Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home at Harry's

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 94 resensies vir Home at Harry's
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolanda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Sal weer gaan bly.

Dit was baie goed. Ontbyt is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon maar nie professioneel nie, die badkamer is oorkant die gang in die huis.

Die plek is nie professioneel nie. Die badkamer is oorkant die gang, die waaier se lig moet jy op die bed staan om af te sit, die ontbyt was ys-koud met harde toebroodjies. Die ontvangsboek is 'n harde swartbandboek. Dit was darem skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdi L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdi L
Besigheidsreis

Gerieflik.

Sal definitief weer by Home at Harry's bly. 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K
Enkelreisiger

Uitstekend.

Ek sal enige een aanraai om by hulle tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanique V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing service and it felt like a home away from home.

Molly and Refilwe were very welcoming and attentive. The bed was super comfortable and the breakfast was delicious. I can't wait to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Thank you very much Mam,we can't wait to host you again.

Home at Harry's
Jacques G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Enkelreisiger

Lekker rustig gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid.

Absoluut aangenaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Thank you very much.

Home at Harry's
Juanita J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Gesin met tieners

Fantasties!

Ek sal julle enige tyd aanbeveel en weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Thank you very much.

Home at Harry's
Marlené V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlené V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike vriendelike en hulpvaardige diens.

Home at Harry's het vreeslike vriendelike diens en is baie hulpvaardig, die vrou wat mens ontvang is vreeslik vriendelik en help tot tasse dra. 5-ster diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Thank you very much.

Home at Harry's
Annelize P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vroeër daar en met ope arms en vriendelikheid verwelkom.

Is na ons kamer geneem en is gevra wat en hoe laat ons ontbyt die volgende oggend wil hê. Was uit vir die dag met ons terugkeer die aand het ons gebraai en rustig gesit en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco M
Enkelreisiger

Goeie, basiese verblyf.

Mary, die bestuurder, is baie ywerig om te help en probeer hard om jou tuis te laat voel. Die kamer waarin ek was se badkamer is apart in die gang. Ontbyt was heel lekker.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Thank you.

Home at Harry's
Hanlie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Kon aandete op versoek kry. Eienaar was oop vir voorstelle vir verbeterings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Thank you very much.

Home at Harry's
Robert K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Robert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Change of ownership was done on day of arrival with no prior arrangements.

We arrived on 1 June 2023, to be told that they have just taken over ownership. The previous owner left without informing us. The carpets were dirty and the new owners did not realise we had a booking. Our room was not serviced and bed was not made and no fresh towels were provided daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Good afternoon, I apologise for the bad service you received, indeed when you came we had just taken over for 2 days, we were still finding our feet and still busy with the transferring of accounts with the website. Please bear with us.

Home at Harry's
Sandra H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ek was vriendelik ontvang en huisreëls was aan my verduidelik. Die kos was heerlik sal definitief weer gebruik maak van Home at Harry's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annelize L
Saam met vriende

Die gasvrou was nie baie vriendelik nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandrie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie standaarde.

Ons het lekker gebly en 'n heerlike ontbyt ontvang. Dis 'n plek wat jou vir seker laat welkom voel en wat hoë standaarde het. Hulle sal iemand eerder uitsit as wat hulle sal toelaat dat hulle droogmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Ek en my man het net vir een aand oorgeslaap vir 'n troue van ons vriende en als is net die moeite werd. Ek sal definitief Home at Harry's aanbeveel aan enige iemand. Baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid en die ontbyt wat so lekker was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie D
Saam met vriende

Die gasheer was baie hulpvaardig en het moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Ons doel was slegs om oor te slaap en hieraan het die fasiliteite voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune G

Baie ruim familiekamer.

Heerlike ontbyt! Sal weer gebruik maak van Harry's!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, netjiese vriendelike mense.

Stil, netjies baie vriendelik. Lekkerste brood gebak sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prisca C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prisca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Marthinus is the best. I will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Enkelreisiger

Gerieflike oornagstop.

Ons vlug was vertraag en het later die aand eers daar aangekom maar Harry het ons gaaf geakkommodeer en spoedig ingehelp. Die glasbottel met water en koffiemaakgeriewe in die kamer was baie waardeer na 'n lang dag asook die lekker warm stort met goeie drukking. Ons sal weer hier slaap in die toekoms, dit was heel gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie J

Uitstekend.

Ons is vriendelik ontvang. Ons kamer was gereed en als was reg. Ontbyt soos gewoonlik van uitstaande gehalte. Ons is gereelde gaste hier, voel al soos 'n tweede huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hostes very friendly, cars do not have undercover parking. Cats are in the kitchen were food is prepared.

Bathrooms is not in the room and had to walk over the passage to the bathroom, 2 single beds merged that was really very uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Plek is oulik, netjies en veilig. Ongelukkig kamers langs mekaar. Gas langs ons het TV gekyk tot 02:00 die oggend. Wonderlike ontbyt gehad. Almal is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en die ontbyt is heerlik.

Veilige parkering. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die tipe diens wat 'n persoon verwag en Home at Harry's verskaf dit.

Ons was met vakansie in Suid-Afrika en was op soek na goeie verblyf in Pretoria vir vyf dae. Ons het Home at Harry's gekies. Die kamer was perfek. Die etes was perfek en die vriendelikheid onvergeetlik. Ons sal in Junie volgende jaar weer in Pretoria wees en sal beslis weer by Home at Harry's tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneske V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagplekkie!

Fantastiese mense! Baie akkommoderend, borrel oor van vriendelikheid en die ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masego M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masego M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

Peace of mind, fun and exciting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia J

Ons het baie tuis gevoel. Uitstekende diens en waarde vir geld.

Goeie ligging, naby winkelsentrum en hoofweë. Die kamers was netjies en goed ingerig, 'n klein yskas in elke kamer sal 'n aanbeveling wees. Baie goeie diens en ontbyt soggens was lekker. Die katte wat daar rondbeweeg was 'n verrassing omdat dit nie genoem word in die advertensie van die plek nie. Veilige parkering agter 'n toe hek wat goed was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders

Raymond E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam ontvang, Harry was altyd teenwoordig.

Hul kan vir seker aan hul parkering aandag gee. As al die kamers vol is dan is dit baie beknop en jy moet baie versigtig parkeer en jou parkering wissel elke keer, daar is nie parkering geallokeer per kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en vriendelik.

Was in Pretoria vir die Duitse ambassade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél M
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs.

Het baie tuis gevoel, baie vriendelike atmosfeer en het die volgende oggend heerlike ontbyt gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne O

Excellent hosts - made us feel very welcome.

Really nice place to stay and the host family are amazing. They made our family of 3 adults and 1 pet feel really at home. Great location. Thanks guys, I will definitely be back if necessary and recommend you to others. It is a beautiful home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enrico K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Kamer is netjies, gerieflik, privaat en die atmosfeer is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklik vir 'n vinnige oorslaapplekkie.

Die gastediens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel O
Enkelreisiger

Maklik, netjies en eenvoudig.

Heerlike ontbyt en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P
Saam met vriende

Oorslaap saam met 2 volwasse kinders.

Ons kinders wat in Pretoria bly, was siek met Covid en ons moes ander blyplek kry vir Vrydagaand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gebly.

Perfekte plek na 'n lang dag op die pad. Mense is gasvry en vriendelik! Sal weer daar slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut skokkende toestand van kamer.

Die kamer het die vuilste mat gehad wat ek ooit al teëgekom het. Ons duvet was vuil en dit het gelyk asof 'n kat (wat baie hare afgee) voor ons gearriveer het, op die bed geslaap het. Wat meer onrusbarend was, was dat ons die res van die aand of volgende oggend nêrens 'n kat gesien het nie. Wie se hare was dit dan? Die bad was vol merke soos die emalje stukkend was. Gordyne stukkend. Elke liewe meubelstuk of kassie was gehawend en stukkend. Was geboek vir twee nagte maar besluit om liefs alternatiewe slaapplek te soek vir aand twee. Vermy die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burget V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burget V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs.

Goeie nagrus. Baie vriendelike ontvangs. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T
Enkelreisiger

I really enjoyed my stay with wonderful, warm and friendly hosts. Thank you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja T
Enkelreisiger

Professional, good communication, no issues.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebajoa M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebajoa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was so peaceful and safe.

The owner was very friendly and ready to assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Enkelreisiger

Good clean and neat, at a very good nightly rate. Friendly staff. Would recommend.

It's in a very good location with easy access to the highway to get to the airport. Clean and neat rooms with friendly staff makes you feel welcome. And priced at a good rate. Perfect for those unexpected business trips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Enkelreisiger

Hartlike ontvangs.

Baie gasvry, kan lekker in kamer ontspan met Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean accommodation.

Friendly owners. The accommodation was neat and clean. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Thank you so much for your review. It was pleasure to have you staying with us. Harry and the team

Home at Harry's
Zelna O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik.

Vriendelike diens, voel tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdel F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magdel F
Gesin met klein kinders

Was bietjie teleursgesteld.

Die erf is onnet en die foto's is misleidend. Ons sal nie weer soontoe gaan nie. Die ontbyt is nie op standaard nie. Die matte in die kamer is vuil en die mure se verf dop af. Al wat op standaard was, was die linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heide A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heide A

Baie vriendelike ontvangs en behuldpsaam. Veilig, skoon en rustig.

Ons het die plek baie vinnig gekry met Google, vriendelike ontvangs, ruim kamer benodig TLC. Skoon, stil en veilig. Amazing stort. Lig in die badkamer werk met beweging, 'n kers mag handig wees wanneer mens rustig in die bad wil ontspan. Heerlike omelet en varsgebakte brood vir ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douline M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douline M
Enkelreisiger

Gemaklik en aangenaam!

Die ontbyt was ook heerlik, baie dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met tieners

"Home away from home"

Home at Harry's was vir my en my gesin 'n baie gesellige gastehuis. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en ons dadelik tuis laat voel. Ons sal vir seker weer daar bly as ons na Gauteng moet reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Enkelreisiger

Fantastiese mense. Harry is ewe handig met 'n hamer as 'n eierspaan en jy voel sommer tuis en gemaklik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Gesin met tieners

Veilig gevoel, vriendelike mense, so lekker geslaap.

Sal enige tyd teruggaan en beveel aan vir enige iemand. Veilige omgewing en het heerlik gebly

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie J
Gesin met tieners

Uitstekend.

Die vriendelikheid is uit die boeke uit. Ons was al twee keer daar en elke keer is ek verras oor dit. Mens sien dit nie meer nie. Kamers is altyd netjies en skoon. Ontbyt is fantasties. Ek beveel hulle ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar is baie gasvry. Netjies en goeie ligging.

Die eienaars is baie vriendelik, die plek is netjies en die bed slaap baie lekker. Ons kon self kies wanneer ons ontbyt wou eet en dit was ook lekker. Daar was ’n verskeidenheid goed om te eet. Ons het ons eie badkamer gehad wat baie netjies en modern is. Baie aangename plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pippa L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pippa L
Gesin met klein kinders

Gerieflik en veilig

Harry het ons uiters welkom en tuis laat voel. Ons gesinskamer was baie gerieflik, skoon en netjies. Ons is elke dag met 'n groot ontbyt bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Harry is baie gasvry en dit gevoel asof jy by jou eie mense of familie kuier.

Die gastehuis is besig met opgraderings en verbouiings en dit gaan 'n belowende bestemming wees wanneer alles gereed is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Dit was uitstekend en die kos was heerlik!

Vriendelike diens, lekker kos en niks was ooit te veel moeite vir hulle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben V - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, excellent hospitality.

We stayed @Harry's for 3 nights, we enjoyed every minute. We were warmly welcomed, the breakfast was well organised and completely to your wishes, dinner was also delicious. We highly recommended staying here!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Dankie Ruben. Dit was 'n plesier om julle hier te he.

Home at Harry's
Elandre C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Vriendelike mense.

Baie oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjies, waarde vir geld.

Vriendelike diens, ons het regtig baie lekker tuis gegaan by Home at Harry's. Kan dit aanbeveel met 'n geruste hart. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dokka En Colin S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dokka En Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, vriendelike diens, gasvryheid.

Dit was lekker om by Harry-hulle tuis te gaan. Ons is vriendelik ontvang en Harry het seker gemaak dat ons 'n heerlike ontbyt geniet voordat ons die volgende oggend vertrek het. Ons het die Netflix geniet hoewel ons eerder na die Proteas se wedstryd teen Engeland sou wou kyk. DStv sal 'n groot pluspunt vir Home at Harry's wees. Andersins was die atmosfeer baie rustig en ons het lekker geslaap. Dankie vir die aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie S
Enkelreisiger

Best place ever.

Easy to find, people so friendly just everything of my stay was nice that includes breakfast! Thank you Harry and Harry's mother.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste plek ooit.

Maklik om te vind, mense is so vriendelik, alles van die verblyf was net lekker, ontbyt ingesluit! Dankie Harry en Harry se ma.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en veilig.

Die eienaar, Harry, is baie aangenaam en die gasvryheid baie vriendelik! Ons het ons oornag daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Gesin met tieners

Hoogs aanbeveelbaar.

Harry en sy ma is wonderlike gashere, alles netjies, skoon en gemaklik, ontbyt is heerlik, hulle gaan uit hulle pad uit om jou verblyf lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidie J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie J
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons was vir 'n week daar. Elke oggend die heerlikste ontbyt gekry. Herco het selfs moeite gedoen vir my allergiese kind. Ons het heeltyd tuis gevoel, en vriendelike skoonmaker. Ek beveel die verblyf ten sterkste aan. Baie dankie vir die aangename verblyf by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met tieners

Ek kan hierdie gastehuis aanbeveel as pragtig, skoon en netjies. Uitstekende waarde vir billike koste.

Ons verblyf by Home@Harry's was 'n baie aangename ervaring. Harry is 'n uitstekende gasheer en die kamers is ruim, skoon en gerieflik. Daar is genoeg veilige parkering en alles wat mens nodig het vir 'n oornag verblyf. Harry is 'n omgee mens wat sy gaste se belang op die hart dra en uit sy pad gaan om almal tevrede en gelukkig te hou. Ontbyt was geurig voorberei, en ons het ook 'n heerlike aandete saam met Harry se gesin geniet. Soos hulle sê, waarlik 'n "Home away from Home", Ek sal die gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel en enige dag weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna O
Besigheidsreis

Aangenaam en huislik.

Herco is 'n aangename gasheer. Ons is vriendelik ontvang. Ons kamer was netjies, skoon en goed toegerus. Sal definitief aanbeveel vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Alles wat mens nodig het teen 'n baie billike prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elysia B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elysia B
Enkelreisiger

Was very well received, Herco and his staff are very friendly and accommodating to my personal needs. Definitely recommend.

Unit is clean, and area is very safe. Definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Vriendelike, gasvrye verblyf.

Vriendelike, gasvrye verblyf. Waarde vir geld. Al kritiek is die afronding van die familiekamer wat nog nie voltooi was na onlangse opknapping nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K
Gesin met tieners

Baie welkom gevoel - sal beslis aanbeveel - uitstekende waarde vir geld. Fantastiese ontbyt!

Ons het net een aand oornag. Ons was baie vriendelik verwelkom, die kamer was netjies en die beddegoed skoon. Ook baie skoon handdoeke beskikbaar. Badkamer was baie netjies en daar is seep ens. beskikbaar gestel by die bad, die stort en die wasbak. Meer as genoeg warm water vir ons altwee gewees. Kits koffie in die kamer is van topgehalte. Daar is nie DStv nie, wel Netflix. Lekker naby aan 'n winkelsentrum - maklik om te vind. Die eienaars was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel sonder om in ons spasie te betree. Ons was selfs gevra hoe laat ons ontbyt sou verkies. Ontbyt was heerlik en daar is baie moeite gedoen, topkwaliteit produkte gebruik. Vir 'n vinnige oorslaap kan mens nie verkeerd gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Harry was vriendelik, plat op die aarde mens. Verblyf en ontbyt was heerlik! Sal beslis weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Baie dankie, Liesl. Dit was lekker om julle hier te kon huisves.

Home at Harry's
Ester W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester W

Fantastic.

Absolutely fantastic and they are very nice people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Absoluut fantasties en hulle is baie oulike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer en heerlike ontbyt.

Home at Harry's bestaan uit pragtige en ruim kamers wat goed ingerig is. Dit was 'n verrassing dat daar selfs 'n groot ontbyt ingesluit word by die prys. Ons het reeds hierdie akkommodasie-opsie aan familie en vriende voorgestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Baie lekker gebly. Harry het ons tegemoetgekom na ons ingeklok het, sleutels gegee om laat die aand weer in te kom. Ontbyt was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir held, uitstekende ligging.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad, bestuur was baie aangenaam en hulpvaardig. Die ontbyt was 'n aangename verrassing en natuurlik was ons hondjie soos 'n gas ontvang. Die ligging kan nie beter nie, naby hoofweg en winkelsentrums. Kan Home at Harry's enige tyd aanbeveel. Baie dankie weereens, sal weer van julle dienste gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met tieners

Gasvrye mense in 'n huislike omgewing.

Ons het 'n warm ontvangs gehad vanaf die eienaar, Harry. Ons het heerlik gebly, veilig gevoel en baie lekker geslaap. Die ontbyt van die volgende oggend was uit die boeke! Baie dankie Harry, vir jou goeie diens en vriendelikheid. Sal jou gastehuis beslis aanbeveel en weer gebruik as oornagfasiliteit as ons weer in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Home at Harry's se terugvoer

Hi Marina.
Dit is lekker om te hoor julle verblyf geniet. Ons hoop ons sein julle gou weer.
Beste dag
Harry

Home at Harry's
Peter R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R
Saam met vriende

Very pleasant stay.

Very pleasant stay, good breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madaleen B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madaleen B
Saam met vriende

Goeie gasvryheid, waarde vir geld, rustige area en veiligheid. Die eienaar gaan uit sy pad om jou behoeftes te voorsien.

Ons groep moes vroeg vertrek en kon nie ontbyt eet nie, hy het spesiaal vir ons padkos ingesit, het dit opreg waardeer. Baie dankie, Herry, vir jou diens en gasvryheid. Sal jou plek beslis aanbeveel. Dit is naby geleë om hoofpaaie, restaurante en winkelareas te bereik. Nogmaals, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay at Home at Harry's, everything was perfect.

The owners of Home at Harry's are very hospitable and friendly. The area is very peaceful and close to all major routes and shopping centres. Breakfast is served at any time suitable to you from 6 am to 9 am. We had an upstairs room which is very spacious with plenty of cupboard space and a large en-suite bathroom with 2 washbasins, a shower and a bath. Home at Harry's met all our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Enkelreisiger

Wonderlik!

Pragtige en netjiese plek. Vriendelik en gasvrye eienaar. Heerlike ontbyt. Lekker atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac P
Enkelreisiger

Baie lekker plek om weg te breek. Lekker knus.

Ek moet sê, dit is waarde vir jou geld, baie mooi plek en veral die houtwerk en ruim spasie is lekker om rustig te wees na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben U - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie windgat plek, my soort plek.

Wel kan sien daar is baie eie bloed en sweet ingesit en nie soos corporates wat alles laat doen. My soort plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ruim en gemaklik.

Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Breton B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Breton B
Enkelreisiger

Bedagsame en hulpvaardige eienaar en familie.

Alles was netjies en skoon, en die bed en leunstoelle is baie gemaklik. Die eienaar en sy familie is baie hulpvaardig en bedagsaam. Ek sal beslis weer by Home at Harry's bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Besigheidsreis

Mense mense wat jou baie op jou gemak laat voel.

Baie dankie dat jul so vriendelik en behulpsaam was. Sal Home at Harry`s definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam met baie goeie gasvryheid.

My ondervinding om by Home at Harry's te bly was baie lekker. Harry het my gereeld gekontak dat ons veilig by hul plek uit kom. Hy het ons ook hartlik ontvang. Die kamer was pragtig en modern. Die bed was lekker groot met 'n dik sagte duvet met 'n lekker fluffy kombers. Ons het glad nie koud gekry nie. Daar was net so lekker stoep buite die kamer, maar ongelukkig was dit 'n bietjie te koud na ons sin om die stoep te kon geniet. Die volgende oggend het ons die heerlikste volledige ontbyt geniet. Omdat so koud was het hul ook vir ons 'n heater aangesit om ons ontbyt in gemak te kon geniet. Ek sal enige tyd weer gaan bly by Home at Harry's indien ek weer Johannesburg toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers K
Enkelreisiger

Gasvryheid, goeie kommunikasie, netjies, sentraal, goeie sekuriteit.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARf4W3L0b3N2kJb1Y4lQyg7tAVdrjzsQQOgVCcCl7PvpkyYwo1B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 8 Kittyhawk Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.843560219303 28.246411410282