LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Holiday House - Sedgefield | LekkeSlaap
+13

Holiday House - Sedgefield

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 21, Sedgefield Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Holiday House - Sedgefield is 'n selfsorgvakansiehuis in Sedgefield. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie, naby die strandmeer en verskeie aktiwiteite op die Tuinroete.

Dié ruim huis is smaakvol versier en het lugversorging, 4 slaapkamers, 2,5 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien en ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te stoor.

Die sitkamer is netjies met 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 langsaan. Die leefarea lei na 'n binnehof met braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar. Holiday House - Sedgefield is net 100 m van die strandmeer af en is ideaal vir bootvaarte, visvang en swem. Daar is pragtige braaigeriewe op die strandmeer.

Sandpiper Bay is ook binne ryafstand van verskeie strande, winkels en restaurante af. Daar is ook heelwat besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Holiday House - Sedgefield sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Holiday House - Sedgefield
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Johanstraat 21, Sedgefield Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holiday House - Sedgefield het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 21, Sedgefield Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe78cbc5514154afaa03bb269df78b3db1668133366ef125b872673e9b92a03b7c3db6fea52346260d582eaa75d21e05dbe3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag(plek vir 8) 22 5 1 5 21 Johan Street Sedgefield Island 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.017860815591 22.777430415117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!