Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikibiki

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Ikibiki
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Henk B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker baie lekker baie lekker baie lekker baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Gesin met klein kinders

Gerieflik, smaakvol en heerlik gebly.

Baie gerieflike oorgeslaap. Die huis is smaakvol gemeubileer en skep 'n gevoel van luuksheid. Goeie kwaliteit linnen en matrasse. Puik waarde vir geld. 'n Fantastiese keuse vir lekker uitrus en gemak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z
Saam met vriende

Heerlike verblyf, baie netjies en goed toegerus.

Baie lekker oornagplek en baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Amazing.

Absolutely delighted with my stay at this accommodation! The ambiance was charming, the house immaculate, and the attention to detail truly impressive. The owner went above and beyond to ensure a comfortable experience. From the cozy decor to the top-notch service, every aspect exceeded my expectations. A perfect blend of luxury and warmth – highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S
Gesin met klein kinders

Baie lekker by Ikibiki.

Goed toegerus. Baie netjies. Goeie ligging. Geen probleme met gerieflike self-help inklok proses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Aangename verblyf.

Plek was pragtig skoon, lekker ruim, met alles wat jy nodig het. Uitstekende kliëntediens. Baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Baie lekker en veilig gebly.

Verskriklik lekker gebly en wou nog 'n dag verder geboek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amouri H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amouri H
Gesin met klein kinders

Baie lekker en goed toegerus.

Skoon, goed toegerus en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met tieners

Ikibiki was 'n heerlike bestemming na 'n lang reis. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die plek is goed ingerig en baie skoon.

Ikibiki se netheid en spasie het ons beïndruk. Die buite-area is pragtig, ons het ongelukkig nie tyd gehad om daar te spandeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P
Gesin met klein kinders

Heerlik mooi skoon.

Net soos op die foto's. Die plekkie baie mooi skoon. Jammer ons het net een aand oornag. Sou graag langer wou kuier, maar was op pad terug vanaf die Kaap. Die N1 was toe en ons moes noodgedwonge 'n ompad ry. Daarom het ons oorgeslaap, maar dit is 'n pragtige plekkie en die ons kleinkinders het die speelarea die volgende oggend geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Besigheidsreis

Aangename ervaring.

Net oornag geslaap, huis was netjies en diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanet W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanet W
Gesin met klein kinders

Dit was ontspannend en gerieflik.

Ikibiki was die perfekte plek om te oornag met my kinders. Alles is netjies, skoon, modern. Die beddens slaap heerlik. Daar was ook 'n camping cot gereël wat ons lewe nog meer vergemaklik het. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat oornag in Beaufort-Wes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W
Saam met vriende

My stay was pleasant.

Ikibiki is situated in a quiet and safe environment. Enjoyed my stay as during loadshedding there was a gas stove and LED lights. We also had access to the gas heater and electric blankets for those cold evenings. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy C
Gesin met tieners

Wow!

Wat 'n juweel van 'n plek! Ilse het soveel moeite gedoen met haar plekkie. Dit het als wat mens nodig het en soveel meer. Geen worries oor loadshedding nie. Heerlike speelplek vir kinders en heerlike buite fasiliteite. Als is van top gehalte en verskriklik mooi! Baie dankie vir jou gasvryheid en dat ons in jou pragtige huis kon bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie L
Gesin met klein kinders

Al die reëlings was maklik, baie skoon, uiters stylvol en tog kindervriendelik. Uitnemendheid som hierdie verblyf in een woord op!

Ons het drie klein kindertjies, hulle kon nie wag om met die terugry weer by Ikibiki te slaap nie. Baie netjies en skoon, baie mooi op die oog, alles in die huis is van goeie kwaliteit, uitstekend ingerig vir load shedding, die speelarea buite is wonderlik vir die kinders en die kommunikasie en reëlings was so goed deurgegee. Alles was net maklik! Ek sal Ikibiki vir enigeen aanbeveel wat deur Beaufort-Wes ry. As jy nog gewonder het of die plek so mooi soos die foto's is, dis nog mooier wanneer jy dit self sien! Bespreek gerus. Ons sal nooit weer wonder waar om te bly op pad Kaap toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marista L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marista L
Saam met vriende

Baie mooi en vreeslik lekker gewees.

Ikibiki is baie mooi en modern. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N

Baie netjiese plek.

Skoon, netjiese en smaakvolle plek vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die in stap tot die vertrek 'n aangename ondervinding. Puik ondersteuning met "Load Shedding" sal verseker weer daar bly.

Voorwaar 'n juweel, sal enige iemand aanbeveel om daar te kuier. Skoon, modern, en alles wat mens nodig het is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met vriende

Genotvol.

Ikibiki is 'n pragtige plek, baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B

Puik verblyf, skoon en netjies en goed toegeruste kombuis!

Alles was pynlik netjies en skoon. Moderne aanslag met binneversiering, wat baie mooi is. 'n Stoel en 'n spieëltafel in die een slaapkamer sou 'n bonus gewees het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ikibiki se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie.
Ek het so maand terug in die een kamer n tafel met stoel en spieel ingesit.

Ikibiki
Christa P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa P

Ons kon ongelukkig nie daar oorslaap nie, tyd het ons vasgevang, maar die diens telefonies was absoluut professioneel gewees.

Sal weer van hulle wil gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Dis ruim en netjies, ons was mal daaroor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard D
Gesin met klein kinders

Wonderlik

Heerlik gebly, pragtige huis. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius J
Gesin met tieners

Fantastiese plekkie om te oornag af Kaap toe. Sal vir seker weer daar bly!

Groot kamers met alles wat mens nodig het. Lieflike oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene S
Gesin met tieners

Beslis die moeite werd!

Die plek was baie netjies en die dekor asemrowend. Gevoel soos 5-ster verblyf. Jammer ons kon nie langer bly nie. P.S. Onthou net volgende keer om die mop in die huis te hou, vir die badkamervloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik om by 'n oornaghuis te kom van goeie gehalte. Ons sal definitief weer hier bespreek as ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-zanne L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-zanne L
Gesin met klein kinders

Was ongelooflik!!!

Ikibiki was pragitige plekkie met lieflike spasie en pret plekkie vir kinders... sal dit elke dag aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens van Ilse die eienaar was uitstekend en die selfsorghuis was baie skoon en netjes.

Ek verstaan dat dit 'n nuwe plek is maar sou die volgende versoek wil rig: Handdoek reelings in badkamers en hakkies in kombuis vir vadoeke en waslappies. Verder is dit 'n wonderlike plek om te oornag en is baie sentraal gelee in 'n baie rustige area

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P
Gesin met klein kinders

Luuks, modern en veilig! Sal beslis weer hier oornag!

Fantasties - self catering en heerlike oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7842d1903ce79de7591906cdf0472b9a10c180f604100ca79729cd0e6fa33d7356fd5a4aae7c98311bd9717c23e327719759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 14 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.352041397363 22.586763565467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem