by Hillton Manor Guest House | LekkeSlaap
+42

Hillton Manor Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Hillton Manor Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing gastehuis.

Daar is niks wat te veel was vir die eienaars en personeel van die gastehuis nie. Netjiese kamers, daagliks skoongemaak en rustige atmosfeer al was daar ander gaste. Heerlike, smaakvolle ontbyt elke oggend, Selfhelp koffiegeriewe in 'n ontspanningskamer wat 'n uitsig bied oor die meer.

Hillton Manor Guest House se terugvoer

Andre, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering, dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet en hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom hier by ons. Baie groete, Hillton Manor span.

Hillton Manor Guest House
Nosisi C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosisi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an amazing experience. I enjoyed everything about the place.

It feels like I was in 5 star hotel. From the staff to the management team, everyone is friendly and they were always willing to assist anytime.

Hillton Manor Guest House se terugvoer

Hi Nosisi,

Thank you very much for this great review. It was an absolute pleasure having you stay with us and we hope to welcome you back with us again very, very soon.

Hillton Manor Guest House
Johan S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik ontvang en die kamer was lekker ruim en netjies. Heerlike ontbyt met 'n groot variasie.

Ons motor was veilig binne die erf agter 'n hek parkeer. Ons het regtig baie tuis gevoel.

Hillton Manor Guest House se terugvoer

Hallo Johan,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was heerlik om julle hier by ons te verwelkom. Kom kuier sommer gou weer vir ons.

Baie groete,

Hillton Manor

Hillton Manor Guest House
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shad Shoal-straat 37, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd29062e7f23b325b1117f55a5016cd95411c9a304a7576a0ec334166c182fc459f7e14ee5594b34828d715d86ba5007046f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R935  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 37 Shad Shoal Street Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.7628921 32.119734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem