Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeyguide Tented Safari Camp - Khoka Moya

Tentekamp
Tent
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 15 groot, losstaande tente wat elk 'n koninggrootte-bed het wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Katoenlakens, donsveer-duvets en muskietnette word voorsien. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n betonbad, dubbelstort, 2 wasbakke en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n groot rusbank, 'n waaier en 'n lessenaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Kampeerplek

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R75. Dit is 'n eenmalige fooi per verblyf.
Daar is ook ’n toegangsfooi by Manyeleti-hek. Vir beide volwassenes en kinders is dit R40 per persoon.
Enige ekstra kostes wat dalk gedurende die verblyftydperk aangegaan word, word van die gas se rekening afgetrek en moet teen uitkloktyd afgehandel word.
Indien gaste enige dieetvereistes het, stel asb. die verblyf vooraf in kennis sodat hulle daarvolgens voorsiening kan maak.
Maak asb. die spersoneel bewus van enige allergieë.
Kinders onder die ouderdom van 12 betaal 50% van die volwassenetarief en kinders onder die ouderdom van 2 bly gratis.
Kinders onder die ouderdom van 16 word om veiligheidsredes nie op die stapsafari's toegelaat nie, maar daar is vir hulle korter begeleide toere om die omtrek van die kamp.
Vervoer vanaf die lughawe kan op versoek deur Honeyguide gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manyeleti Wildreservaat, Kruger Nasionale Park, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZDlmY2RmLTA4ZDgtNDA3OS04Mzk2LTEyZjdiZWRkMGU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag, vir 2 mense Manyeleti Game Reserve Kruger National Park 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.539734309601 31.40028963773