Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Stables Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 99 resensies vir Horizon Stables Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elde G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elde G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek vir nag stop.

Lekker naby aan die snelweg. Kamer was skoon. Eetplekke is naby. TV het nie gewerk nie, maar het dit eers laat die aand probeer gebruik en ons is vroeg weer uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy overnight stay for humans and dogs.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philia J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philia J
Enkelreisiger

Ek kan Horizon Stables met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Goeie, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Philia, ek is bly jy het lekker gebly.

Groete,
Johan.

Horizon Stables Guesthouse
Elane V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elane V
Gesin met tieners

Gemaklik en alles wat mens vir oornag nodig sal kry.

Baie gemaklik geslaap, en lekker naby N1 wanneer mens weer terug in die pad moet val.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anke H
Gesin met klein kinders

Over-priced.

Glad nie 'n 4-ster blyplek nie. Die kamers kort beslis aandag. Daar is nie genoeg warm water vir meer as een persoon om te bad/stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita C
Saam met vriende

Dit was skoon, netjies, baie mooi en het soos plaaslewe gevoel.

Ons het heerlik gebly. Lekker geslaap ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Groete,
Johan.

Horizon Stables Guesthouse
Suzane V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzane V

Ideaal vir oornag gedurende 'n lang reis.

Ons verblyf was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Bly julle het lekker gebly.
Groete
Johan.

Horizon Stables Guesthouse
Athol S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Athol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, ruim kamer en het alles wat nodig is.

Was gerieflik en gemaklik. Het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thedo V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thedo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great, dankie.

Waterdruk was baie swak. Ek vermoed die kranefilters is geblokkeer. Die afstandsbeheer moet vervang word in kamer 2. Andersins goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Thedo

Dankie vir die terugvoer. Sal werk maak van die remote. Ons het weke lank gesukkel met Bloemwater om waterdruk te herstel wat was a.g.v. onderhoud.

Groete
Johan.

Horizon Stables Guesthouse
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani C
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Die beste oornag akkommodasie in Bloemfontein. Bespreking en terugvoering was vinnig. Akkommodasie was skoon, netjies en uiters gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Timothy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just a place to stop over - nothing more.

Convenient place but it was expensive for what it provided, namely a bed and shower, and a place to have a prepared meal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B
Gesin met tieners

Heerlike oorslaapplek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dankie, bly julle het lekker gebly.

Groete
Johan.

Horizon Stables Guesthouse
Hermien V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Enkelreisiger

Great value for money.

Had an absolutely amazing time. The hosts were amazing and very welcoming - they really went the extra mile. The room was lovely, and possibly the most comfortable bed I have ever slept on. Very happy with my stay, will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Thank you Hermien.

Regards
Johan.

Horizon Stables Guesthouse
Lizette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette B
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Ons moes 7 keer bel om iemand te kry om die hek vir ons oop te maak. Daar was niemand om ons te ontvang nie. Die stort het swak druk gehad en daar was geen warm water nie. Daar was slegs een kussing per persoon en die beddens was deurgelê. Die yskas was af toe ons aangekom het. Daar was slegs 2 beskuite vir 4 persone. Die TV het beperkte kanale gehad en daar was geen sportkanale nie. Ons is nie seker waar die 4 sterre vandaan kom nie, want ons het dit nie so ervaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marcel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrible.

1. The manager/owner does not value customer service, even though it costs more than R1,500.00 per night for the Honeymoon suite. 2. The bath tub in the Honeymoon suite leaks and you cannot fill it more than 30%. 3. There is limited hot water in the Honeymoon suite. 4. The unit is clean but looks unfinished/still under maintenance, which is terrible for a Honeymoon suite, especially at that price. 5. We checked out a day earlier to book into another place because of the bad experience. 6. I will not recommend this place to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Enkelreisiger

'n Pragtige plek met 'n landelike gevoel, en 2 minute van die N1 af.

Ek was aangenaam verras om te sien hoe mooi en netjies en skoon Horizon Stables Guesthouse was. Dit is 'n pragtige eiendom met 'n landelike gevoel, maar reg by die N1. Ek sal beslis weer daar bly. Die kamers was goed toegerus en pragtig skoon met mooi linne, en daar is plek om buite jou kamer op die onderdakstoep te ontspan. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dankie Karen.

Groete, Johan.

Horizon Stables Guesthouse
Miemie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie L
Enkelreisiger

Puik akkommodasie en uitstekende waarde vir geld.

Lekker ruim kamers - skoon en netjies. Elke dag skoon handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap!

Ons het baie lekker gebly by Horizon Stables Guesthouse. Genoeg gras en hardloop plek vir ons honde om bene te strek en die kamers het alles en meer wat benodig word! Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinka K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinka K
Saam met vriende

Good.

Friendly host, clean and comfortable rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Gesin met klein kinders

Aangenaam en rustig.

Lekker geleë in 'n stil area naby alles wat belangrik is in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D
Enkelreisiger

Goeie ervaring.

Ek het alleen gereis en het by Horizon Stables Gastehuis oornag en kan hulle werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename troeteldiervriendelike-verblyf.

Heerlike en rustige verblyf. Dit was 'n bonus dat ons deur direk op 'n grasperk kon oopmaak sodat ons honde kon uitgaan soos nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner M
Gesin met tieners

Teleurstellig.

Met aankoms was ons kamers nie gereed nie. Een kamer se TV het glad nie gewerk nie. Daar was nie melk in die yskas vir koffie nie en ons het amper 2 ure buite gesit en wag vir ons kamers om skoongemaak te word. Die skoonmaker het gesê dat sy alles alleen moes doen en nie hulp gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room was very nice.

The room was very nice, we had guests staying in rooms 4 and 5 which were very loud with kids running up and down the passage. If not for this I would have awarded 5 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina B
Saam met vriende

Lovely clean rooms, nice linen and towels, all staff are wonderful.

Love everything about Horizon Stables, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teuns D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teuns D
Gesin met tieners

Goeie ligging! Netjies! Goeie diens.

Die totale ervaring was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M
Gesin met tieners

Easy access from N1.

Reason I chose it. Beautiful. Could be used as a destination for wedding or party.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die perdeliefhebber.

Lieflike ambiance, vriendelike gasheer. Ek is versot op die dekor. Net jammer oor die hordes muskiete wat ons uit die slaap gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns L
Enkelreisiger

Netjiese kamer, alle geriewe wat jy nodig vir oorslaap.

Muskiete was 'n probleem en ek voel dat daar meer gedoen kan word om dit te beheer. Geen waarskuwing om teenmiddel saam te bring en geen teenmiddel in die kamer. Wifi beskikbaar, maar dit het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Elke kamer het n muskietweerder in die kamer teen die muur as jy inkom by die deur. Wat die Wi-Fi betref is dit as gevolg van beurtkrag dat die toring se batterye pap is. Jammer daaroor.

Horizon Stables Guesthouse
Hannelie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer. Veilig en netjies. Vriendelike diens.

Heerlike fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faan P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde.

Sekerlik een van die beter oorslaapplekke waarmee ons nog te doen gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice but would not use them again.

It is a nice place but what you get and pay for, I thought was expensive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley R
Gesin met klein kinders

Awesome.

The staff and owner were friendly and helpful. The beds were super comfortable and light ready for loadshedding. They even had a baby chair waiting at our breakfast table for our daughter. The food was delicious and helpings generous. I'd highly recommend this B&B, can't fault it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en skoon soos altyd.

Heerlikste geriewe, skoon, netjies. Ontbyt wat hemels is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Gerieflike, netjiese oorslaapplek.

Kamers was skoon en netjies en gerieflik naby die N1 vir oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anicky G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie netjies en skoon. Die stort is net biejie klein en ons met die warm water gesukkel.

Die dekor is pragtig, en die lugversorging in die kamer was 'n pluspunt aangesien dit bitter koud was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niconet O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niconet O
Saam met vriende

Veilig en uiters gemaklik.

Ons het wel nie van die ontbyt-opsie gebruik gemaak nie, maar die verblyf was 10/10. Ons het 'n later aankoms gehad en was steeds vriendelik verwelkom. Die kamers was mooi skoon en alles het gewerk soos dit moet. Ek sal vir seker weer van hulle gebruikmaak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi, heerlike atmosfeer, asemrowende mooi kamers en vriendelike diens.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek, julle diens is puik en ontbyt was heerlik. Ons het heerlik gerus en sal jul defnitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heineke Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heineke Z

Lieflike, rustige plek en tog nie ver van alles nie.

Johan en sy span het ons omtrent bederf met goeie gasvryheid. Kamers is ruim en netjies. Die ontbyt was heerlik en die funksie wat ons gehad het was goed voorberei. Ons beveel die plek defnitief aan. Dankie weereens. Stil en rustig en tog nie ver van die winkels nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita M
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Horizon Stables is die ideale oorslaapplek, gerieflik naby die N1 en daar is alles wat nodig is om 'n aangename verblyf te verseker. Die ligging skep 'n plaasatmosfeer wat lekker rustig is. Die kamers is goed toegerus en die lugversorging het gehelp teen die winterkoue. Ekstra kussings en vadoeke sal help om die veblyf nog geriefliker te maak. Ek kan Horizon Stables aanbeveel en sal graag in die toekoms weer daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en gerieflike plek om te bly.

Eienaar is gasvry. Ontbyt is 'n aanwins en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia V
Saam met vriende

Heerlik gebly - ek kom weer terug.

Het so heerlik warm geslaap. Mooi skoon. Laat handdoeke ordentlik droog word. Dink een van ons s'n was nog nat toe dit gebêre is in die kas. Maar andersins was dit great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene E
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis, heerlike kos.

Gasvry, vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! Dit is ons passie en is 'n voorreg om gaste soos julle te kan bedien.

Horizon Stables Guesthouse
Marinta D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige,ontspannende verblyf. Pragtige meubels in kamer.

Proppe in wasbak en bad seel nie-so water loop heeltyd uit. Temperatuur van die water in die stort bly nie so warm soos gestel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Netjies en skoon. Baie professioneel en hulpvaardig. Lekker gerieflik. Maklik om te bereik.

Het baie lekker gebly. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Kamers is baie netjies en skoon en hulle is lekker naby N1 vir die reisiger wat daar verby ry. Die gasheer en gasvrou was baie professioneel en behulpsame.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! 'n Voorreg om vir ons gaste 'n skoon en gemaklike oorslaap te verskaf. Julle altyd welkom!

Horizon Stables Guesthouse
Nicola V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Kan aandag gee aan gereeld inspeksies om te verseker alles werk goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag plek na lang pad.

Als was mooi netjies en skoon met ruim kamer vir perfekte gemaklike oornag stop. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Julle is alryd welkom!
Hoop om jul binnekort weer te sien.

Horizon Stables Guesthouse
Assie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Assie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, goed geleë.

Ons is vriendelik ontvang. Geen probleem met ons troeteldier wat op werf rond beweeg. Kamers netjies en skoon. Lekker atmosfeer- gee plaasgevoel. Net af van hoofpad. Sal definitief weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jl C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie goeie ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liselle D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liselle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Regte plek vir 'n vinnige oorslaap na 'n lang dag se reis. Mooi omgewing en gemaklik naby aan die snelweg geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene V

Overnight stay.

This is a good place if you have fury friends to stay, however the rooms are a little outdated. Bathroom shower is super small and uncomfortable to shower in. Had no dishtowels to use for dishes. One pillow per person is not enough, however comfortable beds. The garden is perfect and we had a good braai during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Gesin met tieners

Pragtig versorgde tuin, netjiese en goed toegeruste kamers.

Die diens was puik - baie vriendelik. Die feit dat dit so netjies is al is dit troeteldiervriendelik het my opgeval. Gerieflik naby aan die snelweg, maar mens hoor dit glad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D
Gesin met tieners

Baie behulpsaam.

Aandete by Longhorn wat baie naby is, is 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester L
Gesin met tieners

Ons het slegs een aand daar oornag.

Die stort lyk vreeslik fancy op die webtuiste, maar is baie knap. Horizon Stables is netjies en die gebou pragtig, maar ek sal nie weer daar oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en lekker oornagplek.

Troeteldiervriendelik, naby aan eetplekke en die hoofpad. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisabeth V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth V

Heerlike oorslaapplek, waarde vir geld, ruim, skoon, netjies.

Gawe eienaar, heerlike aandete voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V
Gesin met tieners

Lovely place, with great ambience.

We chose a dog friendly facility as we had our Great Dane with us, and it was ideal. The comfortable rooms surrounded a large grassed area with flowers and shrubs, which was very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke keer heerlik en so rustig. 5-ster beslis.

Heerlik ontvang. Iets kouds in yskas. Wat meer soek jy na 'n lang pad. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese blyplek.

Ontbyt was heerlik, rustigheid netjies. Johan was baie vriendelik en behulpsaam. Voorwaar 'n heerlike oornagplek buite die stadslawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugh S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë naby N1.

Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie S
Saam met vriende

Nie 4 ster-gehalte nie, maar definitief waarde vir geld.

Goed vir 'n vinnige stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om in die skoon natuur te leef.

Baie spesiaal behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lottie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lottie V
Gesin met klein kinders

Baie rustig na lang reis.

Ons het verhuis van Lephalale na George en het daar oornag met ons kind en hondekinders. Baie vriendelike personeel wat uit hulle pad gegaan het om ons tuis te laat voel na die lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Gesin met tieners

Baie rustige en veilige omgewing.

Toe ons die grondpaadjie vat, was ek maar skepties, maar wat 'n verrassing. Baie mooi akkommodasie en skoon blyplek. Verder is die perseel dierevriendelik, wat mens nie altyd kry nie. Ek sal beslis weer daar oornag en dit is ook lekker om met 'n dierekind te kan ontspan. Baie dankie vir die onvergeetlike verblyf en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, heerlik.

Maklik vanaf N1 bereikbaar. Modern en heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-lou P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-lou P
Saam met vriende

Baie gasvry en baie skoon en beste van alles: my honde het dit ook geniet!

Dit is regtig hondevriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Enkelreisiger

Heerlike plekkie om te bly. Alles wat jy nodig het.

My verblyf was baie lekker en ek sal dit vir enige ander mens aanbeveel. Vriendelike ontvangs gewees en kamer was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Very clean. Warm room in a cold evening.

Would love it if the hairdryer plug was a three pin plug with a longer cable. Could not sit at the dressing table to dry hair as the cable was too short and the two pin plug kept coming out of the wall. Rugs need non slip bottoms. Very pretty room and nice and warm despite a very cold evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Werklik aangenaam en baie vriendelik ontvang en behandel.

Alles was soos gewoonlik baie goed. Ek bly gereeld daar as ek op besigheid is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaskia R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zaskia R
Enkelreisiger

Netjies, gemaklik. Unieke verblyf.

Vriendelike ontvangs. Netjiese, gemaklike verblyf. Sal defnintief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Assie G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Assie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie beïndruk met ons verblyf. Ons is vriendelik ontvang. Het geen probleem met ons golden retriever gehad nie. Die kamers was mooi en netjies, goed toegerus. Ons het baie lekker oorgeslaap. Sal definitief weer hier oorbly.

Definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Fantasies.

Alles was puik. Ons sal definitief weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W

Puik diens.

Pragtige, netjiese plek. Bekostigbaar en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim.

Netjies en ruim verblyf. Ons hondjie was ook welkom en kon lekker rondbeweeg na ‘n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse akkommodasie naby hoofroete.

Pragtige omgewing en goed toegeruste kamers. Vriendelike ontvangs, al was dit baie laat die aand. Alles was mooi skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, veilig, rustig en goeie ligging.

Ek en my man en 'n ander paartjie het hier oornag op pad terug Augrabies toe. Die aandag wat gegee is aan fyner detail en dekor in die kamers maak die verblyf ekstra spesiaal. Goeie gehalte matras en beddegoed is altyd 'n bonus en dit het ons beslis hier gekry. Ons het baie vriendelike diens gekry en die plek is baie gerieflike sentraal geleë. Sal dit definitief aanbeveel vir mense wat wil oornag of selfs langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachèlle V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachèlle V
Gesin met klein kinders

Pragtige - alles-in-een akkommodasie.

Die mense was almal baie vriendelik - daar is plek vir mens se honde kinders ook en my twee kleintjies het dit baie geniet, baie ruim kamers en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizan L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizan L
Enkelreisiger

Plaasgevoel op sy beste.

Horizon Stables is 'n entjie buite Langenhovenpark in Bloemfontein. Die decor en verblyf is prentjiemooi en stylvol. Alles waarna mens soek behalwe die grondpad tot daar. Indien jy 'n bakkie besit - great, maar met 'n klein motor is dit challenging. Ek sal definitief die gastehuis aanbeveel, hul moet net die pad laat teer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, quiet and lovely, big rooms.

Baie gelukkig. Gereis met 3 worshonde. Wat 'n plesier! Groot, netjies gronde. Lieflike groot moderne kamers met lugversorging en klein kombuisie. As jy reis met diere is hierdie jou beste opsie. Tevrede en gelukkig. Sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Jasper, ons waardeer jou kommentaar en is altyd bly om positiewe terugvoering te ontvang.

Horizon Stables Guesthouse
Andre M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese oornagverblyf.

Horizons Stables Guesthouse was 'n skoon en netjiese oornagverblyf-opsie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Andre. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Horizon Stables Guesthouse
Riaan N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan N
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Die kamers self is netjies maar die ingang na Horozon Stables skep nie 'n goeie indruk nie - lang gras en onkruid. Dit vrertoon ietwat vervalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dankie Riaan dat U die tyd geneem het om U opname aan te merk, ons neem dit in ag en sal daarvan 'n projek maak.

Horizon Stables Guesthouse
Illze L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illze L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike bestuur en personeel.

Ons het die gesinskamer gehad, wat baie ruim was en hulle het ook ons hondjie geakkommodeer waarvoor ons baie dankbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Illze, waardeer jou kommentaar.

Horizon Stables Guesthouse
Deon D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Gesin met tieners

Baie geniet al was dit net vir oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die guesthouse is baie mooi en skoon. Ons het navraag gedoen oor plekke om te eet en "the Copper & Coal" was aanbeveel - 'n moet wanneer Bloem besoek word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld - goeie 4 ster standaard! Fotos 'n getroue weergawe.

Ons was opgegradeer na die "Honeymoon suite" wat baie ruim, goed toegerus is en smaakvol gemeubileer was. Op versoek is 'n haardroër. Nie ontbyt gehad nie, omdat ons vroeg weer moes ry! Sal hulle beslis weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dankie Ben, ons waardeer jou kommentaar.

Horizon Stables Guesthouse
Andre V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Oornag naby die N1 vir vakansiereis vanaf Johannesburg na Kaapstad.

Die plek is gerieflik naby die N1 geleë. Die gasheer het ons verwelkom en ons kamer uitgewys. Daar was slaapplek vir 5 (3 kinders). Die plek was skoon en het alles bevat wat jy benodig. Enigste probleem was dat dit slegs verekussings bevat het en ons hele gesin is allergies vir vere. Aangesien ons dit eers laataand agtergekom het, het ons maar ander planne gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle kommentaar, Hoop julle het nietemin 'n gerieflike nag gehad, geniet julle vakansie.

Horizon Stables Guesthouse
Liandrie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Sprokiesaand.

Beslis elke sent werd. Waarde vir geld en vriendlike diens. Pragtige plek en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Liandrie en alle sterkte met julle getroude lewe en die toekoms.

Horizon Stables Guesthouse
Ashley O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Was verbaas oor hoe mooi dit is. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie, Ashley.

Horizon Stables Guesthouse
Ruan M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het.

Het oornagverblyf in Bloemfontein gesoek wat bietjie meer bied as 'n normale gastehuis. Horizon Stables is 'n weggesteekte juweel in Bloemfontein wat ons definitief sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Ruan. Bly julle het dit geniet.

Horizon Stables Guesthouse
Charlotte C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte C
Enkelreisiger

Gerieflike, groot, skoon kamer met baie vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Charlotte, ons waardeer die goeie kommentaar en ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Horizon Stables Guesthouse
Estelle E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E
Enkelreisiger

Baie mooi, rustig en vriendelik.

Sal weer daar slaap, lekker bad en stort, en elke dag skoon handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Estelle, ons waardeer jou gawe kommentaar. Ons is so bly jy was tevrede met ons plek.

Mooi loop,
Horizon Stables Guesthouse

Horizon Stables Guesthouse
Hennie W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Enkelreisiger

Puik akkommodasie.

Pragtige plek, puik diens! Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Karin vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit hartelik.

Horizon Stables Guesthouse
Corrie P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, netjiese verblyf, goeie waarde vir geld. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Goeie, netjiese verblyf. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Gerieflik na aan hoofweg en restaurante. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Corrie, ons waardeer u kompliment. Dis altyd ‘n groot plesier om julle te verwelkom.

Horizon Stables Guesthouse
Dirk H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel.

Hierdie was 'n onverwagte juweel. Dit is 'n gastehuis met besondere karakter. Die eenheid is netjes en modern binne sonder dat dit die sjarme van die gastehuis beïnvloed. Ons het die oornag ongelooflik geniet en kan die gastehuis aanbeveel. Die ligging is perfek omdat dit so naby die N1 hoofweg en winkelsentrum geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dirk, ons waardeer die mooi resensie en ons is baie bly dat julle so tevrede met die gastehuis is.

Horizon Stables Guesthouse
Elfriede S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede S
Gesin met tieners

Great service.

Lovely stay, friendly manager. Will stay there again,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Thank you Elfriede, it was only a pleasure. We look forward to seeing you in the future.

Horizon Stables Guesthouse
Corrie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, veilig en baie naby aan die hoofpad. Gasheer baie behulpsaam, gasvry en professioneel.

Ek het gehou van die feit dat Horizon Stables Guesthouse baie naby hoofpad geleë is. Beïndruk met mooi tuine, afwerking en meublement en atmosfeer. Kamers gerieflik tot in die fynste detail. Restaurante gerieflik naby. Ontbyt by gastehuis is effens duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Corrie, dit was ‘n voorreg om julle te gasheer. Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, ‘n mens voel sommer goed.

Horizon Stables Guesthouse
Adrianus S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrianus S
Saam met vriende

Baie goed.

Dit was regtig skoon en netjies en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dankie Adrianus, ons waardeer die kompliment opreg.

Horizon Stables Guesthouse
Carol-anne H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol-anne H

Gerieflik en aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Horizon Stables Guesthouse se terugvoer

Dankie Carol-Anne, vir jou moeite om 'n resensie te skryf, ons waardeer dit.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Mooi loop.
Groete
Tertia de Bruin

Horizon Stables Guesthouse
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODkwM2YwLWM2YjQtNDdmMC1iMTcxLTA2NzBkZWM1MGNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 4 Toring Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.080577777778 26.174113888889