Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hyenas Call

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Hyenas Call
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Manie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie V

Heerlike kuier.

Baie lekker gebly. Het uit hul pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik. Baie dankie vir hulle flinke en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meriek F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meriek F
Gesin met klein kinders

Om jou koppie koffie in die oggende te geniet terwyl jy oor die rivier uitkyk.

Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Selfs 'n potjie en platbodem ysterpot, handdoeke, genoeg eetgerei om vriende te kom oorhê. Heerlike waaiers en lugversorging in elke kamer. Mooi badkamers. Spasie buite vir die kinders om te speel en 'n lekker groot swembad wat elke dag skoon gehou is en stoep geveë was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Meriek,

Thank you for the wonderful review We look forward to welcoming you back in the near future!

Hyenas Call
Cobus S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus S
Gesin met klein kinders

Comfortable and clean.

Clean house and comfortable lapa and braai area. There is only one kitchen sink and 2 small taps, which is a bit of a frustration. The bedding could be better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Cobus,

Thank you for the wonderful review. We have two kitchens at Hyenas Call. One in the main house, and one in the outside cottage for the convenience of washing dishes. We value your feedback

Hyenas Call
Mike M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike M
Gesin met klein kinders

Good.

Location is awesome. Houses with better furnishings available. Stayed in Marloth before and will do again, but would rent an alternative place. The deck is awesome, but would rather rent a double storey house that could prove more practical, like the South Post just higher up in the street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Thank you for the review and feedback, it is always appreciated.

Hyenas Call
Estelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Perfek.

Ons het heerlik daar gebly. Is baie vriendelik ontvang. Alles wat jy nodig het is daar. Die uitsig vanaf die dek en stoep is absoluut 'n bonus. Sal Heynas Call definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Thank you for the wonderful review, and we look forward to welcoming you back soon.

Hyenas Call
Alexandra P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexandra P
Gesin met tieners

A beautiful, relaxing stay.

Would be nice to be able to sit around a fire pit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Thank you for the wonderful review, and we look forward to hosting you again soon.

Hyenas Call
Ian V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location and accommodation.

It was great to be so close to the river, and the rooms and patio were spacious and well-furnished. The viewing deck was a fantastic feature and much time was spent up there, however having hurt myself after one of the steps having snapped when I put my weight on it (and almost falling to the ground), I would strongly suggest that more care is taken when inspecting the deck and steps from a safety point of view.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Ian, thank you for the superb review. Our guests safety is paramount and we will take on board your feedback.

Hyenas Call
Dirk T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Gesin met klein kinders

Kwaliteit tyd spandeer saam met die gesin.

Netjiese opset. Waarde vir geld en pragtig geleë, sal verseker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Dirk, thank you for the incredible review. We look forward to hosting you in the near future again.

Hyenas Call
Lareine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lareine V
Gesin met tieners

Awesome gewees.

Baie lekker gewees. Sal beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Lareine, thank you for the lovely review. We look forward to welcoming you back soon.

Hyenas Call
Bernadine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine S
Gesin met tieners

Dit is 'n baie gerieflike woonplek.

Die onderdak braai-area met die swembad is absoluut 'n wenner en dat die rivier gesien kan word vanuit die erf is hemels. Die uitkykplatform is asemrownd met die uitsig. Ons sal definitief weer terugkeer. Absoluut perfek geleë met alles wat jy nodig het. 'n Stukkie paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Dankie vir die positiefe terugvoering, dit is regtig waardeer.

U is altyd welkom hier.
Utopia In Africa

Hyenas Call
Henriette D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D
Gesin met klein kinders

Mooi kuierplek op die perfekte plek!

Mooi, goed toegeruste huisie. Mooiste uitsig oor die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Henriette, thank for the amazing review. We look forward to hosting you again.

Hyenas Call
Hendre J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendre J
Saam met vriende

Rustig gekuier op oewer van Krokodilrivier.

Hyenas Call is pragtig geleë op die Krokodilrivier met 'n besonderse uitkykdek wat wyd kan sien! Die huis was gesellig en die ontvangs en hulp van die agente was baie vriendelik. Die derde kamer is net buite hoofhuis met sy eie geriewe, sou dit graag voor die tyd wou geweet het. Altyd besonders as diere 'n draai kom maak om te eet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Hendre, thank you for the lovely review.

Hyenas Call
Leonie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leonie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, maar baie duur vir wat jy kry.

