Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cypress Cottage No 85

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 85, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cypress Cottage bied verblyf in 3 kamers in Graaff-Reinet en dit is ideaal vir 'n gesins- of sakewegbreek. Die bekoorlike kothuis dateer uit die 1800's en kombineer outentieke 'n Karoo-styl en -atmosfeer met moderne geriewe.

Die kothuis het sy eie privaat tuin met 'n braai-area. Al die pragtige kamers het lugversorging, en suite-badkamers, wit linne en handdoeke. Daar is ook DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf sluit 'n volle Karoo-ontbyt met ontbytgraan, jogurt en vrugte in. Daar is ook swemplek in die boorgat-dam, swaaie en 'n groot grasperk vir kinders by die hoofhuis.

Die verblyf is reg langs die natuurreservaat geleë en skuil in die skadu van Spandau's Kop. Die middedorp is net 10 minute se stap ver, waar die eienaars besprekings vir aandete by enige een van die uitstekende restaurante kan maak.

Die verblyf het 'n eko-vriendelike sonkragstelsel sodat gaste gerieflik kan kuier tydens beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Cypress Cottage No 85
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Donkinstraat 85, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cypress Cottage No 85 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 85, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5427b4ef0a300ad9175e2b0403488f933533502aeb2a5ba27aee00fb3627f7d46f196550615635d2c5c3430417b1c2b901eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 85 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2583576 24.529995