LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Imperani | LekkeSlaap
+10

Imperani

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Imperani
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Robert K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Saam met vriende

Wonderlike uitsig, vriendelike mense, eenvoudig, skoon. Perfekte plek om te ontspan.

Die woonstel het 'n lekker uitsig uit die sitkamer en hoofslaapkamer op die Keurboomsberge en 'n see-uitsig uit die een slaapkamer. Ons het baie lekker gebraai op die stoep en gekuier. Dit het alles wat mens nodig het om lekker te ontspan. Alles is naby. Plett is 10 min se ry en mens kan die hele Keurboomsstrand van bo af sien as jy by die voorste braaiplek staan en dis seker 400 m se stap na die naaste strand. Martin is 'n baie vriendelike gasheer en ons sal graag weer wil gaan.

Imperani's terugvoer

Dankie vir julle resensie. Dit verheug ons om te weet dat ons daarin geslaag het om ons doel te bereik om ons gaste, tuis en soos vriende te laat voel.
Martin

Imperani
Andrée T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrée T
Gesin met tieners

Woud en see.

Die uitsigte is onverbeterlik. Verblyf was skoon en baie netjies. Martin is 'n vriendelike gasheer wat gereed was om te help met enige iets. Die toonbank-skottelgoedwasmasjien was 'n bonus.

Imperani's terugvoer

Baie dankie vir jul gradering. Bly ons kon in julle behoeftes voldoen.
Was 'n plesier on julle te huisves.

Imperani
Ian K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Beautiful setting. Very friendly and helpful.

Imperani's terugvoer

Thank you for your rating of our establishment. It gives us great joy to know that we satisfied your needs.

Imperani
Natie L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met goeie ligging en mooi uitsig.

Ons het baie lekker gekuier en was baie tevrede met die ontvangs wat ons gekry het, asook die netheid van die eenheid en natuurlik die mooi uitsig.

Rick A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rick A
Saam met vriende

Beautiful location. Excellent accommodation.

Will definitely be back again.

Teresa C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Beautiful place with beautiful views.

Marlene P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Baie luukse, netjiese skoon geriewe. Alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsigte. Rustige stil omgewing. Ons het heerlik gekuier daar en sal beslis weer daar draai.

Imperani's terugvoer

Baie dankie vir jul gradering. Ons sien uit na julle volgende besoek en sal poog om julle verblyf nog beter te maak.
Martin - IMPERANI

Imperani
Marga J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga J
Gesin met klein kinders

Goed vir die siel!

Lieflike blyplek met als wat nodig is. Heerlike rustige omgewing met pragtige natuurskoon wat mens selfs vanuit die woonstel kan geniet. Ons was almal spyt om te vertrek :-)

Imperani's terugvoer

Baie dankie vir jul resensie. Dit maak ons harte bly as ons gaste hul verblyf geniet het.

Imperani
Heidine R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon perfeksie.

Ons het ons wittebrood begin hier. Sal dit definitief aanbeveel. As jy rustigheid soek met bos aan een kant en see aan ander is die definitief die plek vir jou. Die plekkie is baie mooi met alles wat nodig was. Eienaars het ons hartlik verwelkom. Ons kom definitief weer terug, al is dit net wegbreek van dorpsgeraas.

Imperani's terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te ontvang.

Imperani
Mariette K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Gesin met klein kinders

Imperani is skoon, netjies en 'n klein entjie van die see af. In 'n baie stil area geleë wat baie lekker is, geen verkeer en geraas. Fantastiese uitsig oor die see voor die huis en van die berg en bosse. agter die huis

Eienaar is baie gaaf en ons het dit vreeslik geniet. Sal beslis weer by Imperani bly.

Imperani's terugvoer

Baie dankie vir jul resensie. Dit is altyd vir ons 'n groot voorreg om gaste te ontvang en ons deel van die paradys met hulle te deel. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te kon huisves. Ons sal julle graag weer ontvang as julle vanaf Nieu Zealand kom kuier in SA.

Imperani
Hanneri S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri S
Gesin met tieners

Was fantasties en waarde vir geld.

Sal vir seker weer van Imperani gebruik maak.

Imperani's terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om ons stukkie paradys met julle te deel.

Imperani
Marius V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Saam met vriende

Baie gemaklik, skoon met pragtige uitsigte.

Dis baie netjies en skoon en alles daar wat mens sal benodig as jy self-catering doen. Ek sal enige tyd weer daar aandoen.

Imperani's terugvoer

Baie dankie vir jou evaluering Marius, ons waardeer dit. Ons vertrou dat julle dit, hoewel baie kort, dit geniet het.
Ons sien uit om julle weer te ontvang. Imperani

Imperani
Nicola S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation, highly recommended.

This is excellent accommodation, which is highly recommended. We felt very comfortable and at home and were sorry to leave. We will be back again.

Imperani's terugvoer

Thank you for your comments. It is highly appreciated. Glad you enjoyed it and would love to have you back.

Imperani
Granwill B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Granwill B
Gesin met klein kinders

Goeie wegbreek.

Baie heerlike kuier, kinders het dit baie geniet.

Imperani's terugvoer

Dankie vir kommentaar Granwill, Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer eendag hier te sien as die weer nie so nat is nie.

Imperani
Riaan F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan F

Peace of Eden.

Dear Martin, thank you for the peace of Eden we could experience. The views of the ocean and beach and green hills are magnificent. Seeing dolphins everyday was a wonderful blessing and the bird life was a definite added bonus. Very friendly host and would definitely go again if we ever have the opportunity in the future.

Imperani's terugvoer

Dear Riaan,

Thank you very much. It was nice having you with us and to know that you enjoyed it.

Hope to welcome you back.

Regards,
Imperani

Imperani
Jan S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek wat ek nog gebly het en met 'n mooi uitsig.

Sal die plek vir enige iemand aanbeveel, puik blyplek!

Imperani's terugvoer

Dankie vir die resensie Jan. Dit was lekker om julle hier by ons te hê en ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle eendag weer hier te ontvang.

Imperani
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 15, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZmJhYzlmLWQyMDUtNDI2ZS1iNTVlLTBlZGZmYTJiMDM2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 4) 16 5 1 5 15 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.003426243332 23.453219532967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!