakaranda 11
Arno K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Ons het lekker geslaap. Lekker gekuier. Diens was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

My family and I thoroughly enjoyed our stay at Jakaranda 11. The flat is well-equipped, with a stunning view of the ocean. We will be back!

We appreciate Michael and his family for their hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Thank you very much, David. You and your family were lovely guests who really looked after the place. You are welcome to come back any time.
All the best.

Jakaranda 11
Suzette R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette R
Gesin met tieners

Dit was lieflik.

Dit was alles en nog meer. Kon die see mooi sien en al was daar nie meer regtig swemstrand aan die suide van die ou strandmeer nie het dit ons nie weerhou daarvan om 'n heerlike tyd te geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Baie dankie, Suzette. Ek is bly dat julle dit geniet het.
Alles van die beste!

Jakaranda 11
Savaki C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savaki C
Gesin met klein kinders

Stayed a couple of days extra, owner is a very nice guy, enjoyed the stay a lot.

Great accommodation. Take own WiFi if you can but everything else is there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Thank you for the positive feedback. You were really great guests, and always welcome to return.
All the best.

Jakaranda 11
Johan B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Baie aangename woning.

Baie mooi see uitsig, skoon, netjies en voel modern. Sal definitief weer besoek. Speelraam vir jong kinders is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig gekuier en see-uitsig geniet.

Baie lekker, gerieflike woonstel met al die nodige fasiliteite. Min trappe om te klim. Pragtige see-uitsig en see is loopafstand. Sou graag weer wou terugkeer met ons volgende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Dankie, hoop om gou weer van julle te hoor.

Jakaranda 11
Jan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie lekker gekuier in 'n baie lekker, smaakvolle verblyf.

Sal dit vir met geruste hart aanbeveel. Beskik oor alles wat mens vir seevakansie benodig: uitsig, gerief, modern. Sal definitief weer gebruik maak van Jakaranda 11. Dankie Pierre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marget S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marget S
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie, als wat jy kan benodig.

Die uitsig vanaf die eerste vloer is pragtig. Die kinders kon heerlik op die groot grasperk en klimraam speel. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle die woonstel geniet het.
Dankie vir die terugvoer.
Laat gerus weet hoe die diens verbeter kan word.

Jakaranda 11
Sanet B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful place to stay. Close to the beach and shops. This place is a little gem. Will definitely go back there again.

Place very neat and tidy. Feels like a home from home. Very secure little complex with absolutely stunning sea view. I would definitely recommend unit to everyone. The owner also very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Fantastiese nuus - ek is bly dat julle dit geniet het.

Jakaranda 11
Bianca R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Netjies, fantasties gemeubileer en 'n asemrowende uitsig. Ek en my dogter van 19 beplan 'n girls-only vakansie, en hierdie is beslis ons nr.1-keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons gaan gereeld af om alles in tip-top kondisie te hou. Die ou stoof word vervang met 'n ceramic glass plate sodra ek weer af ry.

Jakaranda 11
Marnus E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus E
Gesin met klein kinders

Jy voel regtig tuis daar en die uitsig is verby fantasties.

Jy voel tuis daar en dit is regtig baie mooi. Daar's 'n see-uitsig en jy is sentraal van winkels. Sal enige tyd met 'n smile teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle dit geniet het.
Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Jakaranda 11
Ilze V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld!

Ons het lanklaas in so ’n lekker plek gebly. Ons het waarlik weg van die geraas van die stad af gekom, met 'n sonsopkoms wat ons kon sien elke oggend uit ons kamer en op die stoep. Die see is reg voor jou, maak nie saak waar jy in die woonstel staan nie. Dit is so lekker ingerig dit voel of ek daar kan bly! Ons het ook nie gesukkel met sleutels en kommunikasie nie, alles was net maklik van die begin af! En dis so skoon en netjies. Ons sien hulle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Dit is great om te hoor dat julle die woonstel en jul vakansie geniet het.
Groete, Pierre

Jakaranda 11
Andries Frederick H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Frederick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier by die see, het gevoel soos ons huis weg van ons huis!

Hierdie woonstel is uitstekend toegerus, alles wat 'n vrou se hart kan begeer is net daar, het niks kortgekom nie. Wat 'n wonderlike vakansie, vol DStv en WiFi router wat jy kan geld opsit. Pragtige uisig op die see en veilige, maklike toegang tot die stand wat 'n klipgooi ver van die woonstel is. Baie veilige ongewing en sentraal van al die winkels en winkelsentrums. Ons sal beslis weer hier gaan bly. Dankie vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ek is skoon opgewonde oor jul goeie ervaring en ek is bly om te hoor dat jul dit geniet het. Mooi bly, tot volgende keer.

Jakaranda 11
Amand V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amand V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld. Familie het dit geniet.

Jakaranda 11 is goeie waarde vir geld. Goed toegerus met alles wat jy benodig om te leef. Die kinders het tot laat toe gespeel in die kompleks. Parkering is voldoende. Alhoewel die gordyne al bietjie hulle jare wys was alles anders in orde en skoon. Vol DStv-pakket is 'n bonus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan nie wag om weer te bespreek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Baie bly om te hoor dat julle dit geniet het. Dankie vir die terugvoer, daar is nuwe gordyne, nuwe sitkamer banke, bed en kopstuk - sien gerus die nuwe fotos. Hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Adriaan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en baie mooi.

Die plek het 'n pragtige uitsig oor die see. Hy is baie netjies binne en alles wat nodig is en meer is binne die huis. Die bed was wel 'n bietjie hard en kussings ongemaklik, maar ons het nie te veel omgegee nie. Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer, die bed is vervang. Hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Wayne H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons het baie lekker by Jakaranda nr 11 gekuier. Die uitsig was perfek. Dit is gerieflik uitgelê en alles wat vakansiegangers benodig is in die woonstel beskikbaar. Ons kon lekker slaap met die hoofslaapkamer se deur wat ons kon ooplos weens die traliehek. Ons kan regtig die plek aanbeveel dit was een van ons heerlikste vakansies ooit en sal weer daarvan gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Sjoe, baie dankie vir die wonderlike terugvoer!!
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete en seënwense
Pierre

Jakaranda 11
Cobe P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice little place

Enjoyed the view. The flat is well equipped with everything needed for a holiday. What I did not like was the cleanliness of the place. The flat needs a good spring clean. Curtains are dirty. Couches have dirty marks on it and the comforters thrown over the couches have marks on it and very smelly like old feet. Not pleasant at all. The main bedroom double bed is very odd. The headboard does not fit with the bed and didn't enjoy sleeping on the bed. Mattress is very hard and seems to be to big for the actual base.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en jammer om te hoor dat julle nie dieselfde onderving as vorige gaste gehad het nie. Die netheid is met die skoonmaakdiens opgeneem. Die meubels met permanente vlekke op, sal vervang word. Die nuwe bed sal ook vervang word.

Jakaranda 11
Petro V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Gesin met klein kinders

Fantasties. Kos vir die siel.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en die ligging is perfek, die area rustig en pragtig. Die woonstel is goed toegerus en baie netjies. Absolute waarde vir geld. Die eienaar is baie behulpsaam en heeltyd beskikbaar met hulp of vrae. Ons het baie lekker gekuier en Jacaranda gaan ons beslis weer in die toekoms sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Wilma V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met tieners

Uitsig, uitsig, uitsig!

Goed toegeruste woonstel. Loopafstand na swemstrand. Baie walvisse gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ek waardeer jou positiewe terugvoer, hoop om julle weer te sien.

Jakaranda 11
Garnet John A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garnet John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en 'n lieflike woonstel.

Ons sal definitief weer soontoe gaan. Baie goed ingerig en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Jakaranda 11
Sumaya C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaya C
Gesin met klein kinders

Our stay was comfortable and enjoyable. First place I found that is very clean.

A very clean and neat place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf en vakansie geniet het.

Jakaranda 11
Andre O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Besigheidsreis

Baie mooi skoon woonstel wat puik toegerus is.

Die kombuis het alles wat nodig is om gerieflik kos te maak en nog meer. Skottelgoedwasser is 'n bonus. Lieflike yskas/vrieskas - groot genoeg om baie kos (vleis/vrugte/groente) vir 'n week se voorraad te stoor. Twee storte, twee toilette, twee wasbakke asook 'n groot bad waarin 'n man vollengte met gerief kan lê. Die volle DStv is fantasties. Groot leefarea met genoeg sitplek vir 10 mense. Die vensters kyk uit oor die see, asook die lekker balkon met skuifdeur na die hoofslaapkamer en 'n kantdeur na die TV-kamer (leefarea). Absoluut veilig, ek het elke aand (vir 7 aande) met die skuifdeur oop geslaap om die seebries te voel en die koue lug te geniet, nie dat dit ongemaklik warm was in die laaste week van September nie. Die branders wat breek se klank is 24/7 in jou ore - lieflik! Aanvanklik was ek skepties omdat daar nie 'n aircon in die woonstel is nie, maar sowaar, dit is nie nodig nie. Die dakwaaiers en die lug wat gedurig roer vanaf die see is wonderlik. Die hekkode werk gemaklik by al die hekke - minder sleutels en afstandbeheer om rond te dra. Die sinkplaat-onderdakparkerings is gaaf. Ek sal vir seker weer Jakaranda Vakansie Woonstel 11 gebruik in die toekoms en beveel dit ten sterkste aan vir enige persoon wat 'n klipgooi vanaf die water wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakaranda 11 se terugvoer

Baie dankie vir jou breedvoerige en positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het. Mooi loop.

Jakaranda 11
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742