by Hide Place Lodge and Spa | LekkeSlaap
+51

Hide Place Lodge and Spa

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir Hide Place Lodge and Spa
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Wicky M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicky M

It was fine.

Improve comfort of beds, softness of towels, lighting next to mirrors, put small paper dustbins in each room, etc.

Jolanda O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolanda O
Gesin met tieners

Goed.

Ons het nie water in ons kamer gehad nie en die bestuurder het ons dadelik geskuif na 'n gerieflike kamer, kan nie kla oor die diens nie. Ons enigste klagte is die aandete waarvoor ons R180pp betaal het wat bestaan het uit vis, 'n hoenderboudtjie en aartapelslaai met gemengde groente wat alles oud was, en net opgewarm was in die mikrogolf, dit was baie teleurstellend, het net gevoel om so baie te betaal was dit regtig swak, dit was oujaarsdag en ons het uitgesien na 'n lekker ete, sal nooit aanbeveel vir enige iemand om aandete by hulle te eet nie. Die ontbyt die volgende oggend was beter.

Michelle D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle D
Gesin met tieners

Sal nie weer by Hide Place bespreek nie.

Met aankoms was ons bespreking nie op hulle sisteem nie. Ons het kamer vir 3 bespreek, maar daar was slegs 2 van alles on die kamer byvoorbeeld handdoeke, glase en koppies. DStv buite werking in ons eenheid, asook afstandbeheer het nie gewerk nie. Met ontbyt heeltyd ons bestellings verkeerd geneem, en roosterbrood eers gekom toe ons klaar geëet het. En ou slaai op die bord bedien. Kamer se ceiling val uitmekaar, mure kraak, muf in stort en badkamer-ceiling. Stortdeur kan nie behoorlik oopmaak nie, dis teenaan die toilet gebou. Maar skoon beddegoed en handdoeke. Geen sprake van 'n spa soos adverteer nie! Staf is vriendelik, maar onbevoeg om plek te bestuur. Baie ongeorganiseerd. Geen wasmiddels of seep in badkamer of kombuis.

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-laan 15, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbce99f833a378975051c3eb0969dea4628aa4898180b3b214626fb62f086a699eb19acb0ce25e576b580d18529aa5d727f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 15 General Dan Pienaar Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.105957762463 26.202878057957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem