LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hoekie B&B | LekkeSlaap
+59

Hoekie B&B

B&B
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandloperlaan 38, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hoekie B&B is in die styl van 'n tipiese vissershuisie gebou en is slegs sowat 20 meter vanaf die hoofstrand in Paternoster geleë. Hoekie B&B bied 'n stil en rustige wegbreekplek en heerlike ontbyt. Kom sit op die stoep en geniet 'n glas wyn terwyl jy die uitsig oor die mooiste strand en sonsondergang indrink.

’n Mobiele spa word aangebied en daar is ’n reeks behandelings om van kies terwyl jy na die ontspannende gedruis van die Atlantiese Oseaan luister.

Daar is 3 kamers wat elkeen 2 enkelbeddens het en waarvan 1 'n privaat sondek het, sowel as 1 dubbelkamer met 'n privaat sondek en 1 enkelkamer. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Vanuit die leefarea, stoep en kamers kan gaste lieflike uitsigte uitsigte geniet. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar en gratis WiFi in die gastehuis.

Rook is verbode in die huis. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Hoekie B&B kan ongelukkig nie kinders jonger as 13 jaar akkommodeer nie.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Hoekie B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Strandloperlaan 38, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoekie B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandloperlaan 38, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNzViN2VmLTk5M2UtNDQ0NS05YmFhLWQ3ZGJjYjYxNmQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 38 Strandloper Avenue Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -32.80786 17.89376
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!