Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoffman's River Rest

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 101, Cannonville, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hoffman's River Rest is in Cannonville geleë en bied slaapplek aan 8 gaste.

Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort en 'n toilet. Al 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is ook 2 Snooza-uittrekmatrasse in die sitkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en gaste kan etes by die eetkamertafel geniet. Die eenheid het ook 'n kaggel vir koeler, reënerige dae. Die leefarea het 'n slim-TV en die hele eenheid het WiFi.

Gaste kan op die houtdek met 'n uitsig oor die Sondagsrivier of langs die vuurput ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Privaat landingskaai is beskikbaar vir boot- en visvangaktiwiteite. Let asb. daarop dat dele van die eenheid slegs deur trappe bereik kan word en dus miskien nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Hoffman's River Rest is slegs 4 km vanaf die Addo-olifantpark se Mathyolweni-hek en 40 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).

Met die Nasionale Addo Olifantpark op die drumpel en die pragtige Sondagsrivier in die agtertuin, is Hoffman's River Rest die perfekte plek om te rus ná 'n dag se wildkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Hoffman's River Rest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Hoffman's River Rest
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Aquavista-singel 101, Cannonville, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hoffman's River Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 101, Cannonville, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdAz5nvqUqbx8ddL13mUGCBZW36SP0NY3ffWLrIsxvATODcxZ84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 101 Aquavista Crescent Cannonville 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.704773133671 25.805848978059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem