Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of House

Gastehuis
Dubbel-suite
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is 'n knus en gemaklike opsie wat ideaal is vir sakereisigers of toeriste. Die suite het 'n kombuisie wat met 'n stoof, broodroster, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV met Netflix, WiFi en 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, WiFi, koffie en tee.

Huisreëls

'n Pendeldiens na en vanaf die lughawe, wyn- en dagtoere en middag- en aandetes op versoek (gee asseblief ten minste 12 ure kennis voordat jy 'n middag- of aandete verlang).

Kinders tussen 0 en 8 jar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders tussen 9 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-Suite 1
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

In hierdie ruim tweeslaapkamer-eenheid is daar slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens (wat teen mekaar geskuif kan word om as dubbelbed te dien) in die tweede slaapkamer. Die eenheid is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat saam reis. Die kamers het lugversorging, katoen-perkallinne met 'n 205-draadtelling, en radio-internetverbinding. Op die grondvloer is daar 'n oopplan-sit- en -eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuisie. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, WiFi, koffie en tee.

Huisreëls

'n Pendeldiens na en vanaf die lughawe, wyn- en dagtoere en middag- en aandetes op versoek (gee asseblief ten minste 12 ure kennis voordat jy 'n middag- of aandete verlang).

Kinders tussen 0 en 8 jar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders tussen 9 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-Suite 2
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n dubbel-uittrekbank in die sitkamer. Die suite het ook 'n volledig toegeruste kombuisie, lugversorging, 'n platskerm-TV met Netflix en 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n toegeboude stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, WiFi, koffie en tee.

Huisreëls

'n Pendeldiens na en vanaf die lughawe, wyn- en dagtoere en middag- en aandetes op versoek (gee asseblief ten minste 12 ure kennis voordat jy 'n middag- of aandete verlang).

Kinders tussen 0 en 8 jar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders tussen 9 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dakwoonstel-suite
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dis 'n luukse eenheid. Elke kamer het 'n badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het ook 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. Die leefarea is groot en lekker lig met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, WiFi, koffie en tee.

Huisreëls

'n Pendeldiens na en vanaf die lughawe, wyn- en dagtoere en middag- en aandetes op versoek (gee asseblief ten minste 12 ure kennis voordat jy 'n middag- of aandete verlang).

Kinders tussen 0 en 8 jar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders tussen 9 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dekor in ons luukse wittebrood-suite skep 'n dekadente, sensuele gevoel wat perfek by jou romantiese huweliksnag pas. Die oopplan-stort en Jacuzzi-bad nooi jou uit om jou passie uit te leef en die ommuurde tuin waarborg jou privaatheid. Daar is 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n kaggel, 'n koningingrootte-bed met katoen perkallinne met 'n 205-draadtelling, 'n platskerm-TV met Netflix en radio-internetverbinding in die suite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt, WiFi, koffie en tee.

Huisreëls

'n Pendeldiens na en vanaf die lughawe, wyn- en dagtoere en middag- en aandetes op versoek (gee asseblief ten minste 12 ure kennis voordat jy 'n middag- of aandete verlang).

Kinders tussen 0 en 8 jar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders tussen 9 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekweg 30, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA599040575201cc4b23aac4cb97dc8b64958ae2e0d33598bcc708f02d130008af923a187c8da39f985f83f248eea2b7459541?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 30 Jonkershoek Road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.935375792591 18.87843310833