Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwenya Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Ingwenya Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ahmed B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ahmed B
Gesin met klein kinders

Exceeded our expectations!

We had a very comfortable and action-packed holiday. The host was a wealth of local knowledge, and this helped us make the most of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J
Gesin met klein kinders

Mooi en netjies.

Was baie netjies en skoon. Sal maklik lank kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshidi K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was neat, spacious and safe.

The owner Madeleine is very friendly and good person. The staff was also great. Everything was just perfect about Ingwenya Lodge we even plan to go back with the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review, it was an honour for us to have hosted you. Kind regards, Madeleine.

Ingwenya Lodge
Sonja V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nêrens anders in St. Lucia bly nie, die beste omgewing vir voëls reg rondom.

Ons het St. Lucia besoek vir die groot aantal voëls van die omgewing. Het gedink ons sal moet rondry of na die woude moet gaan daarvoor. Maar net hier in die tuin by Ingwenya Lodge is soveel interessante voëlspesies ons was heel verstom. Die akkommodasie is gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg. Die vriendelike personeel het elke dag gesorg dat ons na 'n lang dag uit kan terugkom na netjiese, skoon huisvesting. Dankie, Madeleine, vir al die inligting met aankoms, dit is baie bedagsaam, maar vir ons wat nie die dorp ken nie was dit ook regtig nodig. Dankie vir 'n wonderlike week, die tyd het te vinnig verby gevlieg sou nog baie langer wou bly. Kan Ingwenya Lodge beslis aanbeveel en ons sal nêrens anders bly in St. Lucia nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D
Saam met vriende

Baie lekker, sal weer gaan.

Ons was jare gelede hier en het toe baie lekker gebly, ek sal sê dit het net beter geword. Ons het baie lekker gebly al was dit net vir een aand en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our hostess is warm, friendly and professional, and has thought of everything you may need to make your stay very comfortable indeed.

We stayed in an upstairs apartment with a wonderful view of the St Lucia mouth and black, across a beautiful forest. It was quiet, spacious and the lights stay on during load shedding! We were given a map and recommendations for tours and restaurants, and the load-shedding schedule for our stay. Madeleine's recommendations even extend to a pickup and deliver laundry service, very reasonably priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucius K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius K
Saam met vriende

Baie gerieflik en mooi.

Uitstekende verblyf en sal beslis weer besoek indien in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erick K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K
Gesin met klein kinders

Alles was perfek!

Magdeleine is 'n fantastiese gasvrou! Hulle bedryf 'n pragtige instandgehoude lodge met vriendelike staff en baie gerieflike verblyf. Alles wat jy mag nodig hê om lekker te ontspan. Ons kind het die swembad geniet terwyl ons hond die tuin beter leer ken het. Almal was gelukkig. Dankie, Ingwenya Lodge, vir 'n goeie tyd. Ons sien julle weer. Groete.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Gesin met tieners

Rustig.

Sou daarvan gehou het as daar steak messe en 'n mop was. Bure bo ons het baie geraas en ons kon die bure langsaan deur die mure hoor gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.
Daar is wel skerp messe in elke eenheid in die groen braaitassie.
Eenhede word daagliks gediens.
Indien gaste ons bewus maak van ‘n spesifieke versoek, voldoen Ingwenya Lodge so gou moontlik daaraan.

Ingwenya Lodge
Gian P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gian P
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek, mooi uitsig.

Die plek is baie netjies en het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier. Baie mooi uitsig van die stoep af. Baie vriendelike gasvrou en personeel wat regtig wil help om jou verblyf lekker te maak. Sy het baie inligting gegee oor wat daar is om te doen in die area.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Baie dankie vir gewaardeerde mooi terugvoering, Gian. Dit was vir ons heerlik om julle hier te kon akkommodeer. Vriendelike groete, Madeleine

Ingwenya Lodge
Cobus W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus W
Gesin met tieners

Was baie lekker dankie.

Sal dit vir ander ook aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus met familie.

Ons het baie lekker gekuier en enige probleme is dadelik uitgesorteer. Tydens fase 4 beurt krag is basiese dienste beskikbaar so ons het skaars agtergekom die krag is af.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier Karin. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons is baie dankbaar hier is sonkrag by Ingwenya Lodge beskikbaar.

Ingwenya Lodge
Gerrie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie S

Heerlik gekuier met vriende en familie.

Ingwenya Lodge het 'n mooi uitsig die kamers gerieflik, skoon en netjies. Die ontvangs was baie verwelkomend en gasvrou en die personeel baie vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel O
Gesin met klein kinders

Good value for money. Friendly host. Awesome place to stay.

What an awesome welcoming by Madeleine the owner. Well maintained and private units. Very clean and has everything you will need. Home away from home.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met vriende

Our stay was really lovely.

Our stay was really nice, with an added bonus of the lights running off battery power when there is no municipal power. The lounge suite was just really uncomfortable.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein en ongerieflike kombuis/sitkamer.

Die enigste bank is uiters ongemaklik. Die plek is donker met min natuurlike lig. Gedurende ongure weer kan jy nie ontspan en TV kyk nie, die DSTV pakket is dit wat niemand belangstel om te kyk nie. As jy 'n visserman is, seeuitsig wil hê en gerief nie vir jou saak maak nie sal jy die uitsig geniet. Madelein is 'n perfekte gasvrou. Ons voel nie dat dit nie waarde per nag werd was nie. In Ballito het ons teen heelwat minder dubbel die grootte verblyf gehad en 5 keer die gerief met vol DSTV asook Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank N
Gesin met klein kinders

Pleasant place in a good location.

Very welcoming. The cleaning staff were great - in and out quickly and efficiently. Lovely views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Dear Frank, thank you for your most valuable feedback.
The cleaning staff said an extra thank you for noticing their efforts. It was an absolute pleasure to have hosted you and your lovely family.

Ingwenya Lodge
Peter S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and restful.

The location is very good. Accommodation is quite adequate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Dear Peter, thank you for your feedback. We agree, Ingwenya Lodge has the best location in St Lucia .

Ingwenya Lodge
Franz R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz R
Saam met vriende

Baie lekker, skoon, netjies en luuks.

Ons was koste vry opgegradeur na 'n groter eenheid en die bestuurder was baie gasvry en behulpsaam. Ons sal definitief Ingwenya lodge aanbeveel vir verblyf in St. Lucia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Franz. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves. Hoop om julle binnekort weer in St Lucia te verwelkom.

Ingwenya Lodge
Sharivka C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharivka C
Gesin met klein kinders

Was 'n amazing 1 aand experience! Mal oor die view!

Duisend dankies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer Sharivka. Hoop ons sien julle volgende keer vir bietjie langer.

Ingwenya Lodge
Anton L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ingwenya Lodge het aan al ons behoeftes voldoen.

Madelein het ons baie tuis laat voel en volledig ingelig van wat beskikbaar is om te doen en watter eetplekke om van gebruik te maak. Sy was 100% akkuraat. Dit was ongelooflik lekker om hier af te wen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Baie dankie Anton, dat was vir ons 'n absolute plesier om julle by Ingwenya Lodge te akommodeer.

Ingwenya Lodge
Christie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal dalk net wil voorstel dat daar klein kluis aangebring word in elke eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy P
Gesin met klein kinders

Vriendelike en vinnige diens vir 'n oornag-noodstoppie.

Sal graag volgende keer langer wil bly. Pragtige, gemaklike en goed toegeruste woonstelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ed V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V
Saam met vriende

Prachtig net buiten St.Lucia gelegen met veel ruimte in en om ons verblijf.

Mooie tuin met prachtige klimboom in het midden. Vaak aapjes te zien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Di-mari C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di-mari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek van wêreld se gejaag.

Rustige omgewing. Mooi huisie met alles wat mens nodig het. Lugverkoeling is baie gerieflik. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willi G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willi G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ons het dit baie geniet. Die ligging is goed en Madeleine is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Liewe Marina, baie dankie vir julle kuier hier by Ingwenya Lodge, ons is so bly julle het dit geniet. Vriendelike groete, Madeleine.

Ingwenya Lodge
Azgar A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azgar A
Gesin met klein kinders

What a serene and lovely atmosphere.

Madelaine was very polite and helpful, place is exceptionally clean and well maintained, we loved being there and will definitely be back. Hope the cleanliness of your facility will be maintained in this state always, please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solanie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solanie B
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Ons het absoluut heerlik gebly by Madeleine-hulle. Madeleine is so passievol oor die omgewing en het ons baie mooi ingelig oor al die toerisme attraksies en die pragtige omgewing. Die verblyf is perfek - alles wat mens nodig het en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die feit dat ons 2 honde 100% welkom was, was ons grootste pluspunt.

Madeleine was baie vriendelik en het ons goed ingelig oor die omgewing. Dit was vir ons ongelooflik om ons 2 honde te kon saamneem en met hulle op die strand te kon speel. Lekker naby om na eetplekke toe te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Julle asook die honde, is altyd welkom. Vriendelike groete, Madeleine.

Ingwenya Lodge
Melissa K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Gesin met klein kinders

Was ons tweede keer by die plek, beide kere baie lekker gebly!

Madelein is baie hartlik en ons verblyf was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Liewe Melissa, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was 'n voorreg om julle en die seuntjes weer to kon ontvang hier by Ingwenya Lodge. Ons is so bly julle het dit weer eens geniet. Vriendelike groete, Madeleine

Ingwenya Lodge
Malie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie B

Heerlik.

Kan dit aanbeveel, rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex S

Rustig, vriendelik en skoon.

Die ligging van Ingwenya is baie goed en die personeel is baie vriendelik. Die geriewe was goed, net soos beskryf. Ons was 4 volwassenes en 4 kinders en ons kamers met ons eie kombuis/sitkamer en stoep was perfek vir ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suné P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en blyplek.

Madeleine was 'n uitstekende gasvrou en het ons soos familie behandel. Ek sal môre teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzél R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzél R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal enigetyd weer gaan! Sê net wanneer.

Na 7 ure op die pad is mens nie lus om nog te sukkel by die lodge nie. Ons het by Ingwenya aangekom en Madeleine het ons met 'n glimlag ontvang! Sy het vir ons vertel wat mens alles in en om St Lucia kan doen en ook sommer bietjie geskiedenis van die dorp. Sy het aangebied dat ons haar duikbrille en snorkels kon leen en ons ons huisie gaan wys. Met 'n mooi view het ons ingetrek. Die res van die week was ongelooflik, kamers was elke dag skoon gemaak en die skoonmakers was baie betroubaar. In St Lucia het ons gebruik gemaak van Advantage toer besigheid wat ek ook beslis sal aanbeveel! Om by Ingwenya te kon bly was 'n fees en ons gaan dit gou weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte B

Pragtige foto, ons was op die pad.

Die lawaai van mede gaste was vreeslik vroeg in die oggend en laat in die aand. Niemand het iets daarom gedoen nie. Geen wifi, ketel nie altyd gewerk nie. Yskas nie baie koud nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ingwenya Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Charlotte. Ingwenya Lodge streef daarna om altyd gaste gerieflik en gemaklik te akkommodeer. Ons was wel bewus van die mede gaste wat probleme veroorsaak het. Verskeie maatreëls is wel getref om die mense te beheer. Probleme met toerusting word onmiddellik uitgesorteer wanneer ons kennis daarvan dra.
Vriendelike groete,
Madeleine.

Ingwenya Lodge
Cecil N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cecil N

Eenheid is swak toegerus met 'n swak uitleg.

Die eenheid het 'n swak uitleg en is swak toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goed toegerus.

Die dubbelverdiepinghuisie was lekker rustig. Nie bedoel vir die meer voller figuur nie, met die steil trappies na bo, maar als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethel S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethel S
Gesin met tieners

Rustig omgewing, sal beslis weer teruggaan.

Baie lekker gekuier. Dit was baie ontspannend en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwich S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwich S
Gesin met klein kinders

Lekker!

Dit was baie lekker. Dit is bietjie uit die dorp uit wat lekker is. Geen geraas van motors of mense nie. Die beddens is baie lekker en die verkoeling ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjies.

Ons het dit baie geniet, Madelein was baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ons het baie goeie raad by haar gekry oor lekker restaurante en staproetes en plekke naby. Die huisie was baie skoon en mooi opgepas, die gordyne op die grondvloer het net nie mooi toegemaak nie en was dus nie baie privaat nie omdat die venster reg langs die swembad is. Ons honde was saam en dit was baie lekker oor daar plek was waar hul kon slaap en bly wat veilig was. Sal definitief weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met vriende

Altogether great place to stay.

Madelein was very helpful and knowledgable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Gesin met tieners

Waterpype raas vreeslik deur die nag.

Ons kon niks slaap nie. Moenie hiernatoe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dick H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

4 nachten in Ingwenya Lodge was goed, rustig, mooi uitzicht, Hippo door de tuin was interessant.

Deze lodge is aan te bevelen, ligt heel rustig en uitzicht door de bomen op de Oceaan. Wij zagen een hele woeste branding. Er was veel wind geweest. Dat de Hippo's 's avonds in de tuin zouden komen, hadden wij niet verwacht. best wel spannend. Goede tijd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick J
Saam met vriende

Fantastiese Lodge!

Hierdie plek is definitief die moeite werd, ons sal enige tyd weer teruggaan. Die eenheid word elke dag skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joey V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die Lodge en Madelein is baie oulik. Sal weer daar gaan bly, maar nie weer in die Hluluwe-eenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien B
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Dit was so lekker om op die stoep te sit en net die stilte te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

St Lucia is 'n baie lekker plek, skoon en veilig. Daar is baie plekke om te besoek en klomp eetplekke om van te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joleen P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen P
Gesin met tieners

Thank you

My family and I had a great time, and service was great too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V
Gesin met klein kinders

Beautifull setting, close to town and very clean

Lovely place, friendly staff, spacious flat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welma H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Gasvryheid was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4420fa977ca22e3802535128ba97be05c65f18ab43af88fd92ed37315817ef1aae5cd2d225127d752234343adfc371f47c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 163 Hornbill Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.383455 32.412605