LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House on Hill | LekkeSlaap
+11

House on Hill

House on Hill
Vanaf
Vanaf R595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Privaat en-suite kamer met die geluid van die golwe wat breek en asemrowende uitsig. Geniet 'n vroeë oggend wandeling op die strand terwyl die dolfyne en seelewe jou ure lank vermaak. . Gaste het toegang tot die uitkykdek. Hier is ook baie voëllewe. Ons is deel van die gesogte Tuinroete - Keurboomstrand is 'n klipgooi van Plettenbergbaai af. Ons is sentraal geleë en daar is baie aktiwiteite in die omgewing.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R595
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 7, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAzyQ7TPbI7PleMoPvbbm5dtlzwOYhqbfDgUZZtt1Dp447UvGnn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 7 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.002539692216 23.45534396406
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!