Hyenas call is baie netjies en kyk uit oor die rivier. Die uitkyktoring is baie nice, ongelukkig kan mens net in die oggend en skemerure daarvan geniet, omdat dit vrek warm word daar en daar is nie iets om bietjie skaduwee te gee nie, 'n sambreel of iets sal ons aanbeveel om bo te kan sit. Die prys is voornaamlik vir die hoogsit en dit was vir ons nogal oorgeprys. Ook omdat ons kokkerotte in die huis gehad het. Die foto's is akkuraat behalwe die van die swembad. Die waterval was nie aan nie. Ongelukkig het ons 2 van die 4 dae bouwerksaamhede langs ons gehad wat nogal storend was. Ek sou dit waardeer het om hieroor ingelig te gewees het. Op die oomblik was daar nie WiFi nie, dit is vantevore wel gekommunikeer. Gesien al die punte is dit te duur vir wat jy kry. Ons het al in meerdere plekke in Marlothpark gebly en ons was 'n bietjie teleurgestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Leonie, thank you for your feedback, we shall take all factors into consideration for future improvements.

Hyenas Call
Christo V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Gesin met tieners

Heerlik gerus

Pragtige verblyfplek. Trudie en Colin het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Christo, thank you for the outstanding review. We look forward to seeing you soon.

Hyenas Call
Ilze P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie ontspanne atmosfeer, ons en die kinders het ons verblyf baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Lenie, thank you for the wonderful review. We look forward to welcoming you back soon.

Hyenas Call
Bev M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bev M
Gesin met klein kinders

Relaxing bush break.

We had a great stay, accomodation was clean, comfortable and well-equipped. We saw so many animals from the patio as well as the local wildlife calling around. A memorable stay, thank you, we will be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Bev, thank you for the amazing review.

Hyenas Call
Lizelle D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Lekker bosveldwegbreek met die wildtuin op jou voorstoep.

Netjiese, skoon verblyf met onderdakbraaigeriewe. Iets besonders wat Hyenas Call bied is die private dek van 13 meter hoog wat uitkyk oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin. Wie het 'n TV nodig as jy daai uitsig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Lizelle, thank you for the incredible review and yes, the viewing deck is something special.

Hyenas Call
Rowan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan P
Gesin met tieners

Very relaxing and enjoyable!

Fantastic location at Hyenas Call overlooking the Crocodile River. The pool and the look-out platform are gems. Kudu and warthog visit every morning. Close to KNP Crocodile Bridge Gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Rowan,

Thank you for the amazing review! We look forward to seeing you soon :)

Hyenas Call
Caymaré F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caymaré F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker!

Baie vriendelike eienaars. Beide huisies is perfek toegerus vir 'n kort of lang bly-tydperk, asook baie netjies en homely. Die dek is beslis die hoogtepunt van die plek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Caymare,

Thank you so much for the incredible review! We can’t wait to welcome you back :)

Hyenas Call
Marli W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli W
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, skoon, vriendelik.

Als wat nodig is en meer vir 'n heerlike naweek in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Hi Marli,

Thank you for the lovely review :)

Hyenas Call
Lelanie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly by Hyenas Call!

Dit is op die perfekte plek gelee. Teen die rivier, met 'n pragtige uitsig oor die Kruger Wildtuin! Plekkie was skoon en netjies en die mense wat ons ontvang het was baie vriendelik en hulpvaardig! Sal die plekkie definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Thank you so much for the spectacular review. We looking forward to welcoming you all back again very soon.

Hyenas Call
Wolter S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolter S

Home away from home.

Trudy and Colin are amazing hosts, the house was cosy and clean with everything needed inside, the best feature of the house is the tall lookout tower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Thanks for the amazing review and we are thrilled that you loved the 14m high game viewing deck! We can’t wait to welcome you back again soon.

Hyenas Call
Melanie F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegkom van die stad se geraas, en net rustigheid wil hê, is hierdie definitief die plek vir jou.

Hyenas Call kan ek regtig aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegkom van die gejaag! Dit is die ideale plek om net te gaan unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyenas Call se terugvoer

Thank you for the 5 star review! We are so happy that you were able to unwind at Hyenas Call. We look forward to seeing you again in the near future!

Hyenas Call
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3613, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaba03eaae64379737fb809a32da66635b6385ce40d3de118d025de2121e385d34641ccb8b98a4322c33936f8d2da07ebd5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 3613 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34976 31.8098