Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 1103

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Hibernian Towers 1103
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anso M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Julle is welkom om weer te kom, bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer!

Hibernian Towers 1103
Puleng L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puleng L
Gesin met tieners

Lovely place with stunning views!

We had a super pleasant stay and the host was such a lovely person who made our stay really great. The apartment is exactly as it is in the pictures and more. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

I am glad that you enjoyed your stay. Thank you for the good review.

Hibernian Towers 1103
Mohamed Irfaan I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed Irfaan I
Gesin met tieners

Sensational.

Exceptional. Really enjoyed it. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik!

Baie dankie vir 'n uitsonderlike netjiese en luukse woonstel met ongelooflik mooi uitsigte vanaf die balkon, sitkamer en slaapkamer. Dit was lekkerbly "next level".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Dankie Heila, ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Hibernian Towers 1103
Maria M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maria M
Saam met vriende

Fair.

We buy electricity, tissues, and the rest of the things communicate with WhatsApp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Ek is jammer om te sien dat julle nie tevrede was met die ligging, veiligheid of diens nie. Dit is die swakste resensie in die 6 jaar sedert ons die woonstel uitverhuur. Waarom sou n seefront woonstel met n see en berguitsig net 1 ster vir ligging kry. En wat het julle so onveilig laat voel op die 11e vloer waar veiligheidswagte is en net inwoners en gaste toegang het. Waar gaan jy beter waarde vir geld kry as daar waar julle 6 persone teen R1700 per nag in n luukse woonstel kon oornag. Daar was 261 eenhede krag vir jul 5 dae se verblyf en 4 rolle toiletpapier, asook skoon linne, handdoeke, seep, tee, koffie, melk en suiker. En n ten volle toegeruste kombuis. Daar is ook 2 veilige, onderdak parkerings. Wat jul nie noem nie, is hoe julle n goeie kastrol so aangebrand het, dat ons dit moes weggooi. En toe daar gevra is om dit te betaal, het jy geweier.

Hibernian Towers 1103
Jan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place at the beach.

For us the ideal place close to Stellenbosch and Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G
Gesin met tieners

Fantastic location. Amazing views. Beautiful place with everything you need.

In the building foyer itself there is everything you require, from restaurant, coffee shop, salon, spa and even a shop to buy your everyday essentials like bread and milk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Pragtige woonstel met die mooiste uitsig.

Ons was vriendelik ontvang deur Susan, sy het uit haar pad gegaan om by ons tye in te pas. Die woonstel is so gerieflik en toegerus met alles wat jy moontlik nodig sal kry. So 'n lekker huislike atmosfeer, met die mooiste uitsig oor die see en berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Ek is so bly dat julle dit geniet het, kom gerus weer.

Hibernian Towers 1103
Lindi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi V
Gesin met tieners

Wat 'n fantastiese plek.

Pragtige uitsig en alles was netjies en skoon. Ons het verskriklik lekker gebly en die plek is verskriklik goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!

Hibernian Towers 1103
Christa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel bied alles wat nodig is en meer aan.

Restaurante, swembad, see, skoonheidsalon, haarkapper is stap afstand. Netflix, wat meer het jy vir 'n wegbreek nodig?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, hoop om jul gou weer daar te ontvang.

Hibernian Towers 1103
Glynnis A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis A
Gesin met tieners

Extremely satisfied.

Friendly and warm welcome by Susan started our absolutely fabulous stay at Hibernian Towers. We enjoyed the secure and safe accommodation. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique G
Gesin met tieners

Baie goeie verblyf.

Pragtige woonstel wat baie goed toegerus is. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel S
Gesin met tieners

Lieflik uitsig, baie skoon en netjies.

Verteenwoordiger het moeite gedoen om ons na ure te ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul weer daar te ontvang.

Hibernian Towers 1103
Josua J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua J
Gesin met tieners

Perfect - Perfect Venue, Perfect Views, Perfect Location. All just great!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Gesin met tieners

Gesinsvakansie.

Uitekende ligging en uitsig, vriendelik en hulpvaardige gasvrou en waardeer die onderdakparkering met maklike toegang to woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik!

Beste verblyf in die Strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Hibernian Towers 1103
Michelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Gesin met tieners

Onverbeterlik.

Beste verblyfkeuse ooit! Ek kan nie aan 'n enkele aspek dink waarop verbetering moontlik is nie. Van boeke, bordspeletjies tot swemhanddoekke word voorsien. Elke moontlike gerief is daar. Stylvolle dekor en pragtige uitsig. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het, hoop ons sien julle gou weer!

Hibernian Towers 1103
Takkie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Takkie V
Gesin met tieners

Baie netjies, goed toegerus en lekker vakansiebestemming.

Baie goed toegeruste eenheid met alles en meer wat mense nodig het om sommer lekker vakansie te hou. Die gasvrou - Susan - het uit haar pad gegaan om ons welkom te ontvang en seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons is bly dat julle dit geniet het.

Hibernian Towers 1103
Eben D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi ruim, netjiese woonstel met alles byderhand. Huis weg van die huis. Uitstekende ligging. Rustige omgewing. Uitsig fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Ek is bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir die goeie terugvoer.

Hibernian Towers 1103
Mac R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mac R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly furnished apartment in a great location.

From dishwasher to washing machine, perfectly stocked kitchen with all appliances to TV with many channels, great views, and balcony with outdoor seating, this upmarket apartment caters to all needs for the discerning holiday maker. Recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Wonderlik!

Die fasiliteite is uitstekend en die uitsig asemrowend. Plek is baie ruim, veilig en ligging uitstekend. Daar is 'n restaurant, klein winkel en ander besighede op grondvloer wat dit baie gemaklik maak. 'n Bonus is die swembad, gimnasium en stoomkamer in die gebou. Die toerusting in die gimnasium benodig egter aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorrraine N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrraine N

Stunning!

I must give 5 stars to the owners. Good taste in decoration. Sea view is just what we needed, adds more to the stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Thank you, I am glad that you enjoyed the stay.

Hibernian Towers 1103
Emil V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik wonderlik!

'n Onvergeetlike plek. Alles was uit die boonste rakke. Daar is aan alle moontlike behoeftes voldoen- van clingwrap tot konfyte! Smaakvol, super skoon en Susan is n vriendelike hulpvaardige en akkomoderende persoon. Die matras in die hoofslaapkamer kon 'n bietjie fermer gewees het. Baie baie dankie aan die eienaar wat hul plek met ons gedeel het. Die uitsig is asemrowend. Inderdaad 'n 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 1103 se terugvoer

Baie dankie dat julle vir ons terugvoer gee en dat dit so positief is, dit word waardeer. Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het.

Hibernian Towers 1103
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKlo0t5BUbGeV5rwEcvbAf2imVzjLNaUw6YlAXbF6utnpPyBRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 1103 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113915656859 18.822787376651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem