Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeyguide Tented Safari Camp - Mantobeni

Tentekamp
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyaleti Wildreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R11 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Honeyguide Tented Safari Camp - Mantobeni is 'n safari-kamp in die Manyeleti Wildreservaat wat langs die Krugerwildtuin geleë is. Kom ervaar die Afrika-bos en sy diverse wildspesies gedurende 'n wildrit waar jy die Groot 5 vanuit 'n wildrit-voertuig kan raaksien, of gedurende 'n begeleide stap-safari onder leiding van bekwame en ervare gidse en spoorsnyers.

Honeyguide Tented Safari Camp - Mantobeni is ontwerp om Hemingway se Afrika se weerspieël. Daar is 15 tente wat tussen 'n Tamboti-boord skuil en oor 'n droë rivierbedding uitkyk. Die ontvangsarea beskik oor 'n groot sitarea, 'n buite-area met 'n plonspoel en sonstoele, 'n kroeg en 'n wynkelder met klimaatbeheer.

Wild kom drink gereeld by die watergat en kan vanaf die swembaddek langs die ontvangsarea dopgehou word.

Honeyguide Tented Safari Camp - Mantobeni is 'n afgeleë boskamp tussen 'n boord van Tamboti-bome. Die vrystaande tente is elkeen op 'n houtplatform opgeslaan met seilmure wat kan oprol en 'n dek reg rondom wat die geleentheid skep om weer een met die natuur te word.

Etes by die kamp is 'n hoogtepunt en word saam geniet buite by 'n lang tafel met groot vure en fakkels om 'n egte bos-gevoel te skep. Eenvoudige tuisgemaakte etes wat grootliks met plaaslike produkte gemaak word, is volop en word uitstekend bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Manyaleti Wildreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R11 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyaleti Wildreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb915dac1edea351cfc8e5acc6f925830cf6694588e9abe6882da889407a4a63e9024e4e5a9c7876533619e856e425ae9e5fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 500 per nag, vir 2 mense Manyaleti Game Reserve Kruger National Park 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.548959 31.413194