Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honne-Pondokkies

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 18, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Honne-Pondokkies is in die klein dorpie Hondeklipbaai aan die Namakwalandse kus geleë. Hier is vrede en rustigheid 'n leefwyse. Gaste kan kommervry in die strate rondloop en al langs die 14 km lange kuslyn wandel. Die Honne-Pondokkie is sowat 300 m van die strand af.

Akkommodasie word in 7 selfsorg-eenhede met uitsigte oor die oseaan van die stoepies af of by die kampeerplek aangebied. Daar is 6 eenhede met TV's met sekere DStv-kanale. Elke eenheid het ook 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n braai-area by elke eenheid en 'n braaikamer vir reënerige dae.

Die kampeerplek bestaan uit 6 staanplekke met hul eie braaigeriewe, krane met lopende water, kragpunte en ligte. Daar is ook 'n gemeenskaplike ablusieblok.

Gaste kan 'n skemerkelkie op die stoep geniet terwyl hulle die pragtige sonsondergang aanskou. Daar is 2 groot bomas by die kampeerarea. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer waar 'n warm ontbyt teen 'n ekstra koste genuttig kan word.

Daar is ook 'n pragtige swembad en braai-area vir die genot van die hele gesin. Die kleinspan kan ook by die pretpark speel. Al 7 eenhede is troeteldiervriendelik, maar op gaste se eie risiko.

Hondeklipbaai is sowat 90 km op 'n grondpad van Garies af en 200 km van Springbok af. Petrol en diesel is in Koiingaas beskikbaar wat omtrent 22 km van Hondeklipbaai af is. Daar is 3 restaurante in hierdie bekoorlike dorpie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 270 resensies vir Honne-Pondokkies
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emdi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hoofweg 18, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Honne-Pondokkies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 18, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA333aa2afe76fcadc5b49f395d14cac02baf506458d421f9b96145725e3311cb1ba0fefe117041fe6e7386832bbfb01a0d921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 270 5 1 5 18 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315312482424 17.278478512897
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem