LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Infinity 502 | LekkeSlaap
+26

Infinity 502

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2022 tot 30 Sep 2022.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 87, Eenheid 502, Infinity Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 918 R959 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Infinity 502 is die ideale vakansiewoonstel in die veilige Infinity-woonstelkompleks in Bloubergstrand. Die woonstel is ideaal vir langer besprekings, 'n naweekwegbreek, 'n romantiese wegbreek, 'n wittebrood of bloot 'n see-vakansie. Dit is ideaal vir sweefski- of seilplankry-wegbreke.

Hierdie woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 1 baba. Dit het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis het 'n yskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, broodrooster, oond en stoof. Die leefarea het 'n eetkamertafel vir 4 gaste, banke, 'n verwarmer, 'n slim-TV met DStv, Netflix en YouTube. Daar is gratis vinnige internet. Die woonstel het 'n klein balkon met 'n uitsig oor Tafelberg.

Die Infinity-woonstelkompleks is 'n hotelstyl gebou met 24 uur-sekuriteit en onderdakparkeerplek. Daar is 'n veiligheidshek en 24 uur-ontvangs. Daar is 'n hysbak na die eenheid en geen trappe nie. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar nadat gaste ingeklok het. Die gebou het gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, gimnasium en 'n waskamer.

Slaapplek

’n Bespreking by Infinity 502 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Infinity 502
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Coral-weg 87, Eenheid 502, Infinity Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Infinity 502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 918
R1 918 R959
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 918
R1 918 R959
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 87, Eenheid 502, Infinity Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6f842bdfe853a0d9931b144c37e425630d5cb5008010c041d8957169d6319cbdc70fa64bdf7dafe0a6f5e8fd5fe2ed23d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 918, nou Vanaf R959  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 87 Coral Road Unit 502, Infinity Apartments 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.809150928202 18.469510761775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!